Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weet Iemand?
Weet Iemand? [boodskap #51272] Di, 09 Oktober 2001 21:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waar mens heen kan skakel ivm die sensusvorms?
Geen nommer in die koerant nie.
Geen sensusopnemer was eers in ons straat vandag nie - en ek dog vanaand is
die aand van die groot tel?
Lyk my, weereens, gaan ek en Ian nie getel word nie.
Daardie 650 miljoen vir die sensusopname gaan definitief lelik vermors word.
Annette
Re: Weet Iemand? [boodskap #51277 is 'n antwoord op boodskap #51272] Di, 09 Oktober 2001 23:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 9 Oct 2001 23:34:55 +0200, "Annette" wrote:

> Geen sensusopnemer was eers in ons straat vandag nie - en ek dog vanaand is
> die aand van die groot tel?
> Lyk my, weereens, gaan ek en Ian nie getel word nie.

Miskien het die kondome opgeraak voor hulle by julle kon uitkom?
Re: Weet Iemand? [boodskap #51282 is 'n antwoord op boodskap #51277] Wo, 10 Oktober 2001 02:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Streepmuis" skryf in boodskap news:2q27stomh1lhoj3s6jttvgtl3iifq0asme@4ax.com...
> On Tue, 9 Oct 2001 23:34:55 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Lyk my, weereens, gaan ek en Ian nie getel word nie.
>
> Miskien het die kondome opgeraak voor hulle by julle kon uitkom?

Hoekom wil hulle julle tel? Het daar dan iemand weggeraak? :-)))
Miskien het die ou moeg geraak voor hy by julle uitgekom het - mens verbruik
baie energie so met die kondome saam...
Re: Weet Iemand? [boodskap #51290 is 'n antwoord op boodskap #51272] Wo, 10 Oktober 2001 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die tellery begin eers vandag, Annette. Hulle skop af in die
Big Brother huis. En dit neem 'n week of drie, hulle kan nie
so baie geld op een dag uitgee nie.

Ontspan, dalk tel hulle julle dié keer :-)

"Annette" skryf in boodskap news:9pvqjl$kuocf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Waar mens heen kan skakel ivm die sensusvorms?
Geen nommer in die koerant nie.
Geen sensusopnemer was eers in ons straat vandag nie - en ek dog vanaand is
die aand van die groot tel?
Lyk my, weereens, gaan ek en Ian nie getel word nie.
Daardie 650 miljoen vir die sensusopname gaan definitief lelik vermors word.
Annette
Re: Weet Iemand? [boodskap #51313 is 'n antwoord op boodskap #51290] Wo, 10 Oktober 2001 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Wouter - maar wat sukkel hulle met BB? Hulle weet mos hoeveel mense
daar is?
Inderdaad 'n klein en nederige begin:))

Janee - ek gaan hulle sake die keer werk om getel te word - hulle moenie
weer kom met die storie dat 'n aantal miljoen mense nie getel is nie ( hoe
weet hulle dit as hulle nie getel is in die eerste plek nie?)- veral nie
omdat dit hulle nagenoeg 14miljoen per persoon kos om te tel nie.
Annette

> Die tellery begin eers vandag, Annette. Hulle skop af in die
> Big Brother huis. En dit neem 'n week of drie, hulle kan nie
> so baie geld op een dag uitgee nie.
>
> Ontspan, dalk tel hulle julle dié keer :-)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9pvqjl$kuocf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Waar mens heen kan skakel ivm die sensusvorms?
> Geen nommer in die koerant nie.
> Geen sensusopnemer was eers in ons straat vandag nie - en ek dog vanaand is
> die aand van die groot tel?
> Lyk my, weereens, gaan ek en Ian nie getel word nie.
> Daardie 650 miljoen vir die sensusopname gaan definitief lelik vermors word.
> Annette
>
Re: Weet Iemand? Annette definitief nie! [boodskap #51345 is 'n antwoord op boodskap #51313] Wo, 10 Oktober 2001 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kom jy daarby uit, Annette?
_____________________________________________________
"Annette"
> omdat dit hulle nagenoeg 14miljoen per persoon kos om te tel nie.
Re: Weet Iemand? Annette definitief nie! [boodskap #51366 is 'n antwoord op boodskap #51345] Wo, 10 Oktober 2001 17:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
650 miljoen gedeel deur 46 miljoen - dink ek:)))
Annette

Happiness is a state of Mind.
Max skryf in boodskap news:9q1ms9$no8$1@azure.nl.gxn.net...
> Hoe kom jy daarby uit, Annette?
> _____________________________________________________
> "Annette"
>> omdat dit hulle nagenoeg 14miljoen per persoon kos om te tel nie.
>
Re: Weet Iemand? Annette definitief nie! [boodskap #51375 is 'n antwoord op boodskap #51366] Wo, 10 Oktober 2001 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis R14 per persoon, Annette.
Effens minder as R14 000 000 per persoon :-)
Wouter

Annette skryf in boodskap news:9q20m9$lgdmb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
650 miljoen gedeel deur 46 miljoen - dink ek:)))
Annette

Happiness is a state of Mind.
Max skryf in boodskap news:9q1ms9$no8$1@azure.nl.gxn.net...
> Hoe kom jy daarby uit, Annette?
> _____________________________________________________
> "Annette"
>> omdat dit hulle nagenoeg 14miljoen per persoon kos om te tel nie.
>
Re: Weet Iemand? Annette definitief nie! [boodskap #51387 is 'n antwoord op boodskap #51375] Wo, 10 Oktober 2001 20:19 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag Wouter man - ek wou nog met die nulle gespeel het toe gee jy my speletjie
weg:))))
Nou moet ek maar my ses ekstra nulle weggooi wat ek mee wou toor:))
Ek het hoeka gewonder hoekom blokke mense in 'n stadium ingeja kan word , en
dan soos skape getel kan word nie - dink net - baie minder papierwerk.
Sal mens miskien iewers die koste van die vorige 2 statistiekopnames kan
kry? Ek meen - die een net voor die 1994 verkiesing moes baie minder gekos
het - daar is mos sommer met helikopters oor die landelike plekke gevlieg
en die mense is sommer so goedsmoeds uit die lug getel:)))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3bc49d8f.0@news1.mweb.co.za...
> Dis R14 per persoon, Annette.
> Effens minder as R14 000 000 per persoon :-)
> Wouter
>
> Annette wrote in message
> news:9q20m9$lgdmb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> 650 miljoen gedeel deur 46 miljoen - dink ek:)))
> Annette
>
> Happiness is a state of Mind.
> Max skryf in boodskap news:9q1ms9$no8$1@azure.nl.gxn.net...
>> Hoe kom jy daarby uit, Annette?
>> _____________________________________________________
>> "Annette"
>>> omdat dit hulle nagenoeg 14miljoen per persoon kos om te tel nie.
>>
>
Vorige onderwerp: Sensus
Volgende onderwerp: Aanval op Afghanistan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 16:24:17 MGT 2024