Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: SLAVERY IS GOOD!!
Re: SLAVERY IS GOOD!! [boodskap #5127] Ma, 01 Januarie 1996 00:00
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Die berigte word gelos deur "vlamgatte". Hulle lok uit en sê enigiets
om mense in 'n forum kwaad te maak. Ek dink die idee (onder die meer
intelligentes) is om te sien hoe 'n lang woordestorm hulle kan begin.
Dis maar soos ouens wat uit bewegende karre vir 'n mens skreeu as jy
draf.
Gooi vir hulle 'n "toffie" (die internasionale teken van die duim en
vingers) en draf voort.
Vorige onderwerp: Re: Charl Durand en die Tyd as tegnologie
Volgende onderwerp: Die Broederbond in die 21ste eeu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:32:17 MGT 2024