Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sandkastele
Sandkastele [boodskap #5122] Ma, 01 Januarie 1996 00:00
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Toe dit laasweek so gereen het by die see het ek Andre Brink
se boek "Sandkastele" gelees.
Dis minder langdradig as "Die Kreef raak gewoond daaraan" maar hy rek
nog steeds die storie te veel uit na my smaak.

Brink preek nog baie in die boek.

Verder was die storie OK , daar was ten minste een boer in die boek
wat nie 'n fucked up dinosuarus was nie.

Ek dink die boek was beter as "Die kreef raak gewoond daaraan"
Stukkies van Sandkastele is briljant.

Brink is ongelooflik behendig met sy taal, maar die storie in geheel
wil nie lekker jel nie.

Ek gee die boek 6.5/10

cheers
JP
Volgende onderwerp: Re: Charl Durand en die Tyd as tegnologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:04:28 MGT 2024