Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geestesgesondheid Filmfees
Geestesgesondheid Filmfees [boodskap #51150] So, 07 Oktober 2001 18:39 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir die wat dit nie al weet nie - 5 - 11 Oktober word gratis fliekvertonings
ger�el by die volgende sentra:
Canal Walk in die Kaap, Montecasino in Johannesburg en Loch Logan in
Bloemfontein.
Die flieks is elke aand die 8nm vertoning - en is kommersieel suksesvolle
prente:
Analyze This,
Gun Shy
Momento
Nurse Betty.

Voor elke vertoning sal 'n spesialis 'n kort bespreking voer oor 'n sekere
aspek van geestesgesondheid, en brosjures sal uitgedeel word.

Nou nie dat ek bekommerd is nie - maar hoekom word die flieks vertoon in 2
plekke waar ek gebly het/ bly en glad nie in Byv Natal en Ooskaap nie?
Ek het al twee van die flieks gesien - en gedog dit was interessant en
terselfdertyd ook komieklik.
Annette
Re: Geestesgesondheid Filmfees [boodskap #51194 is 'n antwoord op boodskap #51150] Ma, 08 Oktober 2001 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek het nie Ferdi se adres, telefoonnommer of kol waar hy werk nie -
stel ook nie eintlik belang om te weet nie.
Hoekom - dink jy ek en Ferdi is voëls van dieselfde verkeerde vere?:)))
Annette

--

> Annette - het jy Ferdi se adres?
> Alhoewel, ek twyfel of hulle hom sal uitlaat vir die geleentheid... ; - ))
> "Annette" wrote in message
> news:9pq9pd$jm4s4$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vir die wat dit nie al weet nie - 5 - 11 Oktober word gratis
> fliekvertonings
>> ger�el by die volgende sentra:
>> Canal Walk in die Kaap, Montecasino in Johannesburg en Loch Logan in
>> Bloemfontein.
>> Die flieks is elke aand die 8nm vertoning - en is kommersieel suksesvolle
>> prente:
>> Analyze This,
>> Gun Shy
>> Momento
>> Nurse Betty.
>>
>> Voor elke vertoning sal 'n spesialis 'n kort bespreking voer oor 'n sekere
>> aspek van geestesgesondheid, en brosjures sal uitgedeel word.
>>
>> Nou nie dat ek bekommerd is nie - maar hoekom word die flieks vertoon in 2
>> plekke waar ek gebly het/ bly en glad nie in Byv Natal en Ooskaap nie?
>> Ek het al twee van die flieks gesien - en gedog dit was interessant en
>> terselfdertyd ook komieklik.
>> Annette
>>
>
Re: Geestesgesondheid Filmfees [boodskap #51197 is 'n antwoord op boodskap #51150] Ma, 08 Oktober 2001 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - het jy Ferdi se adres?
Alhoewel, ek twyfel of hulle hom sal uitlaat vir die geleentheid... ; - ))

"Annette" skryf in boodskap news:9pq9pd$jm4s4$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vir die wat dit nie al weet nie - 5 - 11 Oktober word gratis fliekvertonings
> ger�el by die volgende sentra:
> Canal Walk in die Kaap, Montecasino in Johannesburg en Loch Logan in
> Bloemfontein.
> Die flieks is elke aand die 8nm vertoning - en is kommersieel suksesvolle
> prente:
> Analyze This,
> Gun Shy
> Momento
> Nurse Betty.
>
> Voor elke vertoning sal 'n spesialis 'n kort bespreking voer oor 'n sekere
> aspek van geestesgesondheid, en brosjures sal uitgedeel word.
>
> Nou nie dat ek bekommerd is nie - maar hoekom word die flieks vertoon in 2
> plekke waar ek gebly het/ bly en glad nie in Byv Natal en Ooskaap nie?
> Ek het al twee van die flieks gesien - en gedog dit was interessant en
> terselfdertyd ook komieklik.
> Annette
>
Re: Geestesgesondheid Filmfees [boodskap #51203 is 'n antwoord op boodskap #51194] Ma, 08 Oktober 2001 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:9psffe$kb0j1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, ek het nie Ferdi se adres, telefoonnommer of kol waar hy werk nie -
> Hoekom - dink jy ek en Ferdi is voëls van dieselfde verkeerde vere?:)))
> Annette

Nee jong Annette, megaiis ghaai net. Sy? bedoel ou F sal moontlik baat by
sulke films.
Re: Geestesgesondheid Filmfees [boodskap #51512 is 'n antwoord op boodskap #51203] Vr, 12 Oktober 2001 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteraand toe die fliek gaan kyk. Gun Shy - baie snaaks en aan te bevele as
jy 'n humorsin het:)
Annette

Kobus Pietersen skryf in boodskap news:9psu43$9n3$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette wrote in message
> news:9psffe$kb0j1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, ek het nie Ferdi se adres, telefoonnommer of kol waar hy werk nie -
>> Hoekom - dink jy ek en Ferdi is voëls van dieselfde verkeerde vere?:)))
>> Annette
>
> Nee jong Annette, megaiis ghaai net. Sy? bedoel ou F sal moontlik baat by
> sulke films.
>
Re: Geestesgesondheid Filmfees [boodskap #51533 is 'n antwoord op boodskap #51512] Vr, 12 Oktober 2001 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek word soms so boos omdat ons hier so agter is met films... Ek het darem
Analize this al gesien, maar van die ander nog nie eers gehoor nie!
__________________________________________________________
"Annette" <
> Gisteraand toe die fliek gaan kyk. Gun Shy - baie snaaks en aan te bevele as
> jy 'n humorsin het:)
> Annette
Re: Geestesgesondheid Filmfees [boodskap #51595 is 'n antwoord op boodskap #51533] Sa, 13 Oktober 2001 05:17 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Analyse This was ook een van die films van die fes - maar ek het dit al 2
maal gesien omdat dit so snaaks is.
Van Gun Shy het ek ook nog nie gehoor totdat ek dit gesien het nie.
Ek dink dit is 'n nuwe film. Sandra Bullock is ook die vervaardiger.
Annette

> Ek word soms so boos omdat ons hier so agter is met films... Ek het darem
> Analize this al gesien, maar van die ander nog nie eers gehoor nie!
> __________________________________________________________
> "Annette" > Gisteraand toe die fliek gaan kyk. Gun Shy - baie snaaks en aan te bevele
> as
>> jy 'n humorsin het:)
>> Annette
>
Vorige onderwerp: Oor die Rand
Volgende onderwerp: Ou Bedeling Korrupsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 08:14:20 MGT 2024