Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Of mice and men
Re: Of mice and men [boodskap #51111] Vr, 05 Oktober 2001 21:48 na volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 05 Oct 2001 19:43:14 GMT, Streepmuis
wrote:

> On Fri, 05 Oct 2001 22:33:09 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> Hallo Anti, is Anti 'n suster van die Anti?
>
> Ek dink so, Davie. Maar hierdie Anti klink sommer baaaaie slim, en
> net miskien is sy bietjie gawer met ons?
>
> Terloops, hoekom wil jy nie meer 'n muisie wees nie? Moet ek nou ook
> weer terugkeer na my vorige vorm?
>> Hallo Anti, is Anti 'n suster van die Anti?
>

> Terloops, hoekom wil jy nie meer 'n muisie wees nie?
uh uh, die Davie een was net 'n skuilnaam vir die Veldmuis.

> Ek dink so, Davie. Maar hierdie Anti klink sommer baaaaie slim, en
> net miskien is sy bietjie gawer met ons?
Dink jy regtig dat 'n rofstoeier 'n baletdanseres vir 'n suster kan
hê?

> Ken jy al die verskillende tipe muise se name in Afrikaans?
Nee, maar wel kan ek dié formule uitwerk:
Ma Muis = Gestreepte Muis = Streepmuis

> Het jy ook geweet dat hier "rat and mouse shelters" is in Amerika waar
> mens dan ook muisies en rotte kan gaan aanneem? Jy moet vorms teken
> waarop jy plegtig belowe dat jou muis of rot nie slangkos sal word
> nie.

Huh? Jy moet jok want ek weet dat die Yankees heel deurmekaar
kan raak maar so erg!

Veldmuis
Re: Of mice and men [boodskap #51119 is 'n antwoord op boodskap #51111] Sa, 06 Oktober 2001 05:42 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Streepmuis" wrote in message

> Terloops, hoekom wil jy nie meer 'n muisie wees nie? Moet ek nou ook
> weer terugkeer na my vorige vorm?

I smell a rat!
Vorige onderwerp: 'n Seksistiese een vir die dames
Volgende onderwerp: Aardkloppend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 11:14:22 MGT 2024