Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tufka
Tufka [boodskap #507] Di, 03 Junie 2003 20:18 na volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie is Tufka?
Re: Tufka [boodskap #511 is 'n antwoord op boodskap #507] Di, 03 Junie 2003 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 21:27:22 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:3k0qdv4fs65ctgdiuajgg5pvi6ss633n2e@4ax.com...
>>
>> Wie is Tufka?
>
> Soos jy kan sien pos hy uit Duitsland, en het ook al oor Duitsland gepraat
> in sy pos. Hy is een of ander musikant - onthou jy die "CD thread" toe jy my
> uitgetrap het oor my smaak? Wel hy het dit begin. Of so iets. Hy het wel
> heelwat daaroor geskryf.
>
> Lorinda
>
>

O'ja, ek onthou hom.
Re: Tufka [boodskap #512 is 'n antwoord op boodskap #507] Di, 03 Junie 2003 20:27 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:3k0qdv4fs65ctgdiuajgg5pvi6ss633n2e@4ax.com...
>
> Wie is Tufka?

Soos jy kan sien pos hy uit Duitsland, en het ook al oor Duitsland gepraat
in sy pos. Hy is een of ander musikant - onthou jy die "CD thread" toe jy my
uitgetrap het oor my smaak? Wel hy het dit begin. Of so iets. Hy het wel
heelwat daaroor geskryf.

Lorinda
Vorige onderwerp: ons doen beter
Volgende onderwerp: Noorse gode
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:30:18 MGT 2024