Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons dank aan Arthur
Ons dank aan Arthur [boodskap #50900] Sa, 29 September 2001 03:52 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n naamsverandering-aksie,
Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want die meeste
mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #50917 is 'n antwoord op boodskap #50900] So, 30 September 2001 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
> Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n naamsverandering-aksie,
> Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want die meeste
> mense wat die plek besoek sien hulle moer:))

Pragtig! Noem asseblief ook my naam in jou brief, dan kan ek oor 50 jaar,
wanneer ek terugkyk op my lewe, in ieder geval bewys dat my invloed tot ver
oor die landgrense merkbaar gewees is ;)

Groete,
Arthur

ps. wat is Turffontein en waarom besoek mense dit?
Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #50919 is 'n antwoord op boodskap #50917] So, 30 September 2001 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Re jou ps: Turffontein is een van die perderesiesbane:))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Arthur skryf in boodskap news:9p7cj2$2f99$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
>> Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n naamsverandering-aksie,
>> Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want die meeste
>> mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
>
> Pragtig! Noem asseblief ook my naam in jou brief, dan kan ek oor 50 jaar,
> wanneer ek terugkyk op my lewe, in ieder geval bewys dat my invloed tot ver
> oor die landgrense merkbaar gewees is ;)
>
> Groete,
> Arthur
>
> ps. wat is Turffontein en waarom besoek mense dit?
>
Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #50945 is 'n antwoord op boodskap #50900] Ma, 01 Oktober 2001 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
> Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n naamsverandering-aksie,
> Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want die meeste
> mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
> Annette

Ok ek dog dit is oor die fights vrydagaande by grab a granny ...
Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #50958 is 'n antwoord op boodskap #50945] Ma, 01 Oktober 2001 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Dis 'n Afrikaanse nuusgroep die Lou - Grab a Granny in Afrikaans is
Looi 'n Plooi:))
Annette

--
> Annette wrote:
>>
>> Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
>> Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n naamsverandering-aksie,
>> Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want die meeste
>> mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
>> Annette
>
> Ok ek dog dit is oor die fights vrydagaande by grab a granny ...
Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #50960 is 'n antwoord op boodskap #50958] Ma, 01 Oktober 2001 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
JY SKULD MY 'N SLEUTELBORD ANNETTE!!!
Nou net my hele blikkie Coke verloor!!!

"Annette" skryf in boodskap news:9p9u5d$h2dpu$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))))) Dis 'n Afrikaanse nuusgroep die Lou - Grab a Granny in Afrikaans is
> Looi 'n Plooi:))
> Annette
>
>
> --
>> Annette wrote:
>>>
>>> Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
>>> Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n
> naamsverandering-aksie,
>>> Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want die meeste
>>> mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
>>> Annette
>>
>> Ok ek dog dit is oor die fights vrydagaande by grab a granny ...
>
Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #50963 is 'n antwoord op boodskap #50960] Ma, 01 Oktober 2001 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het drie sleutelborde hier - kom kuier en kom kies een vir jou:))
Annette

.is.co.za...
> JY SKULD MY 'N SLEUTELBORD ANNETTE!!!
> Nou net my hele blikkie Coke verloor!!!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9p9u5d$h2dpu$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))))) Dis 'n Afrikaanse nuusgroep die Lou - Grab a Granny in Afrikaans is
>> Looi 'n Plooi:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>>> Annette wrote:
>>>>
>>>> Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
>>>> Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n
>> naamsverandering-aksie,
>>>> Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want die
> meeste
>>>> mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
>>>> Annette
>>>
>>> Ok ek dog dit is oor die fights vrydagaande by grab a granny ...
>>
>
Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #50987 is 'n antwoord op boodskap #50963] Di, 02 Oktober 2001 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gaan jy vir my neusoperasie ook betaal om die Coke uit my sinusholtes uit te
kry.

"Annette" skryf in boodskap news:9pa2ho$hao1d$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het drie sleutelborde hier - kom kuier en kom kies een vir jou:))
> Annette
>
>
> .is.co.za...
>> JY SKULD MY 'N SLEUTELBORD ANNETTE!!!
>> Nou net my hele blikkie Coke verloor!!!
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9p9u5d$h2dpu$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :))))) Dis 'n Afrikaanse nuusgroep die Lou - Grab a Granny in
Afrikaans
> is
>>> Looi 'n Plooi:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>>> Annette wrote:
>>>> >
>>>> > Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
>>>> > Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n
>>> naamsverandering-aksie,
>>>> > Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want die
>> meeste
>>>> > mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
>>>> > Annette
>>>>
>>>> Ok ek dog dit is oor die fights vrydagaande by grab a granny ...
>>>
>>
>
Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #50993 is 'n antwoord op boodskap #50987] Di, 02 Oktober 2001 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Nee - maar vertel ons - praat jy nou on borrels?:)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3bb95cae$0$226@hades.is.co.za...
> Gaan jy vir my neusoperasie ook betaal om die Coke uit my sinusholtes uit te
> kry.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9pa2ho$hao1d$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het drie sleutelborde hier - kom kuier en kom kies een vir jou:))
>> Annette
>>
>>
>> .is.co.za...
>>> JY SKULD MY 'N SLEUTELBORD ANNETTE!!!
>>> Nou net my hele blikkie Coke verloor!!!
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9p9u5d$h2dpu$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> :))))) Dis 'n Afrikaanse nuusgroep die Lou - Grab a Granny in
> Afrikaans
>> is
>>>> Looi 'n Plooi:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> > Annette wrote:
>>>> > >
>>>> > > Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
>>>> > > Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n
>>>> naamsverandering-aksie,
>>>> > > Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want
die
>>> meeste
>>>> > > mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
>>>> > > Annette
>>>> >
>>>> > Ok ek dog dit is oor die fights vrydagaande by grab a granny ...
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #50998 is 'n antwoord op boodskap #50993] Di, 02 Oktober 2001 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat meen jy praat. Ek sukkel om te t�k so deur al die gesnuifery en
geniesery deur en dan nog met 'n taai sleutelbord daarby. :-))))))))

"Annette" skryf in boodskap news:9pc1dj$hv3q1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Nee - maar vertel ons - praat jy nou on borrels?:)))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
> news:3bb95cae$0$226@hades.is.co.za...
>> Gaan jy vir my neusoperasie ook betaal om die Coke uit my sinusholtes
uit
> te
>> kry.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9pa2ho$hao1d$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het drie sleutelborde hier - kom kuier en kom kies een vir jou:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> .is.co.za...
>>>> JY SKULD MY 'N SLEUTELBORD ANNETTE!!!
>>>> Nou net my hele blikkie Coke verloor!!!
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9p9u5d$h2dpu$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > :))))) Dis 'n Afrikaanse nuusgroep die Lou - Grab a Granny in
>> Afrikaans
>>> is
>>>> > Looi 'n Plooi:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > --
>>>> > > Annette wrote:
>>>> > > >
>>>> > > > Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
>>>> > > > Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n
>>>> > naamsverandering-aksie,
>>>> > > > Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want
> die
>>>> meeste
>>>> > > > mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
>>>> > > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Ok ek dog dit is oor die fights vrydagaande by grab a granny ...
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #51006 is 'n antwoord op boodskap #50998] Di, 02 Oktober 2001 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Onse Sakkie is ge-Lara:)))))
Annette

--

Sakkie skryf in boodskap news:3bb992b7$0$233@hades.is.co.za...
> Wat meen jy praat. Ek sukkel om te t�k so deur al die gesnuifery en
> geniesery deur en dan nog met 'n taai sleutelbord daarby. :-))))))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:9pc1dj$hv3q1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) Nee - maar vertel ons - praat jy nou on borrels?:)))
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3bb95cae$0$226@hades.is.co.za...
>>> Gaan jy vir my neusoperasie ook betaal om die Coke uit my sinusholtes
> uit
>> te
>>> kry.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9pa2ho$hao1d$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het drie sleutelborde hier - kom kuier en kom kies een vir jou:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> .is.co.za...
>>>> > JY SKULD MY 'N SLEUTELBORD ANNETTE!!!
>>>> > Nou net my hele blikkie Coke verloor!!!
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9p9u5d$h2dpu$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > :))))) Dis 'n Afrikaanse nuusgroep die Lou - Grab a Granny in
>>> Afrikaans
>>>> is
>>>> > > Looi 'n Plooi:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > > Annette wrote:
>>>> > > > >
>>>> > > > > Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
>>>> > > > > Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n
>>>> > > naamsverandering-aksie,
>>>> > > > > Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas -
want
>> die
>>>> > meeste
>>>> > > > > mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
>>>> > > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > > Ok ek dog dit is oor die fights vrydagaande by grab a granny ...
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons dank aan Arthur [boodskap #51010 is 'n antwoord op boodskap #51006] Di, 02 Oktober 2001 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie Dr. Zhivago is oor, neus en keel nie. Baie goed vir die oor en
die siel en as ek nou my keel sou gebruik is ek bevrees sou dit minder goed
gewees het.

"Annette" skryf in boodskap news:9pcci0$g3m73$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Onse Sakkie is ge-Lara:)))))
> Annette
>
>
> --
> Sakkie wrote in message
> news:3bb992b7$0$233@hades.is.co.za...
>> Wat meen jy praat. Ek sukkel om te t�k so deur al die gesnuifery en
>> geniesery deur en dan nog met 'n taai sleutelbord daarby. :-))))))))
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9pc1dj$hv3q1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :))) Nee - maar vertel ons - praat jy nou on borrels?:)))
>>> Annette
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51086 is 'n antwoord op boodskap #50900] Vr, 05 Oktober 2001 00:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jjscalitz  is tans af-lyn  jjscalitz
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hi almal
Weet iemand waar ek Suid Afrikaanse penvriende kan vind op die Internet
asb Dankie
Stefan
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51104 is 'n antwoord op boodskap #51086] Vr, 05 Oktober 2001 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 5 Oct 2001 02:15:15 +0200, "jjscalitz"
wrote:

> Hi almal
> Weet iemand waar ek Suid Afrikaanse penvriende kan vind op die Internet
> asb Dankie
> Stefan
>
>

Penvriende Stefan? Of muisvirende dalk?

Veldmuis
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51124 is 'n antwoord op boodskap #51104] Sa, 06 Oktober 2001 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink jy het dalk 'n redelike goeie plek gevind om Suid-Afrikaanse
penvriende in die hande te kry Stefan.

Wat bedoel jy my muisvirende Veldmuis?
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51126 is 'n antwoord op boodskap #51124] Sa, 06 Oktober 2001 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
li...@eco-formula.co.uk (Liezl) vra toe uit England:

> Wat bedoel jy my muisvirende Veldmuis?

en die veldmuis brul :-) toe:
'n Muis is deel van die korrespondensiegereedskap
wat hy hier sal gebruik Liezl, terwyl dit wat hy met 'n
pen sal neerlê, slegs op sy eie monitor leesbaar sal
wees :-)

Veldmuis
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51135 is 'n antwoord op boodskap #51126] So, 07 Oktober 2001 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
> li...@eco-formula.co.uk (Liezl) vra toe uit England:
>
Gaan reguit terug skool toe Veldmuis and don't pass go. Skotland is
beslis nie Engeland nie!
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51136 is 'n antwoord op boodskap #51135] So, 07 Oktober 2001 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On 7 Oct 2001 02:23:40 -0700, li...@eco-formula.co.uk (Liezl) wrote:

>> li...@eco-formula.co.uk (Liezl) vra toe uit England:

> Gaan reguit terug skool toe Veldmuis and don't pass go. Skotland is
> beslis nie Engeland nie!

Maar steeds UK!

(uit die muisskool)
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51137 is 'n antwoord op boodskap #51136] So, 07 Oktober 2001 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 07 Oct 2001 13:04:07 +0200, Veldmuis
wrote:

> On 7 Oct 2001 02:23:40 -0700, li...@eco-formula.co.uk (Liezl) wrote:
>
>>> li...@eco-formula.co.uk (Liezl) vra toe uit England:
>
>> Gaan reguit terug skool toe Veldmuis and don't pass go. Skotland is
>> beslis nie Engeland nie!
>

Bôgger Veldmuis Liezl. Hy's dom. Stuur hom terug skool toe en kom
praat met my wat baie meer intelligente geselsskap is.
Waar woon jy en hoekom woon jy daar en waarom hoor ons nou eers van
jou?

DD
(besig om die volgende stel vrae voor te berei)
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51139 is 'n antwoord op boodskap #51137] So, 07 Oktober 2001 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek woon in Hawick in die 'Scottish Borders'. Heel in die Suid-Ooste
van die land.
Hiernatoe getrek omdat ek 'n wonderlike Skot in Du Toitskloof ontmoet
het terwyl ek op college was en ons is nou 4 jaar getroud.

Ek gesels graag met positiewe Suid-Afrikaners (vet weet daar is wynig
min van hulle oor) wat hulle self as intelligent sien.
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51140 is 'n antwoord op boodskap #51139] So, 07 Oktober 2001 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On 7 Oct 2001 08:58:57 -0700, li...@eco-formula.co.uk (Liezl) wrote:

> Ek woon in Hawick in die 'Scottish Borders'. Heel in die Suid-Ooste
> van die land.
> Hiernatoe getrek omdat ek 'n wonderlike Skot in Du Toitskloof ontmoet
> het terwyl ek op college was en ons is nou 4 jaar getroud.

Welkom terug. Liezl! Waarom het jy laas so vinnig verdwyn? Ek was
bekommerd dat jou man toe rerig al jou velle afgetrek het! :-)))

> Ek gesels graag met positiewe Suid-Afrikaners (vet weet daar is wynig
> min van hulle oor) wat hulle self as intelligent sien.

Wel, jy moet nou kies vrou - dis *OF* positief *OF* intelligent. Jy
kan nie altwee kry nie! :-)))
Toemaar, ek grap maar net - gesels met tannie Annette - sy is beide
positief en intelligent.
Jy sal sien...:-)
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51143 is 'n antwoord op boodskap #51137] So, 07 Oktober 2001 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 07 Oct 2001 14:06:21 +0200, Davie Davis wrote:

>
> DD
> (besig om die volgende stel vrae voor te berei)

Ag sies! Sit weer vir veldmuis terug op die lyn! Hy het ten minste
vir Liezl erken van 'n vorige keer wat sy hier gekuier het. En die
veldmuisie kan nie help dat sy aardrykskunde onderwyseres so dom was
nie. Hy sit nou juis hier snot en trane en huil omdat DD hom dom
genoem het!
Skaam jou!
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51152 is 'n antwoord op boodskap #51143] So, 07 Oktober 2001 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 07 Oct 2001 17:00:28 GMT, Streepmuis
wrote:

> Ag sies! Sit weer vir veldmuis terug op die lyn! Hy het ten minste
> vir Liezl erken van 'n vorige keer wat sy hier gekuier het.

Ignoreer DD Liezl. Hy's te vol van homself en ôk mar lekker stupid.
Die enigste aanhanger wat hy hier het is die tannie en haar smaak is
so kokkai as kan kom.
Ek en Streepmuis het jou gemis na jou hallo sê van laas.

Veldmuis
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51160 is 'n antwoord op boodskap #51139] So, 07 Oktober 2001 22:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Liezl" skryf in boodskap news:1b25448e.0110070758.79f47ed3@posting.google.com...

> Ek gesels graag met positiewe Suid-Afrikaners (vet weet daar is wynig
> min van hulle oor) wat hulle self as intelligent sien.

Is jy positief en intelligent? Val goeie spelling onder die groepering
Intelligensie? Ken jy die verskil tussen wynig en weinig? Is dit nodig om
"min" saam met "wynig" (jou spelling) te gebruik? As jy positief kan
antwoord op drie van die vrae, dan kan ons 'n intelligente gesprek begin.
En jy mag die onderwerp kies.
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51174 is 'n antwoord op boodskap #51139] Ma, 08 Oktober 2001 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Liezl - vertel ons asseblief presies waar in Du Toitskloof jy jou Skot
raakgeloop het:))))))
Annette

Liezl skryf in boodskap news:1b25448e.0110070758.79f47ed3@posting.google.com...
> Ek woon in Hawick in die 'Scottish Borders'. Heel in die Suid-Ooste
> van die land.
> Hiernatoe getrek omdat ek 'n wonderlike Skot in Du Toitskloof ontmoet
> het terwyl ek op college was en ons is nou 4 jaar getroud.
>
> Ek gesels graag met positiewe Suid-Afrikaners (vet weet daar is wynig
> min van hulle oor) wat hulle self as intelligent sien.
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51175 is 'n antwoord op boodskap #51160] Ma, 08 Oktober 2001 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Me, ontspan. Ons weet mos almal dat intelligensie en positiwiteit 'n
realitiewe begrip is:)))
Jy moet ook die van Skotland verskoon - daai manne met die rokkies laat die
dames vergeet dat daar ook 'n kort ei bestaan:))))
Annette

--
$e5.1093@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Liezl" wrote in message
> news:1b25448e.0110070758.79f47ed3@posting.google.com...
>
>> Ek gesels graag met positiewe Suid-Afrikaners (vet weet daar is wynig
>> min van hulle oor) wat hulle self as intelligent sien.
>
> Is jy positief en intelligent? Val goeie spelling onder die groepering
> Intelligensie? Ken jy die verskil tussen wynig en weinig? Is dit nodig om
> "min" saam met "wynig" (jou spelling) te gebruik? As jy positief kan
> antwoord op drie van die vrae, dan kan ons 'n intelligente gesprek begin.
> En jy mag die onderwerp kies.
>
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51219 is 'n antwoord op boodskap #51160] Ma, 08 Oktober 2001 23:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 8 Oct 2001 08:49:13 +1000, "me & bobby magee" wrote:

> Is jy positief en intelligent? Val goeie spelling onder die groepering
> Intelligensie?

Ek kan positief op een van die 3 vrae antwoord, maar soos Meatloaf sou
sê: "One out of three aint bad". Of hoe? :-))

> Ken jy die verskil tussen wynig en weinig?

O ja....jy is 'n wynige Ozzie! :-)))

> Is dit nodig om
> "min" saam met "wynig" (jou spelling) te gebruik?

Nie as mens met jou of Annette praat nie! :-)))

> As jy positief kan
> antwoord op drie van die vrae, dan kan ons 'n intelligente gesprek begin.

Ag shoot....wel, ek het probeer. Hoop Liezl is meer suksesvol!! :-)))

> En jy mag die onderwerp kies.

My vraag is: Wat dink jy van Voltaire se werke en idees? En hoe dink
jy kon hy 'n deist wees terwyl hy geloof despise het?

"I prefer the dreams of tomorrow to the histories of the past." -
Thomas Jefferson
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51229 is 'n antwoord op boodskap #51219] Di, 09 Oktober 2001 03:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Streepmuis" skryf in boodskap news:bvd4st4bp4hq1jlncrietppmgrkjv56984@4ax.com...
>
> Meatloaf sou
> sê: "One out of three aint bad". Of hoe? :-))

Dis een van my absoluut gunstelinge dié - Meatloaf het eenkeer hier op 'n
grappige verskeidenheidsprogram verskyn, en die aanbieder spreek hom toe aan
as Mr Loaf! Dit was baie snaaks!

>
> O ja....jy is 'n wynige Ozzie! :-)))

Dis die antwoord wat ek gesoek het, maar ek het meer aan Annette gedink...
Ag nou ja, sil maar skuldig pleit ook.
>
>> Is dit nodig om
>> "min" saam met "wynig" (jou spelling) te gebruik?
>
> Nie as mens met jou of Annette praat nie! :-)))

LOL!
>

> Hoop Liezl is meer suksesvol!! :-)))

Lyk my sy't moed opgegee!

> My vraag is: Wat dink jy van Voltaire se werke en idees? En hoe dink
> jy kon hy 'n deist wees terwyl hy geloof despise het?

Ek soek 'n onderwerp, nie 'n vraag nie! En wie't gesê ek is intelligent!
Ek's maar 'n dom onderwyser! Laas op universiteit van hom geleer... Kan
nie onthou nie... pass.

> "I prefer the dreams of tomorrow to the histories of the past." -
> Thomas Jefferson

Goeie aanhaling dié - ek het nog 'n paar drome oor wat bewaarheid moet word.
My eie opgemaakte aanhaling vir my lewensfilosofie:

You can't go forward if you keep on looking back. Of:

You can't make progress by constantly looking over your shoulder.
Meat Loaf [boodskap #51279 is 'n antwoord op boodskap #51229] Wo, 10 Oktober 2001 01:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 9 Oct 2001 13:49:03 +1000, "me & bobby magee" wrote:

> Dis een van my absoluut gunstelinge dié - Meatloaf het eenkeer hier op 'n
> grappige verskeidenheidsprogram verskyn, en die aanbieder spreek hom toe aan
> as Mr Loaf! Dit was baie snaaks!

LOL - dit is baie snaaks! :-)))
Nogal altyd interessant vir my gewees dat hy, Marvin Lee Aday en Jim
Steinman so goed saamgewerk het. Dit het net eenvoudig "gewerk" vir
die 2.
Re: Meat Loaf [boodskap #51283 is 'n antwoord op boodskap #51279] Wo, 10 Oktober 2001 02:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Streepmuis" skryf in boodskap news:q677stkn119ccovhgmnijs046idehttdg6@4ax.com...

> Nogal altyd interessant vir my gewees dat hy, Marvin Lee Aday en Jim
> Steinman so goed saamgewerk het. Dit het net eenvoudig "gewerk" vir
> die 2.
>

Snaaks genoeg, ek weet nie veel van hulle musiek nie - net so 'n paar staan
uit. So terloops, vanaand het ons Meat Loaf vir ete...
Re: Meat Loaf [boodskap #51286 is 'n antwoord op boodskap #51283] Wo, 10 Oktober 2001 03:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 10 Oct 2001 12:53:23 +1000, "me & bobby magee" wrote:

> So terloops, vanaand het ons Meat Loaf vir ete...

Dis nou een dis wat my man en seun absoluut voor gril. Ek kan dit nie
verstaan nie. En dis nie net my resep nie. Hulle gril vir ander
mense s'n ook. Ek kan glad nie agterkom wat presies dit is wat hulle
so afsit nie, want hulle eet tog frikkadelle en ander soort van
soortgelyke goed. Dis net die meatloaf wat hulle totaal niks van hou
nie.
Re: Meat Loaf [boodskap #51301 is 'n antwoord op boodskap #51286] Wo, 10 Oktober 2001 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Streepmuis" skryf in boodskap news:cge7stkrn488ds4frk1u06uthm464oi8v6@4ax.com...

> Dis nou een dis wat my man en seun absoluut voor gril. Ek kan dit nie
> verstaan nie.

Ek moet sê ek is self nie baie lief daarvoor nie - ek het dit eenkeer uit
desperaatheid probeer, en toe sê my annerhelfte dis lekker. Nou eet ek maar
so langtand daaraan. Weet self nie hoekom nie. Oor die algemeen is ek nie
lief vir vleis nie - eet eerder slaaie. Miskien is dit omdat as mens aan
brood dink, dan is dit 'n heel ander prentjie, en mens kan die twee
uiteenlopende brode nie bymekaar bring nie? Ek het 'n redelik smaaklike
resep vir een, maar maak dit selde.
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51364 is 'n antwoord op boodskap #51152] Wo, 10 Oktober 2001 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Skuus dat ek so lank vat om weer iets te se. Sodra ek net mooi dink ek
het 'n pittige antwoord geskryf dan 'time out' my blerrie ISP my!

Ek het nog nooit gedink ek kon spel nie, maar ek dink dit is nodig om
wynig en min langs mekaar te sit as dit kom by hoeveel positiewe
Suid-Afrikaners daar nog oor is. Maar ek moet se dit lyk of ek
verkeerd was as ek na julle spulle kyk.

Anette ek het hom in die Protea Park hotel ontmoet (how sleazy) terwyl
ek op 'n eerste jaars landsdiens kamp was en hy net terug gekom het
van die Paarl se nuwe wyne fees. Hy was op daai stadium die 'manager'
van die forelplaas op Elandspad.

Moenie worry nie, daar is heeltemal te veel velle dat hy sal kans sien
om hulle almal af te trek!

Hoop die antwoord maak dit na die groep toe anders gaan ek my hare
moet begin uit trek!
Re: AFR PENVRIENDE [boodskap #51633 is 'n antwoord op boodskap #51364] Sa, 13 Oktober 2001 18:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
"))) Liezl, ek kan jou meedeel jy hoef nog nie bles te raak nie;)))
Jy wil ons vertel dat jy 'n beskonke man verlei het?:))))
Annette

Liezl skryf in boodskap news:1b25448e.0110100917.58738964@posting.google.com...
> Skuus dat ek so lank vat om weer iets te se. Sodra ek net mooi dink ek
> het 'n pittige antwoord geskryf dan 'time out' my blerrie ISP my!
>
> Ek het nog nooit gedink ek kon spel nie, maar ek dink dit is nodig om
> wynig en min langs mekaar te sit as dit kom by hoeveel positiewe
> Suid-Afrikaners daar nog oor is. Maar ek moet se dit lyk of ek
> verkeerd was as ek na julle spulle kyk.
>
> Anette ek het hom in die Protea Park hotel ontmoet (how sleazy) terwyl
> ek op 'n eerste jaars landsdiens kamp was en hy net terug gekom het
> van die Paarl se nuwe wyne fees. Hy was op daai stadium die 'manager'
> van die forelplaas op Elandspad.
>
> Moenie worry nie, daar is heeltemal te veel velle dat hy sal kans sien
> om hulle almal af te trek!
>
> Hoop die antwoord maak dit na die groep toe anders gaan ek my hare
> moet begin uit trek!
Vorige onderwerp: vogelvereniging onzevogels Bladel-Nederland
Volgende onderwerp: Afrikaanse woord gesoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 06:20:12 MGT 2024