Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » MUSIEK
MUSIEK [boodskap #50929] So, 30 September 2001 23:38 na volgende boodskap
midaspallets  is tans af-lyn  midaspallets
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Junior Lid
WAAR KAN EK AFRIKAANSE LIEDJIES DOWNLOAD OP DIE NET
Re: MUSIEK [boodskap #51018 is 'n antwoord op boodskap #50929] Di, 02 Oktober 2001 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
midaspallets skryf in boodskap news:OQGt7.3179$qi.487486@news2-win.server.ntlworld.com...
> WAAR KAN EK AFRIKAANSE LIEDJIES DOWNLOAD OP DIE NET
>

Midaspallets (snaakse naam) Nou kan jy ook sien hoe 'n doodonskuldige vraag
op ons NG kan ontaard in 'n atmosfeer van 'n niksseggende chatroom. Stick
around, jy sal van die spul hou. (Selfs Reisiger - ek sal hom graag in Big
Brother wil sien. Of is hy dalk Big Brother?)

Ek het nog nie 'n oplossing vir jou vraag nie. Gesels 'n bietjie met Fanie
de Jager brae...@hermanus.co.za ek het eenkeer na hom geskryf na
aanleiding van sy optrede op Noot vir Noot.

Groetnis
Re: MUSIEK [boodskap #51033 is 'n antwoord op boodskap #51018] Wo, 03 Oktober 2001 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nader aan "Big Bother"

"Grahame" skryf in boodskap news:9pd1i8$mci$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> (Selfs Reisiger - ek sal hom graag in Big
> Brother wil sien. Of is hy dalk Big Brother?)
>
Re: MUSIEK [boodskap #51047 is 'n antwoord op boodskap #51033] Wo, 03 Oktober 2001 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Oct 2001 08:39:22 +0200, "Sakkie" wrote:

> Nader aan "Big Bother"
>

.....:-)))
Re: MUSIEK [boodskap #51059 is 'n antwoord op boodskap #51047] Wo, 03 Oktober 2001 17:54 Na vorige boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:psrlrt0o74aonf7lg2k67320kbb8hahabi@4ax.com...
> On Wed, 3 Oct 2001 08:39:22 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Nader aan "Big Bother"
>>
>
>
> .....:-)))
>
Ek dink sy naam is Reisiger want hy is gedurig op 'n trip!

G
Vorige onderwerp: Sleep WinMX nader en download...
Volgende onderwerp: Musiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 03:24:38 MGT 2024