Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons hou konsert
Ons hou konsert [boodskap #51040] Wo, 03 Oktober 2001 08:55
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wil maar net vir die wat wil weet laat weet dat ons nou gaan begin sing:)))
Hiermee die optredes en die liedjies:)

Op 12/10 in Stellenbosch:
Motet: Gallia - C Gounod.
Aida:- Groot Koor en Mars - G Verdi
Nabucco: Slawekoor - G Verdi

14/10 in Durbanville - Ons Feeskonsert.

Psalm 118 - R Nepgen
Psalm 23 - P v/d Westhuizen
Psalm 8 - C Lamprecht

Maa Bonny Lad
Daar Oorkant die Spruit
Hitrag'ut - P. Ben-Chavim
Marianne - P Wilby.

Gebed uit Maria Stuarda - G Donizetti.

Vilja uit Die Vrolike Weduwee - F Lehar

Battle Hymn of the Republic - Howe-Steffe

Nabucco: Slawekoor - G Verdi
Aida : Groot Koor en Mars - G Verdi.

Die orkes van US sal ons by die geleentheid met die Verdi begelei. ( Ek dink
dit moet andersom wees - ons sal probeer om gehoor te word :)) )

Annette
Vorige onderwerp: Re: : William F. Buckley Jr. (70 virgins)FIGHT THE LADENITE HERESY
Volgende onderwerp: Die bottels lyk dan dieselfde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 11:32:01 MGT 2024