Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Opname
Opname [boodskap #50991] Di, 02 Oktober 2001 09:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op 'n ander groep het iemand begin om die rympie
Sommer is nie rede nie te meld.

Dit kom toe uit dat omtrent elkeen op die groep die rympie anders ken - en
ek wonder of dit familie-, streeks- of ouderdomgebonde is.

Hier is die rympie soos ek dit ken:
Sommer is geen rede nie
Want pampoene dra nie vere nie
En likkewaanskoene is baie skaars.

( dit kan die Sandveldweergawe wees - ek weet nie)

Hoe ken jy die rympie as jy nog jonk genoeg is om dit te onthou?

Annette
Re: Opname [boodskap #50994 is 'n antwoord op boodskap #50991] Di, 02 Oktober 2001 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ons het weer geleer skilpad het nie vere nie dit was seker, maar die karoo
weergawe.

Groete
Spook
"Zymurgy,s Seventh Exception to Murphy`s Laws:
When it rains it pours."

"Annette" skryf in boodskap news:9pc0mm$h0v32$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Op 'n ander groep het iemand begin om die rympie
> Sommer is nie rede nie te meld.
>
> Dit kom toe uit dat omtrent elkeen op die groep die rympie anders ken - en
> ek wonder of dit familie-, streeks- of ouderdomgebonde is.
>
> Hier is die rympie soos ek dit ken:
> Sommer is geen rede nie
> Want pampoene dra nie vere nie
> En likkewaanskoene is baie skaars.
>
> ( dit kan die Sandveldweergawe wees - ek weet nie)
>
> Hoe ken jy die rympie as jy nog jonk genoeg is om dit te onthou?
>
> Annette
>
Re: Opname [boodskap #50995 is 'n antwoord op boodskap #50994] Di, 02 Oktober 2001 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken hom ook as 'n skilpad het nie vere nie, en ja, ek kom oorspronklik
uit die karoo uit.

"Spook®" skryf in boodskap news:9pc1is$g35$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ons het weer geleer skilpad het nie vere nie dit was seker, maar die karoo
> weergawe.
>
> Groete
> Spook
> "Annette" wrote in message
> news:9pc0mm$h0v32$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Op 'n ander groep het iemand begin om die rympie
>> Sommer is nie rede nie te meld.
>>
>> Dit kom toe uit dat omtrent elkeen op die groep die rympie anders ken - en
>> ek wonder of dit familie-, streeks- of ouderdomgebonde is.
>>
>> Hier is die rympie soos ek dit ken:
>> Sommer is geen rede nie
>> Want pampoene dra nie vere nie
Re: Opname [boodskap #50999 is 'n antwoord op boodskap #50995] Di, 02 Oktober 2001 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ken hom ook met die vere, maar ek kom van die Noord Vrystaat, maar my ma
was van die karoo. Ek het maar baie van haar dinge geërf, uitspraak van
kerrie en ander woorde.

Sakkie skryf in boodskap news:3bb9915c$0$236@hades.is.co.za...
> Ek ken hom ook as 'n skilpad het nie vere nie, en ja, ek kom oorspronklik
> uit die karoo uit.
>
> "Spook®" wrote in message
> news:9pc1is$g35$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ons het weer geleer skilpad het nie vere nie dit was seker, maar die karoo
>> weergawe.
>>
>> Groete
>> Spook
>> "Annette" wrote in message
>> news:9pc0mm$h0v32$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>
>>> Op 'n ander groep het iemand begin om die rympie
>>> Sommer is nie rede nie te meld.
>>>
>>> Dit kom toe uit dat omtrent elkeen op die groep die rympie anders
ken -
> en
>>> ek wonder of dit familie-, streeks- of ouderdomgebonde is.
>>>
>>> Hier is die rympie soos ek dit ken:
>>> Sommer is geen rede nie
>>> Want pampoene dra nie vere nie
>
Re: Opname [boodskap #51008 is 'n antwoord op boodskap #50999] Di, 02 Oktober 2001 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okei - so die mense in die Kroo weet van skilpaaie en die mense van die
sandveld weet van pampoene?
Mens sou wou sê aartappels:)))
Enige ander insette, of kom almal van die Kroo af?
Annette

--
.za...
> ken hom ook met die vere, maar ek kom van die Noord Vrystaat, maar my ma
> was van die karoo. Ek het maar baie van haar dinge geërf, uitspraak van
> kerrie en ander woorde.
>
> Sakkie wrote in message
> news:3bb9915c$0$236@hades.is.co.za...
>> Ek ken hom ook as 'n skilpad het nie vere nie, en ja, ek kom oorspronklik
>> uit die karoo uit.
>>
>> "Spook®" wrote in message
>> news:9pc1is$g35$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Ons het weer geleer skilpad het nie vere nie dit was seker, maar die
> karoo
>>> weergawe.
>>>
>>> Groete
>>> Spook
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9pc0mm$h0v32$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>
>>>> Op 'n ander groep het iemand begin om die rympie
>>>> Sommer is nie rede nie te meld.
>>>>
>>>> Dit kom toe uit dat omtrent elkeen op die groep die rympie anders
> ken -
>> en
>>>> ek wonder of dit familie-, streeks- of ouderdomgebonde is.
>>>>
>>>> Hier is die rympie soos ek dit ken:
>>>> Sommer is geen rede nie
>>>> Want pampoene dra nie vere nie
>>
>
Re: Opname [boodskap #51014 is 'n antwoord op boodskap #51008] Di, 02 Oktober 2001 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ja die karoo is maar 'n droë plek ons ken eintlik nie pampoene hier nie.

Spook

"Annette" skryf in boodskap news:9pce94$hlgcf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Okei - so die mense in die Kroo weet van skilpaaie en die mense van die
> sandveld weet van pampoene?
> Mens sou wou sê aartappels:)))
> Enige ander insette, of kom almal van die Kroo af?
> Annette
>
> --
> .za...
>> ken hom ook met die vere, maar ek kom van die Noord Vrystaat, maar my ma
>> was van die karoo. Ek het maar baie van haar dinge geërf, uitspraak van
>> kerrie en ander woorde.
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3bb9915c$0$236@hades.is.co.za...
>>> Ek ken hom ook as 'n skilpad het nie vere nie, en ja, ek kom
> oorspronklik
>>> uit die karoo uit.
>>>
>>> "Spook®" wrote in message
>>> news:9pc1is$g35$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Ons het weer geleer skilpad het nie vere nie dit was seker, maar die
>> karoo
>>>> weergawe.
>>>>
>>>> Groete
>>>> Spook
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9pc0mm$h0v32$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> >
>>>> > Op 'n ander groep het iemand begin om die rympie
>>>> > Sommer is nie rede nie te meld.
>>>> >
>>>> > Dit kom toe uit dat omtrent elkeen op die groep die rympie anders
>> ken -
>>> en
>>>> > ek wonder of dit familie-, streeks- of ouderdomgebonde is.
>>>> >
>>>> > Hier is die rympie soos ek dit ken:
>>>> > Sommer is geen rede nie
>>>> > Want pampoene dra nie vere nie
>>>
>>
>
Re: Opname [boodskap #51015 is 'n antwoord op boodskap #51014] Di, 02 Oktober 2001 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

> Sommer is geen rede nie
> Want pampoene dra nie vere nie

Ek kan vaagweg iets onthou, maar dit hetongeveer so gegaan:

pampoene het geen vere nie,
en skilpad dra geen klere nie.

In my "Afrikaanse Idiome en Ander Vaste
Uitdrukkings" praat hulle van die volgende
idioom: "Loop pluk skilpadvere." Gesê aan
'n lastige, neulerige en uitvraerige kind om
hom stil te maak.

Gloudina
Re: Opname [boodskap #51019 is 'n antwoord op boodskap #50991] Di, 02 Oktober 2001 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ek ken dit (vanuit die Suid-Vrystaat) as

Sommer het nie rede nie
Skilpad het nie vere nie en
Boesman dra nie klere nie

@home.com wrote in message ...
> Sommer is geen rede nie
> Want pampoene dra nie vere nie

Ek kan vaagweg iets onthou, maar dit hetongeveer so gegaan:

pampoene het geen vere nie,
en skilpad dra geen klere nie.

In my "Afrikaanse Idiome en Ander Vaste
Uitdrukkings" praat hulle van die volgende
idioom: "Loop pluk skilpadvere." Gesê aan
'n lastige, neulerige en uitvraerige kind om
hom stil te maak.

Gloudina
Re: Opname [boodskap #51073 is 'n antwoord op boodskap #50991] Do, 04 Oktober 2001 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ons het altyd gesê
"Sommer is nie rede nie
Skilpad dra nie klere nie
Visse het nie vere nie"

En as die kinders iets vra wat jy nie graag dadelik wil doen nie, dan het
ons altyd gesê

"Eendag op 'n reëndag kan jy dit kry/sal ons dit of dat doen" en as hulle
vra wanneer kom die reëndag dan, dan kon jy antwoord "Annerdag op 'n
wannerdag" (Anderdag op 'n wanneer-dag). Hulle het goed verstaan dis maar 'n
mooi manier van nee sê as 'n mens nie direk en kras "nee" wil antwoord nie.
Re: Opname [boodskap #51079 is 'n antwoord op boodskap #51073] Do, 04 Oktober 2001 14:00 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
My ma het altyd gesê 'wanneer die koeie huis toe kom'. Omdat ons wel 'n
plaas gehad het, was die antwoord nie vergesog nie. Toe ek so in graad twee
was en die koeie steeds nie opgedaag het nie, vra ek toe maar weer en sê dat
hulle nie kom nie, waarop my ma toe antwoord: wanneer die skip kom. Dit het
my aan die gang gehou tot die volgende jaar. Dis toe dat ek een en een
bymekaar getel het. ;))

Shannon

Kwarantyn wrote in message
news:C1Yu7.8581$Me3.2745615418@newssvr16.news.prodigy.com...
> Ons het altyd gesê
> "Sommer is nie rede nie
> Skilpad dra nie klere nie
> Visse het nie vere nie"
>
> En as die kinders iets vra wat jy nie graag dadelik wil doen nie, dan het
> ons altyd gesê
>
> "Eendag op 'n reëndag kan jy dit kry/sal ons dit of dat doen" en as hulle
> vra wanneer kom die reëndag dan, dan kon jy antwoord "Annerdag op 'n
> wannerdag" (Anderdag op 'n wanneer-dag). Hulle het goed verstaan dis maar 'n
> mooi manier van nee sê as 'n mens nie direk en kras "nee" wil antwoord nie.
>
Vorige onderwerp: Europa word Afrikaans
Volgende onderwerp: Re: Ameristan bygevoeg.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:08:58 MGT 2024