Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Psalm 121
Psalm 121 [boodskap #50909] Sa, 29 September 2001 22:11
knormoer  is tans af-lyn  knormoer
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Psalm 121

Ek slat my twee oge op,
my kyk vang die verste kop:
waarvanaf sal my hulp nou kom?
My hulp is vannie Jirre, van Hom:
Hy't nou die jimmel en Prieska gekom maak.
Sonner lat jou voete klipperse raak,
is Hy skoene agterrie skaap.
Hy dink nooit nie eers oor slaap.
Sontyd is Hy hoed op jou kop,
innie nag hou Hy gevaarlikheid dop.
Hy's mos nou da om jou op te pas:
jou siel hou Hy tissen jou ribbes vas.
gan jy nou in of gan jy nou yt:
Hy's oor jou vi ewig en vi altyd.

Uit: Innie skylty vannie Jirre - Griekwapsalms en ander gedigte
Vorige onderwerp: PSALM 8
Volgende onderwerp: Die Dood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 10:07:36 MGT 2024