Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Seksistiese een vir die dames
'n Seksistiese een vir die dames [boodskap #50845] Do, 27 September 2001 11:23 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die hele familie vergader by die hospitaal
waar 'n familielid baie siek is.

Na 'n lang wag kom 'n baie moeë dokter
in en sê somber:"Ek bring nie goeie nuus
nie. Die enigste hoop vir jul geliefde is
om 'n breinoorplanting te kry. Dit is nog
eksperimenteel, ietwat gewaagd en die
familie sal moet vir die brein betaal"

Die familie sit somber die nuus en absorbeer.
Na 'n hele ruk vra iemand:"Hoeveel sal so 'n
brein kos?" Die dokter antwoord:" R5,000
vir 'n manlike brein en R500 vir 'n vroulike
brein."

Die mans probeer nie glimlag nie en loer onderlangs
vir mekaar. Na nog 'n lang stilte kan een van die
mans nie sy nuuskierigheid meer beheer nie en
vra die vraag wat almal pla:"Nou hoekom is 'n
manlike brein soveel duurder?"

Die dokter glimlag oor die kinderlike onskuld en
sê vir die hele groep:"Dit is standaard prysvasstel
prosedure. Ons moet die vroulike breine afmerk
want hulle is voorheen al gebruik."
Re: 'n Seksistiese een vir die dames [boodskap #50874 is 'n antwoord op boodskap #50845] Vr, 28 September 2001 02:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:...

> Die dokter glimlag oor die kinderlike onskuld en
> sê vir die hele groep:"Dit is standaard prysvasstel
> prosedure. Ons moet die vroulike breine afmerk
> want hulle is voorheen al gebruik."

Jaaaa, ou Sakkie. Weet jy, my sus in Mosselbaai het 'n vreeslike slim
seun (my peetseun!) - kry gereeld oor die 90% vir meeste van sy vakke,
veral Wiskunde. Vra ek toe die ander dag vir haar waar sy dink hy al
sy slimmigheid vandaan kry (ek hoop toe dat sy sal erken hy kry dit
van my kant af...). Nee, seg sy toe, hy kry sy slimme brein van sy pa
af, want sy het nog hare! Toe's ek maar bly hy kry dit nie van my
nie...
Re: 'n Seksistiese een vir die dames [boodskap #50882 is 'n antwoord op boodskap #50874] Vr, 28 September 2001 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:efc4a5cd.0109271838.28c24fe8@posting.google.com...
> "Sakkie" skryf in boodskap news:...
>
>> Die dokter glimlag oor die kinderlike onskuld en
>> sê vir die hele groep:"Dit is standaard prysvasstel
>> prosedure. Ons moet die vroulike breine afmerk
>> want hulle is voorheen al gebruik."
>
> Jaaaa, ou Sakkie. Weet jy, my sus in Mosselbaai het 'n vreeslike slim
> seun (my peetseun!) - kry gereeld oor die 90% vir meeste van sy vakke,
> veral Wiskunde. Vra ek toe die ander dag vir haar waar sy dink hy al
> sy slimmigheid vandaan kry (ek hoop toe dat sy sal erken hy kry dit
> van my kant af...). Nee, seg sy toe, hy kry sy slimme brein van sy pa
> af, want sy het nog hare! Toe's ek maar bly hy kry dit nie van my
> nie...

groot grin
mail my julle ou koppe [boodskap #51076 is 'n antwoord op boodskap #50874] Do, 04 Oktober 2001 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
meere  is tans af-lyn  meere
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
hullo
mail my by seal...@hotmail.com
Re: mail my julle ou koppe [boodskap #51078 is 'n antwoord op boodskap #51076] Do, 04 Oktober 2001 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
hoekom? Poepol!
_____________________________________________________
"meere"
> hullo
> mail my by seal...@hotmail.com
>
Re: mail my julle ou koppe [boodskap #51084 is 'n antwoord op boodskap #51078] Do, 04 Oktober 2001 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ag ou Max, hoekom is hy n poephol? Dalk is hy
n baie nice mens, gee hom die benefit of the doubt.

Pop

Max skryf in boodskap news:9phpau$be0$1@azure.nl.gxn.net...
> hoekom? Poepol!
> _____________________________________________________
> "meere"
>> hullo
>> mail my by seal...@hotmail.com
>>
>
Re: mail my julle ou koppe [boodskap #51092 is 'n antwoord op boodskap #51084] Vr, 05 Oktober 2001 09:05 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"pop" skryf in boodskap news:9pil5t$306$1@slb0.atl.mindspring.net...
> Ag ou Max, hoekom is hy n poephol? Dalk is hy
> n baie nice mens, gee hom die benefit of the doubt.
>
> Pop

The benifit of the doubt/ geef hem het voordeel van de twijfel!!!!!

Gr.Rico
>
> Max skryf in boodskap news:9phpau$be0$1@azure.nl.gxn.net...
>> hoekom? Poepol!
>> _____________________________________________________
>> "meere"
>>> hullo
>>> mail my by seal...@hotmail.com
>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Hoera vir New Zealand
Volgende onderwerp: Re: Of mice and men
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 16:57:23 MGT 2024