Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Disgrace/Coetzee
Disgrace/Coetzee [boodskap #50737] Di, 25 September 2001 22:48 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi almal,

Ek het nog 'n vra.
Weet enigiemand op hierdie NG of die boek, Disgrace van J.M. Coetzee ook in
Afrikaans te koop is???

Ek weet daar is 'n Nederlandse vertaling, maar ek kan op Kalaharinet nie die
Afrikaanse vertaling vind nie.

Gr.Rico
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50840 is 'n antwoord op boodskap #50737] Do, 27 September 2001 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Rico, jong ek het bietjie rond gekrap, maar kry nie 'n afrikaanse
weergawe van "Disgraced" nie.
John is al 'n paar jaar verbonde aan die universiteit van Kaapstad.
"Professor english language and literature". Ek het vir jou sy telefoon
nommer en e-mail as jy belangstel.

"Rico" skryf in boodskap news:9or143$to$1@news1.xs4all.nl...
> Hi almal,
>
> Ek het nog 'n vra.
> Weet enigiemand op hierdie NG of die boek, Disgrace van J.M. Coetzee ook in
> Afrikaans te koop is???
>
> Ek weet daar is 'n Nederlandse vertaling, maar ek kan op Kalaharinet nie die
> Afrikaanse vertaling vind nie.
>
> Gr.Rico
>
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50853 is 'n antwoord op boodskap #50840] Do, 27 September 2001 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Hi Rico, jong ek het bietjie rond gekrap, maar kry nie 'n afrikaanse
> weergawe van "Disgraced" nie.
> John is al 'n paar jaar verbonde aan die universiteit van Kaapstad.
> "Professor english language and literature". Ek het vir jou sy telefoon
> nommer en e-mail as jy belangstel.
>

Ek het onlangs gesien dat hy 'n visiting professor bydie Universiteit van
Chicago is. Ek dag hy het onlangs
by UK afgetree?
Coetzee is glo 'n baie private persoon en gee nie eens
maklik onderhoude aan Suid-Afrikaanse joernaliste nie.
Hy het eenkeer gesê hulle vra hom net vir onderhoude
wanneer hy pryse wen, en dan vra hulle hom nog die
verkeerde vrae. Ek persoonlik dink dat sy heel beste werke
sy eerste werke is en nie dié waarvoor hy later die
Booker-prys tweekeer gekry het nie. En dat Coetzee
self so dink. As jy jouself 'n guns wil doen, Rico,
lees sy eerste drie of vier werke in Engels, en
ook sy (biografiese?) "Boyhood." Laasgenoemde
is briljant - oor sy jeug as 'n Engels-sprekende kind
op 'n klein Suid-Afrikaanse dorpie.

Gloudina
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50855 is 'n antwoord op boodskap #50737] Do, 27 September 2001 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BB31CAA.59BF4E85@home.com...
Sakkie wrote:

> Hi Rico, jong ek het bietjie rond gekrap, maar kry nie 'n afrikaanse
> weergawe van "Disgrace" nie.
> John is al 'n paar jaar verbonde aan die universiteit van Kaapstad.
> "Professor english language and literature". Ek het vir jou sy telefoon
> nommer en e-mail as jy belangstel.
>

Gloudina
Ek het onlangs gesien dat hy 'n visiting professor bydie Universiteit van
Chicago is. Ek dag hy het onlangs
by UK afgetree?
Coetzee is glo 'n baie private persoon en gee nie eens
maklik onderhoude aan Suid-Afrikaanse joernaliste nie.
Hy het eenkeer gesê hulle vra hom net vir onderhoude
wanneer hy pryse wen, en dan vra hulle hom nog die
verkeerde vrae. Ek persoonlik dink dat sy heel beste werke
sy eerste werke is en nie dié waarvoor hy later die
Booker-prys tweekeer gekry het nie. En dat Coetzee
self so dink. As jy jouself 'n guns wil doen, Rico,
lees sy eerste drie of vier werke in Engels, en
ook sy (biografiese?) "Boyhood." Laasgenoemde
is briljant - oor sy jeug as 'n Engels-sprekende kind
op 'n klein Suid-Afrikaanse dorpie.

Sakkie
Net soos sy werke is hy reguit, blatant eerlik en op
die man af. Ek weet hy het aansoek gedoen om te
verhuis na Australië. Wanneer is ek nie so seker
van nie.
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50858 is 'n antwoord op boodskap #50737] Do, 27 September 2001 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Net soos sy werke is hy reguit, blatant eerlik en op
> die man af.

Ek vind dit interessant dat jy sy werke as reguit,blatant eerlik en op die man
af beskryf. Watter
van sy werke het jy gelees en hoekom sê jy so?

Gloudina
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50859 is 'n antwoord op boodskap #50737] Do, 27 September 2001 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BB32A79.3A51954F@home.com...
Sakkie wrote:

> Net soos sy werke is hy reguit, blatant eerlik en op
> die man af.

Gloudina:
Ek vind dit interessant dat jy sy werke as reguit,blatant eerlik en op die
man
af beskryf. Watter
van sy werke het jy gelees en hoekom sê jy so?

Sakkie:
"Waiting for the barbarians" is geskryf as fiksie, maar dit kon net sowel
geskryf wees as John se siening van Suid-Afrika van daardie tyd. As
ek reg onthou is dit uitgegee in die vroeg tagtigs. In die boek is baie
van die magistraat se uitsprake en opinies presies wat John sou sê.

Na "Disgrace" het ek besluit om nie meer van sy boeke te lees nie. Dit,
net soos die ander is morbied en swartgallig. Ek hou nie van boeke waar
die skrywer die leser sielkundig probeer uitmergel nie. Ek raak heeltemal
te betrokke om dit te geniet. Die verkragting in "Disgrace" het veroorsaak
dat ek die boek omtrent vir twee weke gelos het om eers te bedaar. Lees
behoort ontspanning te wees.
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50866 is 'n antwoord op boodskap #50840] Do, 27 September 2001 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3bb2ec1b$0$228@hades.is.co.za...
> Hi Rico, jong ek het bietjie rond gekrap, maar kry nie 'n afrikaanse
> weergawe van "Disgraced" nie.
> John is al 'n paar jaar verbonde aan die universiteit van Kaapstad.
> "Professor english language and literature". Ek het vir jou sy telefoon
> nommer en e-mail as jy belangstel.
>
Baie dankie vir jou werk Sakkie, hoekom die boek is nie in Afrikaans nie??
Lees Afrikaners die boeke in Engels??

Ek wil hom vra, hoekom die boek is wel in Nederlands te vertaal en nie in
Afrikaans nie. Gaan ek hom epos??

Gr.Rico
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50871 is 'n antwoord op boodskap #50859] Do, 27 September 2001 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3bb33748$0$239@hades.is.co.za...
>
> skryf in boodskap news:3BB32A79.3A51954F@home.com...
> Sakkie wrote:
>
>> Net soos sy werke is hy reguit, blatant eerlik en op
>> die man af.
>
> Gloudina:
> Ek vind dit interessant dat jy sy werke as reguit,blatant eerlik en op die
> man
> af beskryf. Watter
> van sy werke het jy gelees en hoekom sê jy so?
>
> Sakkie:
> "Waiting for the barbarians" is geskryf as fiksie, maar dit kon net sowel
> geskryf wees as John se siening van Suid-Afrika van daardie tyd. As
> ek reg onthou is dit uitgegee in die vroeg tagtigs. In die boek is baie
> van die magistraat se uitsprake en opinies presies wat John sou sê.
>
> Na "Disgrace" het ek besluit om nie meer van sy boeke te lees nie. Dit,
> net soos die ander is morbied en swartgallig. Ek hou nie van boeke waar
> die skrywer die leser sielkundig probeer uitmergel nie. Ek raak heeltemal
> te betrokke om dit te geniet. Die verkragting in "Disgrace" het veroorsaak
> dat ek die boek omtrent vir twee weke gelos het om eers te bedaar. Lees
> behoort ontspanning te wees.
>
>
Ek glo jy het die boek nie geniet nie en sal my dit ook nie aanbeveel nie???

Gr.Rico
>
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50872 is 'n antwoord op boodskap #50737] Do, 27 September 2001 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> "Waiting for the barbarians" is geskryf as fiksie, maar dit kon net sowel
> geskryf wees as John se siening van Suid-Afrika van daardie tyd. As
> ek reg onthou is dit uitgegee in die vroeg tagtigs. In die boek is baie
> van die magistraat se uitsprake en opinies presies wat John sou sê.
>

Watter ander boeke het jy gelees? Ek het die eerste een
(Dusklands -1974) se tweede storie absoluut verstommend
goed gevind. Dis waar hy die tog van 'n wit kommandeur
beskryf wat in die westelike binneland ingaan om die inwoners
daar onder die knie te bring (amper soos in Vietnam, waaroor
die eerste storie in die boek handel.) Die ander een wat my
koue rillings gegee het, is "In the Heart of the Country," waar
'n oujongnooi se gedagtes die storie vorm, en mens weet nooit
of, wat jy lees, die werklikheid is of net haar gedagtes nie.
Coetzee is 'n tegnikus van die woord. Hy is, volgens een kritikus,
die beste skrywer in die Engelse wêreld vandag.
Sakkie, jy noem hom op sy voornaam. Ken jy hom
persoonlik?

Gloudina
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50876 is 'n antwoord op boodskap #50855] Vr, 28 September 2001 03:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Was in die koerant eergister: Hy tree af in Januarie 2001 by UK.
Annette

> Sakkie wrote:
>
>> Hi Rico, jong ek het bietjie rond gekrap, maar kry nie 'n afrikaanse
>> weergawe van "Disgrace" nie.
>> John is al 'n paar jaar verbonde aan die universiteit van Kaapstad.
>> "Professor english language and literature". Ek het vir jou sy telefoon
>> nommer en e-mail as jy belangstel.
>>
>
> Gloudina
> Ek het onlangs gesien dat hy 'n visiting professor bydie Universiteit van
> Chicago is. Ek dag hy het onlangs
> by UK afgetree?
> Coetzee is glo 'n baie private persoon en gee nie eens
> maklik onderhoude aan Suid-Afrikaanse joernaliste nie.
> Hy het eenkeer gesê hulle vra hom net vir onderhoude
> wanneer hy pryse wen, en dan vra hulle hom nog die
> verkeerde vrae. Ek persoonlik dink dat sy heel beste werke
> sy eerste werke is en nie dié waarvoor hy later die
> Booker-prys tweekeer gekry het nie. En dat Coetzee
> self so dink. As jy jouself 'n guns wil doen, Rico,
> lees sy eerste drie of vier werke in Engels, en
> ook sy (biografiese?) "Boyhood." Laasgenoemde
> is briljant - oor sy jeug as 'n Engels-sprekende kind
> op 'n klein Suid-Afrikaanse dorpie.
>
> Sakkie
> Net soos sy werke is hy reguit, blatant eerlik en op
> die man af. Ek weet hy het aansoek gedoen om te
> verhuis na Australië. Wanneer is ek nie so seker
> van nie.
>
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50877 is 'n antwoord op boodskap #50876] Vr, 28 September 2001 05:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Januarie 2001? Taamlike ou nuus wat jy lees, Annette?
Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:9p0sb0$fnd00$2@ID-92016.news.dfncis.de...
Was in die koerant eergister: Hy tree af in Januarie 2001 by UK.
Annette

> Sakkie wrote:

>> John is al 'n paar jaar verbonde aan die universiteit van Kaapstad.
>> "Professor english language and literature". > >
>
> Gloudina
> Ek het onlangs gesien dat hy 'n visiting professor by
> Chicago is. Ek dag hy het onlangs
> by UK afgetree?
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50879 is 'n antwoord op boodskap #50859] Vr, 28 September 2001 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie - stem saam - die man skryf donker jong;))
Annette

news:3BB32A79.3A51954F@home.com...
> Sakkie wrote:
>
>> Net soos sy werke is hy reguit, blatant eerlik en op
>> die man af.
>
> Gloudina:
> Ek vind dit interessant dat jy sy werke as reguit,blatant eerlik en op die
> man
> af beskryf. Watter
> van sy werke het jy gelees en hoekom sê jy so?
>
> Sakkie:
> "Waiting for the barbarians" is geskryf as fiksie, maar dit kon net sowel
> geskryf wees as John se siening van Suid-Afrika van daardie tyd. As
> ek reg onthou is dit uitgegee in die vroeg tagtigs. In die boek is baie
> van die magistraat se uitsprake en opinies presies wat John sou sê.
>
> Na "Disgrace" het ek besluit om nie meer van sy boeke te lees nie. Dit,
> net soos die ander is morbied en swartgallig. Ek hou nie van boeke waar
> die skrywer die leser sielkundig probeer uitmergel nie. Ek raak heeltemal
> te betrokke om dit te geniet. Die verkragting in "Disgrace" het veroorsaak
> dat ek die boek omtrent vir twee weke gelos het om eers te bedaar. Lees
> behoort ontspanning te wees.
>
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50880 is 'n antwoord op boodskap #50859] Vr, 28 September 2001 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie - stem saam - die man skryf donker jong;))
Annette

news:3BB32A79.3A51954F@home.com...
> Sakkie wrote:
>
>> Net soos sy werke is hy reguit, blatant eerlik en op
>> die man af.
>
> Gloudina:
> Ek vind dit interessant dat jy sy werke as reguit,blatant eerlik en op die
> man
> af beskryf. Watter
> van sy werke het jy gelees en hoekom sê jy so?
>
> Sakkie:
> "Waiting for the barbarians" is geskryf as fiksie, maar dit kon net sowel
> geskryf wees as John se siening van Suid-Afrika van daardie tyd. As
> ek reg onthou is dit uitgegee in die vroeg tagtigs. In die boek is baie
> van die magistraat se uitsprake en opinies presies wat John sou sê.
>
> Na "Disgrace" het ek besluit om nie meer van sy boeke te lees nie. Dit,
> net soos die ander is morbied en swartgallig. Ek hou nie van boeke waar
> die skrywer die leser sielkundig probeer uitmergel nie. Ek raak heeltemal
> te betrokke om dit te geniet. Die verkragting in "Disgrace" het veroorsaak
> dat ek die boek omtrent vir twee weke gelos het om eers te bedaar. Lees
> behoort ontspanning te wees.
>
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50884 is 'n antwoord op boodskap #50737] Vr, 28 September 2001 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina:
Coetzee is 'n tegnikus van die woord. Hy is, volgens een kritikus,
die beste skrywer in die Engelse wêreld vandag.
Sakkie, jy noem hom op sy voornaam. Ken jy hom
persoonlik?

Sakkie:
Nee ek ken hom nie persoonlik nie. Ek weet van hom a.g.v.
genealogiese navorsing wat ek gedoen het. Dit is ook
hoekom ek die twee boeke gelees het. Dat hy 'n ongelooflike
vermoë het om gevoel en emosie in woorde neer te sit is gewis.

Ek noem hom op sy voornaam omdat ek nie daarvan hou om
iemand op sy van te noem nie, veral nie familie nie, al is dit
v�rlangs. Dink nou net hoe gaan dit klink as ek die heeltyd
jou Bouwer noem. Ek weet dit is anders en mense noem
skrywers op hul vanne, ek hou net nie daarvan nie.
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50885 is 'n antwoord op boodskap #50866] Vr, 28 September 2001 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:9ovonr$9ni$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Sakkie" schreef in bericht
> news:3bb2ec1b$0$228@hades.is.co.za...
>> Hi Rico, jong ek het bietjie rond gekrap, maar kry nie 'n afrikaanse
>> weergawe van "Disgraced" nie.
>> John is al 'n paar jaar verbonde aan die universiteit van Kaapstad.
>> "Professor english language and literature". Ek het vir jou sy telefoon
>> nommer en e-mail as jy belangstel.
>>
> Baie dankie vir jou werk Sakkie, hoekom die boek is nie in Afrikaans nie??
> Lees Afrikaners die boeke in Engels??
>
> Ek wil hom vra, hoekom die boek is wel in Nederlands te vertaal en nie in
> Afrikaans nie. Gaan ek hom epos??
>
> Gr.Rico

Rico, gaan na www.uct.ac.za . Doen 'n personeel "search" vir Coetzee.
Hy is die een by "English Literature". Die nommers daar sal jou kan help
om hom in die hande te kry.
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50886 is 'n antwoord op boodskap #50877] Vr, 28 September 2001 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:**@@@#####!!! Jammer - nou sien ek dat ek ook in die verlede leef soos
sommige ander hier - miskien is dit 'n teken van die ouderdom;)))
1 Januarie 2002 tree Coetzee af.
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:9p17cc$mju$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Januarie 2001? Taamlike ou nuus wat jy lees, Annette?
> Wouter
>
> "Annette" wrote in message
> news:9p0sb0$fnd00$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Was in die koerant eergister: Hy tree af in Januarie 2001 by UK.
> Annette
>
>> Sakkie wrote:
>
>>> John is al 'n paar jaar verbonde aan die universiteit van Kaapstad.
>>> "Professor english language and literature". > >
>>
>> Gloudina
>> Ek het onlangs gesien dat hy 'n visiting professor by
>> Chicago is. Ek dag hy het onlangs
>> by UK afgetree?
>
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50894 is 'n antwoord op boodskap #50871] Vr, 28 September 2001 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:9p03v2$fl8$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Sakkie" schreef in bericht
> news:3bb33748$0$239@hades.is.co.za...
>>
>> skryf in boodskap news:3BB32A79.3A51954F@home.com...
>> Sakkie wrote:
>>
>>> Net soos sy werke is hy reguit, blatant eerlik en op
>>> die man af.
>>
>> Gloudina:
>> Ek vind dit interessant dat jy sy werke as reguit,blatant eerlik en op die
>> man
>> af beskryf. Watter
>> van sy werke het jy gelees en hoekom sê jy so?
>>
>> Sakkie:
>> "Waiting for the barbarians" is geskryf as fiksie, maar dit kon net sowel
>> geskryf wees as John se siening van Suid-Afrika van daardie tyd. As
>> ek reg onthou is dit uitgegee in die vroeg tagtigs. In die boek is baie
>> van die magistraat se uitsprake en opinies presies wat John sou sê.
>>
>> Na "Disgrace" het ek besluit om nie meer van sy boeke te lees nie. Dit,
>> net soos die ander is morbied en swartgallig. Ek hou nie van boeke waar
>> die skrywer die leser sielkundig probeer uitmergel nie. Ek raak heeltemal
>> te betrokke om dit te geniet. Die verkragting in "Disgrace" het
> veroorsaak
>> dat ek die boek omtrent vir twee weke gelos het om eers te bedaar. Lees
>> behoort ontspanning te wees.
>>
>>
> Ek glo jy het die boek nie geniet nie en sal my dit ook nie aanbeveel nie???
>
> Gr.Rico
>

Dit sal verskil van leser tot leser Rico. As jy jou inlewe in 'n boek,
betrokke
raak by die karakters en jouself in hulle situasie sit, gaan die boek 'n
sterk
uitwerking op jou hê, hetsy positief of negatief. As jy dit analiseer as
net nog
'n stuk literatuur en dit lees om te sien of die skrywer 'n boek kan skryf,
gaan
jy vroeg agterkom dat hy een van die bestes is. Ek self hou nie van
vertalings
nie. Elke taal het sy fyner manier van dinge sê, en woorde wat op sekere
plekke
en maniere gebruik word wat nie dieselfde impak het in 'n ander taal nie.
Al
word dit ook presies vertaal. Miskien moet dit lees veral as dit presies
vertaal
word.
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50895 is 'n antwoord op boodskap #50737] Vr, 28 September 2001 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Ek self hou nie van
> vertalings
> nie. Elke taal het sy fyner manier van dinge sê, en woorde wat op sekere
> plekke
> en maniere gebruik word wat nie dieselfde impak het in 'n ander taal nie.
> Al
> word dit ook presies vertaal.

Ja, ek sal enigiemand wat Engels kan lees, aanmoedigom JM Coetzee se boeke
liewers in die oorspronklike
taal te lees, en nie in 'n vertaling nie. Alhoewel hy boeke
geskryf het wat nie in SA gesetel is nie (The Master of
St. Petersburg, Foe) is sy beste werk intiem oor die
binneland van SA en sal die nuanses van taal baie moeilik
vertaal. Hy is so 'n virtuoos van die Engelse taal, dat ek
net eenvoudig nie kan dink dat hulle sal weet hoe om
daardie virtuositeit presies in byvoorbeeld Nederlands
te vertaal nie. Maar miskien is ek tog verkeerd.

Gloudina
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50897 is 'n antwoord op boodskap #50737] Vr, 28 September 2001 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Ek noem hom op sy voornaam omdat ek nie daarvan hou om
> iemand op sy van te noem nie, veral nie familie nie, al is dit
> vêrlangs.

Hoe verlangs is hy familie van jou? Sy pa se mense was glovan Prince
Albert in die Klein Karoo volgens "Boyhood"
(wat miskien nie totaal biografies is nie). Die ma was van
Duitse SA oorsprong, en dis aan haar te danke dat hy so
goed Engels kon praat. In Boyhood is hy baie lief vir sy
Afrikaanse familie op die plaas op Prince Albert, maar voel
tog geintimideer deur hulle. In die boek is die pa, wat 'n
prokureur is, ietwat van 'n dronklap en verloor uiteindelik
oor sy praktyk.

Gloudina
Re: Disgrace/Coetzee [boodskap #50936 is 'n antwoord op boodskap #50737] Ma, 01 Oktober 2001 07:00 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina:
Hoe verlangs is hy familie van jou?

Sakkie:
As ek reg kan onthou het ons 'n gesametlike voorouer ses geslagte terug.
Dit kan sewe wees. Al die Coetzee's kom van een gesamentlike voorouer af.
Dirk Coetzee geb. 1655. In van die lyne het ek al vyftien geslagte in my
databasis en ek het alweer 'n klomp inligting om in te sit.
Vorige onderwerp: Oktobermaand.
Volgende onderwerp: Die nuwe SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 14:51:57 MGT 2024