Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Peter Jennings
Re: Peter Jennings [boodskap #50852] Do, 27 September 2001 12:14
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> gesit en praat het oor hoe onpresidensieel
>> George Bush was dat hy nie dadelik sy gesig in Washington
>> en New York gewys het na die WTC ramp nie. Effens
>> onbetaamlik vir 'n Kanadees.
>
> Good for him! Waarom onbetaamlik?

Wel, ek het dit so gevind. Ek sou dit selfs onbetaamlikgevind het as 'n gebore
Amerikaanse joernalis dieselfde
gedoen het. Op 11 September was die hoofjoernaliste
op al drie die netwerke in die ongewone posisie dat hulle
uur na uur gesit en praat het soos die drama hom ontvou.
Hulle was dus ongeveer 'n direkte invloed op die persepsie
van die volk van die VSA van wat besig was om te gebeur.
Ek het self gedink dat George Bush 'n fatale fout begaan
deur nie direk na New York te vlieg nie. Maar ek dink
nog dit was onwys en effens onbeskof vir iemand soos
Peter Jennings wat homself nog as Kanadees beskou.

Gloudina
Vorige onderwerp: Waar staan SA- vra Rico
Volgende onderwerp: Re: Nog vlak "rassistiese" stories
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 18:18:48 MGT 2024