Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » L'Amour
L'Amour [boodskap #50739] Di, 25 September 2001 22:54 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Jinne, Annette, jy klink nou erger as ek na my geliefkoosde bloubottel
> Chardonnay! Hoeveel glase rooiwyn het jy gedrink??? (hik, hik, hik...)

Annette
:)))) Dit was nie die rooiwyn se skuld vir al die tikfoute nie:)) Dit was
die glasie of drie Parfait L'Amour daarna wat die skade gedoen het;))

Wouter
Toe gaan jou tikwerk in sy L'Amour in?
Re: L'Amour [boodskap #50750 is 'n antwoord op boodskap #50739] Wo, 26 September 2001 04:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die tikwerk kan gaan waar dit wil, ek los nie die soetgoed nie:)))
Annette

--
nnrp2.saix.net...
>> Jinne, Annette, jy klink nou erger as ek na my geliefkoosde bloubottel
>> Chardonnay! Hoeveel glase rooiwyn het jy gedrink??? (hik, hik, hik...)
>
> Annette
> :)))) Dit was nie die rooiwyn se skuld vir al die tikfoute nie:)) Dit was
> die glasie of drie Parfait L'Amour daarna wat die skade gedoen het;))
>
> Wouter
> Toe gaan jou tikwerk in sy L'Amour in?
>
Re: L'Amour [boodskap #50760 is 'n antwoord op boodskap #50739] Wo, 26 September 2001 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Me
Kry julle Butterscotch Schnapps daar in SA? Mensig, as jy eers 'n glasie
daarvan in die keel afgegooi het, smaak dit net na meer. En probeer dan
opstaan om te gaan koffie maak...

Wouter
Ja, verskeie soorte, plaaslik en ingevoer. Ek verkies Mothers, uit Amerika.
Re: L'Amour [boodskap #50770 is 'n antwoord op boodskap #50760] Wo, 26 September 2001 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:9os3a0$4lj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Me
> Kry julle Butterscotch Schnapps daar in SA? Mensig, as jy eers 'n glasie
> daarvan in die keel afgegooi het, smaak dit net na meer. En probeer dan
> opstaan om te gaan koffie maak...
>
> Wouter
> Ja, verskeie soorte, plaaslik en ingevoer. Ek verkies Mothers, uit Amerika.
>

Sakkie
"Mothers" of "Motherless"
Re: L'Amour [boodskap #50796 is 'n antwoord op boodskap #50739] Wo, 26 September 2001 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:9or1vd$lp6$2@ctb-nnrp2.saix.net...

> Wouter
> Toe gaan jou tikwerk in sy L'Amour in?
>

Kry julle Butterscotch Schnapps daar in SA? Mensig, as jy eers 'n glasie
daarvan in die keel afgegooi het, smaak dit net na meer. En probeer dan
opstaan om te gaan koffie maak...
Re: L'Amour [boodskap #50800 is 'n antwoord op boodskap #50770] Wo, 26 September 2001 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het jy nog nie die advertensie gesien nie?
Get motherless with Mothers.
:))))
Annette

.is.co.za...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:9os3a0$4lj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Me
>> Kry julle Butterscotch Schnapps daar in SA? Mensig, as jy eers 'n glasie
>> daarvan in die keel afgegooi het, smaak dit net na meer. En probeer dan
>> opstaan om te gaan koffie maak...
>>
>> Wouter
>> Ja, verskeie soorte, plaaslik en ingevoer. Ek verkies Mothers, uit
> Amerika.
>>
>
> Sakkie
> "Mothers" of "Motherless"
>
Re: L'Amour [boodskap #50819 is 'n antwoord op boodskap #50796] Wo, 26 September 2001 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 Sep 2001 01:49:11 +1000, "me & bobby magee" wrote:

>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:9or1vd$lp6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Wouter
>> Toe gaan jou tikwerk in sy L'Amour in?

>
> Kry julle Butterscotch Schnapps daar in SA? Mensig, as jy eers 'n glasie
> daarvan in die keel afgegooi het, smaak dit net na meer. En probeer dan
> opstaan om te gaan koffie maak...
>
>

L'Amour met koffie as daar Butterscotch Schnapps is!
Re: L'Amour [boodskap #50822 is 'n antwoord op boodskap #50739] Wo, 26 September 2001 22:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Sep 2001 22:03:25 GMT, Danielle wrote:

>
> Ek sallie weer die Van Dale aanhaal nie, maar het darem net een vragie
> oor hierdie sinnetjie wat die VD onder meer gebruik:

U8858RXMRIA Klantcode
5MNSP347FJD Licentiecode

>

Slaap Lekker Danielle....
Re: L'Amour [boodskap #50825 is 'n antwoord op boodskap #50760] Wo, 26 September 2001 23:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan net môre n bottel Mothers koop. Ek sien die plaaslike
drankwinkel verkoop n 750ml bottel Amaroela vir $18!!! Is dit
dan nie boereverneuk nie???

Pop

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:9os3a0$4lj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Me
> Kry julle Butterscotch Schnapps daar in SA? Mensig, as jy eers 'n glasie
> daarvan in die keel afgegooi het, smaak dit net na meer. En probeer dan
> opstaan om te gaan koffie maak...
>
> Wouter
> Ja, verskeie soorte, plaaslik en ingevoer. Ek verkies Mothers, uit Amerika.
>
Re: L'Amour [boodskap #50861 is 'n antwoord op boodskap #50739] Do, 27 September 2001 16:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" schreef...
> "gelukkig het land, waar het kind zijn moer verbrandt"
>
> Ek verstaan nie hoekom so land gelukkig moet wees nie?

Joost van den Vondel....

Waarom is ons nou gelukkig? Omdat ons olie verbrand. Die basis van ons
tegnologiese beskawing.

Die welvaart van die Republiek in die 17e eeu was (vir 'n deel) te dank aan
'n ander energiebron: turf (moer).

Groete,
Arthur
Re: L'Amour [boodskap #50875 is 'n antwoord op boodskap #50861] Vr, 28 September 2001 03:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Arthur - ek is bly ek leef nou en nie toe nie, want die moerkoffie
van destyds moes maar aardig gesmaak het:))
Annette

news:9ovj4v$2jr2$1@news.kabelfoon.nl...
> "Danielle" schreef...
>> "gelukkig het land, waar het kind zijn moer verbrandt"
>>
>> Ek verstaan nie hoekom so land gelukkig moet wees nie?
>
> Joost van den Vondel....
>
> Waarom is ons nou gelukkig? Omdat ons olie verbrand. Die basis van ons
> tegnologiese beskawing.
>
> Die welvaart van die Republiek in die 17e eeu was (vir 'n deel) te dank aan
> 'n ander energiebron: turf (moer).
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: L'Amour [boodskap #50878 is 'n antwoord op boodskap #50875] Vr, 28 September 2001 05:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
>> "gelukkig het land, waar het kind zijn moer verbrandt"

> Die welvaart in die 17e eeu was (vir 'n deel) te dank aan
> 'n ander energiebron: turf (moer).

Annette
Dankie Arthur - ek is bly ek leef nou en nie toe nie, want die
moerkoffie van destyds moes maar aardig gesmaak het:))

Wouter
Daardie welvaart is intussen in sy turf in?
Re: L'Amour [boodskap #50892 is 'n antwoord op boodskap #50878] Vr, 28 September 2001 11:35 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En onse arme rand sommer pleinweg in sy moer in:))
Annette

--
nnrp1.saix.net...
>>> "gelukkig het land, waar het kind zijn moer verbrandt"
>
>> Die welvaart in die 17e eeu was (vir 'n deel) te dank aan
>> 'n ander energiebron: turf (moer).
>
> Annette
> Dankie Arthur - ek is bly ek leef nou en nie toe nie, want die
> moerkoffie van destyds moes maar aardig gesmaak het:))
>
> Wouter
> Daardie welvaart is intussen in sy turf in?
>
Vorige onderwerp: Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... (0/1)
Volgende onderwerp: Vlak varke en vlakvarke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 08:50:31 MGT 2024