Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oopgesprek
Oopgesprek [boodskap #50733] Di, 25 September 2001 19:34 na volgende boodskap
John Smith  is tans af-lyn  John Smith
Boodskappe: 12
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Luister hoeka na die Afrikaanse radiodiens Sondagaand. Die aanbieder het 3
hoog-geleerde teoloë gehad om te praat oor "Waar was God op die 11de
September?"

Soos gewoonlik het elkeen in hoogdawerende Afrikaans hulle eie standpunte
probeer verkoop. Een het nogal gereken dat dit eindtyd naby is of amper naby
is. Wat my pla met hierdie tipe sienings en Nostradamus en Siener van
Rensburg is:

a) Net die Vader alleen weet wanneer die wederkoms sal plaasvind
b) Rusland het ook Afganistan getakel en die doemprofete het nie naastenby
soveel geprofeteer nie
c) Skep ons nie dalk ons eie eindtyd met ons verwagtinge nie
(self-fulfilling prophecies) ?

Groetnis
Re: Oopgesprek [boodskap #50753 is 'n antwoord op boodskap #50733] Wo, 26 September 2001 04:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Pete - wat Nostradamus & Siener van Rensburg betref handhaaf ek 'n baie
eenvoudige reel: As een van hulle vir my kan sê wie die volgende "July"
(perdewedren in Durban) gaan wen, dan steur ek my aan hulle stories. As
hulle dit nie akkuraat kan voorspel nie, hoe vertrou ek hulle met die groot
sake? ;- ))

"pete" skryf in boodskap news:9oqm3i$ghf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Luister hoeka na die Afrikaanse radiodiens Sondagaand. Die aanbieder het 3
> hoog-geleerde teoloë gehad om te praat oor "Waar was God op die 11de
> September?"
>
> Soos gewoonlik het elkeen in hoogdawerende Afrikaans hulle eie standpunte
> probeer verkoop. Een het nogal gereken dat dit eindtyd naby is of amper naby
> is. Wat my pla met hierdie tipe sienings en Nostradamus en Siener van
> Rensburg is:
>
> a) Net die Vader alleen weet wanneer die wederkoms sal plaasvind
> b) Rusland het ook Afganistan getakel en die doemprofete het nie naastenby
> soveel geprofeteer nie
> c) Skep ons nie dalk ons eie eindtyd met ons verwagtinge nie
> (self-fulfilling prophecies) ?
>
> Groetnis
>
Re: Oopgesprek [boodskap #50755 is 'n antwoord op boodskap #50753] Wo, 26 September 2001 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas - jy is 'n baie wyse mens:)))
Ek ondersteun jou in jou siening
Annette

.saix.net...
> Pete - wat Nostradamus & Siener van Rensburg betref handhaaf ek 'n baie
> eenvoudige reel: As een van hulle vir my kan sê wie die volgende "July"
> (perdewedren in Durban) gaan wen, dan steur ek my aan hulle stories. As
> hulle dit nie akkuraat kan voorspel nie, hoe vertrou ek hulle met die groot
> sake? ;- ))
> "pete" wrote in message
> news:9oqm3i$ghf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Luister hoeka na die Afrikaanse radiodiens Sondagaand. Die aanbieder het 3
>> hoog-geleerde teoloë gehad om te praat oor "Waar was God op die 11de
>> September?"
>>
>> Soos gewoonlik het elkeen in hoogdawerende Afrikaans hulle eie standpunte
>> probeer verkoop. Een het nogal gereken dat dit eindtyd naby is of amper
> naby
>> is. Wat my pla met hierdie tipe sienings en Nostradamus en Siener van
>> Rensburg is:
>>
>> a) Net die Vader alleen weet wanneer die wederkoms sal plaasvind
>> b) Rusland het ook Afganistan getakel en die doemprofete het nie naastenby
>> soveel geprofeteer nie
>> c) Skep ons nie dalk ons eie eindtyd met ons verwagtinge nie
>> (self-fulfilling prophecies) ?
>>
>> Groetnis
>>
>
Re: Oopgesprek [boodskap #50818 is 'n antwoord op boodskap #50733] Wo, 26 September 2001 20:10 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Sep 2001 21:34:33 +0200, "pete" wrote:
> Wat my pla met hierdie tipe sienings en Nostradamus en Siener van
> Rensburg is:
>

Beeld so ongeveer verlede week Donderdag het genoem
dat die mense wat die boekwinkels leeg gekoop het van Nostradamus
voorraad (en die winkeleienaars weer moes bestel) het nou uitgevind
dat dit alles leuens is. Dieselfde tipe leuens wat 'n prentjie teken
met die font Webdings (of is dit met Wingdings- ja ek dink so) en nou
terwille van sensasie verkondig dat dìt (Q33NY of so iets) dier
registrasie nommer of 'n vlug nommer was van een van die stralers was.
Bullshit!
Dieselfde wat betref Nostradamus se stories oor die City York en die
twins en so aan.
Daag enige iemand wat dit vertel om 'n boek en bladsy te kwoteer.
Vorige onderwerp: Nog "rassistiese" stories
Volgende onderwerp: Antie G, die een is vir jou...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 12:06:21 MGT 2024