Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daai boude is nie boude want dit hang te laag
Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50694] Di, 25 September 2001 06:37 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Jannie:" Ek kom by Agulhas, die water stoot op tot by my boude."
Juffrou:" Maar dit ryn mos nie Jannie?
Jannie:" Ek weet, Juffrou, maar dit was laagwater."

Wouter
Hierdie laat my dink aan 'n gesegde (in die Kaapse dialek) om iemand te
beskryf wat op 'n aansitterige manier loop:
"Hy/sy het hoë holle soos 'n sirkusleeu" :-)

In die geval die teenoorgestelde:

Sy boude is nie boude want dit hang te laag
Klink vir my Jannie is 'n bietjie dof vertraag
In die branders spat daar maar altyd watertjies
Is die boude nat dan so ook vir die knatertjies :-)
Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50696 is 'n antwoord op boodskap #50694] Di, 25 September 2001 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek Wouter, dis snaaks;))))
Watter ander taal kan van hoë holle praat?:))))
Annette

--
news:3bb025e0.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Jannie:" Ek kom by Agulhas, die water stoot op tot by my boude."
> Juffrou:" Maar dit ryn mos nie Jannie?
> Jannie:" Ek weet, Juffrou, maar dit was laagwater."
>
> Wouter
> Hierdie laat my dink aan 'n gesegde (in die Kaapse dialek) om iemand te
> beskryf wat op 'n aansitterige manier loop:
> "Hy/sy het hoë holle soos 'n sirkusleeu" :-)
>
> In die geval die teenoorgestelde:
>
> Sy boude is nie boude want dit hang te laag
> Klink vir my Jannie is 'n bietjie dof vertraag
> In die branders spat daar maar altyd watertjies
> Is die boude nat dan so ook vir die knatertjies :-)
>
Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50701 is 'n antwoord op boodskap #50696] Di, 25 September 2001 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Issie snaaksie! Lekkerrrrr!

'n Dame wat lang stewels dra, of wat uitsonderlik hoëhakskoene aanhet sal
skoonma voor sê: "
Gids kind, hier is Kut op hoë bene ook"
of
my pa sê weer:
"Die haas het in patroondoppe getrap"

Is net een taal waar ons sê kan praat.

In vandag se Burger rym Philip de Vos:

Biduur:
Tant Sannie is skoon moedeloos
Hemel tog! Die mens is broor
Almal lees nou Nostradamus
oor hul vir die Bybel skaam is.
Tannie kry haar skrikervaring
by die lees van Openbaring
Ja, elkeen het die ritteltit
En nou's dit tyd vir kniel en bid.

Thys (wat stil was) oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:9op9dm$edi65$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O koek Wouter, dis snaaks;))))
> Watter ander taal kan van hoë holle praat?:))))
> Annette
>
>
> --
> news:3bb025e0.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette
>> Jannie:" Ek kom by Agulhas, die water stoot op tot by my boude."
>> Juffrou:" Maar dit ryn mos nie Jannie?
>> Jannie:" Ek weet, Juffrou, maar dit was laagwater."
>>
>> Wouter
>> Hierdie laat my dink aan 'n gesegde (in die Kaapse dialek) om iemand te
>> beskryf wat op 'n aansitterige manier loop:
>> "Hy/sy het hoë holle soos 'n sirkusleeu" :-)
>>
>> In die geval die teenoorgestelde:
>>
>> Sy boude is nie boude want dit hang te laag
>> Klink vir my Jannie is 'n bietjie dof vertraag
>> In die branders spat daar maar altyd watertjies
>> Is die boude nat dan so ook vir die knatertjies :-)
>>
>
Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50702 is 'n antwoord op boodskap #50701] Di, 25 September 2001 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek onthou die boude een as "die water pas my by my knieë"

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9opchq$2sfi$1@news.adamastor.ac.za...
> Issie snaaksie! Lekkerrrrr!
>
> 'n Dame wat lang stewels dra, of wat uitsonderlik hoëhakskoene aanhet sal
> skoonma voor sê: "
> Gids kind, hier is Kut op hoë bene ook"
> of
> my pa sê weer:
> "Die haas het in patroondoppe getrap"
>
> Is net een taal waar ons sê kan praat.
>
> In vandag se Burger rym Philip de Vos:
>
> Biduur:
> Tant Sannie is skoon moedeloos
> Hemel tog! Die mens is broor
> Almal lees nou Nostradamus
> oor hul vir die Bybel skaam is.
> Tannie kry haar skrikervaring
> by die lees van Openbaring
> Ja, elkeen het die ritteltit
> En nou's dit tyd vir kniel en bid.
>
>
> Thys (wat stil was) oppie Bos
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9op9dm$edi65$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O koek Wouter, dis snaaks;))))
>> Watter ander taal kan van hoë holle praat?:))))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> news:3bb025e0.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette
>>> Jannie:" Ek kom by Agulhas, die water stoot op tot by my boude."
>>> Juffrou:" Maar dit ryn mos nie Jannie?
>>> Jannie:" Ek weet, Juffrou, maar dit was laagwater."
>>>
>>> Wouter
>>> Hierdie laat my dink aan 'n gesegde (in die Kaapse dialek) om iemand te
>>> beskryf wat op 'n aansitterige manier loop:
>>> "Hy/sy het hoë holle soos 'n sirkusleeu" :-)
>>>
>>> In die geval die teenoorgestelde:
>>>
>>> Sy boude is nie boude want dit hang te laag
>>> Klink vir my Jannie is 'n bietjie dof vertraag
>>> In die branders spat daar maar altyd watertjies
>>> Is die boude nat dan so ook vir die knatertjies :-)
>>>
>>
>
Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50704 is 'n antwoord op boodskap #50701] Di, 25 September 2001 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kut is die Nederlandse woord wat dieselfte beteken as die Nederlandse woord
vir kat, maar dan in Nederlands!!!

Nou's ek ook deurmekaar... In plein boeretaal: 'n kut is 'n pussycat sonder
die kat...
_________________________________________________________
"Thys de Wet"
> Gids kind, hier is Kut op hoë bene ook"
Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50706 is 'n antwoord op boodskap #50701] Di, 25 September 2001 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thys - ek het nou net in die Huisgenoot gesien ons einde is eers in 2016 -
so julle kan nog lekker rym - Laat Waai:))
Annette

>
> 'n Dame wat lang stewels dra, of wat uitsonderlik hoëhakskoene aanhet sal
> skoonma voor sê: "
> Gids kind, hier is Kut op hoë bene ook"
> of
> my pa sê weer:
> "Die haas het in patroondoppe getrap"
>
> Is net een taal waar ons sê kan praat.
>
> In vandag se Burger rym Philip de Vos:
>
> Biduur:
> Tant Sannie is skoon moedeloos
> Hemel tog! Die mens is broor
> Almal lees nou Nostradamus
> oor hul vir die Bybel skaam is.
> Tannie kry haar skrikervaring
> by die lees van Openbaring
> Ja, elkeen het die ritteltit
> En nou's dit tyd vir kniel en bid.
>
>
> Thys (wat stil was) oppie Bos
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9op9dm$edi65$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O koek Wouter, dis snaaks;))))
>> Watter ander taal kan van hoë holle praat?:))))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> news:3bb025e0.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette
>>> Jannie:" Ek kom by Agulhas, die water stoot op tot by my boude."
>>> Juffrou:" Maar dit ryn mos nie Jannie?
>>> Jannie:" Ek weet, Juffrou, maar dit was laagwater."
>>>
>>> Wouter
>>> Hierdie laat my dink aan 'n gesegde (in die Kaapse dialek) om iemand te
>>> beskryf wat op 'n aansitterige manier loop:
>>> "Hy/sy het hoë holle soos 'n sirkusleeu" :-)
>>>
>>> In die geval die teenoorgestelde:
>>>
>>> Sy boude is nie boude want dit hang te laag
>>> Klink vir my Jannie is 'n bietjie dof vertraag
>>> In die branders spat daar maar altyd watertjies
>>> Is die boude nat dan so ook vir die knatertjies :-)
>>>
>>
>
Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50714 is 'n antwoord op boodskap #50701] Di, 25 September 2001 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Vreeslik snaaks Thys - ek sien die haas loop met die
patroondoppies:)))
Daar is my dae van modeparades bywoon ook na die maan:)))
Annette

news:9opchq$2sfi$1@news.adamastor.ac.za...
> Issie snaaksie! Lekkerrrrr!
>
> 'n Dame wat lang stewels dra, of wat uitsonderlik hoëhakskoene aanhet sal
> skoonma voor sê: "
> Gids kind, hier is Kut op hoë bene ook"
> of
> my pa sê weer:
> "Die haas het in patroondoppe getrap"
>
> Is net een taal waar ons sê kan praat.
>
> In vandag se Burger rym Philip de Vos:
>
> Biduur:
> Tant Sannie is skoon moedeloos
> Hemel tog! Die mens is broor
> Almal lees nou Nostradamus
> oor hul vir die Bybel skaam is.
> Tannie kry haar skrikervaring
> by die lees van Openbaring
> Ja, elkeen het die ritteltit
> En nou's dit tyd vir kniel en bid.
>
>
> Thys (wat stil was) oppie Bos
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9op9dm$edi65$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O koek Wouter, dis snaaks;))))
>> Watter ander taal kan van hoë holle praat?:))))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> news:3bb025e0.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette
>>> Jannie:" Ek kom by Agulhas, die water stoot op tot by my boude."
>>> Juffrou:" Maar dit ryn mos nie Jannie?
>>> Jannie:" Ek weet, Juffrou, maar dit was laagwater."
>>>
>>> Wouter
>>> Hierdie laat my dink aan 'n gesegde (in die Kaapse dialek) om iemand te
>>> beskryf wat op 'n aansitterige manier loop:
>>> "Hy/sy het hoë holle soos 'n sirkusleeu" :-)
>>>
>>> In die geval die teenoorgestelde:
>>>
>>> Sy boude is nie boude want dit hang te laag
>>> Klink vir my Jannie is 'n bietjie dof vertraag
>>> In die branders spat daar maar altyd watertjies
>>> Is die boude nat dan so ook vir die knatertjies :-)
>>>
>>
>
Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50724 is 'n antwoord op boodskap #50706] Di, 25 September 2001 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Thys - ek het nou net in die Huisgenoot gesien ons einde is eers in 2016 -
> so julle kan nog lekker rym - Laat Waai:))
> Annette

D^em en hier het ek die naweek - na di eborige week se huisgennot - al
my b^ere rooi wyn gaan staan en opsuip.
Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50725 is 'n antwoord op boodskap #50694] Di, 25 September 2001 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die boade wat te laag hang laat my dink aan - die depresiewe ou tannie
wat die dokter gebel het om uit te vind waar haar hart sit - sy
antwoord: ' So drie vingers onder die linker tepel' - later kry hy 'n
oproep dat sy in die hospitaal opgeneem is met 'n skiet wond in die
linker heup.
Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50745 is 'n antwoord op boodskap #50724] Wo, 26 September 2001 02:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toemaar Lou, ek het nog 'n stuk of 50 bottels hier - kom kuier, dan maak
proe ons 'n botteltjie saam:))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Lou skryf in boodskap news:3BB09E0D.8467BEB0@lous.zzn.com...
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Thys - ek het nou net in die Huisgenoot gesien ons einde is eers in 2016 -
>> so julle kan nog lekker rym - Laat Waai:))
>> Annette
>
> D^em en hier het ek die naweek - na di eborige week se huisgennot - al
> my b^ere rooi wyn gaan staan en opsuip.
Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50747 is 'n antwoord op boodskap #50725] Wo, 26 September 2001 03:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie snaaks Lou - ja spot maar:)))
Gehoor van die ou oom wat so kromgetrek is van die rumatiek - as hy huil val
die trane uit sy regteroog in sy linkersak?
Annette

.

Lou skryf in boodskap news:3BB09EEF.E0F1161A@lous.zzn.com...
> Die boade wat te laag hang laat my dink aan - die depresiewe ou tannie
> wat die dokter gebel het om uit te vind waar haar hart sit - sy
> antwoord: ' So drie vingers onder die linker tepel' - later kry hy 'n
> oproep dat sy in die hospitaal opgeneem is met 'n skiet wond in die
> linker heup.
Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50754 is 'n antwoord op boodskap #50745] Wo, 26 September 2001 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ok dan hou ons 'n begin van die einde van die weparty. En daarna hou ons
'n begin van die einde van die wêreld partytjie.

Annette wrote:
>
> Toemaar Lou, ek het nog 'n stuk of 50 bottels hier - kom kuier, dan maak
> proe ons 'n botteltjie saam:))
> Annette
>
> --
Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50756 is 'n antwoord op boodskap #50754] Wo, 26 September 2001 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Geen probleem nie - enige verskoning is vir my genoeg om die kurktrekker te
soek:)))
Ons kan tot 'n tulband partytjie hou:))
Annette

> Ok dan hou ons 'n begin van die einde van die weparty. En daarna hou ons
> 'n begin van die einde van die wêreld partytjie.
>
> Annette wrote:
>>
>> Toemaar Lou, ek het nog 'n stuk of 50 bottels hier - kom kuier, dan maak
>> proe ons 'n botteltjie saam:))
>> Annette
>>
>> --
Re: Daai boude is nie boude want dit hang te laag [boodskap #50763 is 'n antwoord op boodskap #50725] Wo, 26 September 2001 08:41 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
hoog gemik en laag geskiet
die boude wat so hang
is toe sleg siek
was toe boude by die hart
o die hope, hope smart

g in k is so verward
oor dit wat hang
en dit wat nie
sy raak vervaard
in polemiek
oor woorde
van 'n kaapse hoer
was sy wit of was sy nie
vra haar huismense
hul sal kan sê
wanneer sy was
maandag of 'n ander dag
van die wiek

Thys wat nog op die Bos is

"Lou" skryf in boodskap news:3BB09EEF.E0F1161A@lous.zzn.com...
> Die boade wat te laag hang laat my dink aan - die depresiewe ou tannie
> wat die dokter gebel het om uit te vind waar haar hart sit - sy
> antwoord: ' So drie vingers onder die linker tepel' - later kry hy 'n
> oproep dat sy in die hospitaal opgeneem is met 'n skiet wond in die
> linker heup.
Vorige onderwerp: Vir Wouter : Oor seksisme en hangballas
Volgende onderwerp: Sjokolade-inligting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:03:11 MGT 2024