Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Pagad & Gaddafi ...
Re: Pagad & Gaddafi ... [boodskap #50654] Ma, 24 September 2001 15:47 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Ghadaffi nurtures links with South African terror group
>
> There is consternation within Western intelligence groups at Libya's
> developing ties with Pagad

Te danke aan die Stellenbosch-broers se fake epos,lees ek nou elke ding met 'n
knippie sout. Ek neem aan
almal doen wat ek doen. Ek wonder of die Stellenbosch-
broers besef het dat dit een van die gevolge van hulle
"grappie" sou wees?

Gloudina
Re: Pagad & Gaddafi ... [boodskap #50698 is 'n antwoord op boodskap #50654] Di, 25 September 2001 06:57 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Stellenbosch se broers se vals e-pos sou waardeloos gewees het indien
daar nie 'n vuurtjie was nie...
Gaan lees gerus die bron.
skryf in boodskap news:3BAF56BC.F985DFFB@home.com...
> Jonas wrote:
>
>> Ghadaffi nurtures links with South African terror group
>>
>> There is consternation within Western intelligence groups at Libya's
>> developing ties with Pagad
>
> Te danke aan die Stellenbosch-broers se fake epos,lees ek nou elke ding met 'n
> knippie sout. Ek neem aan
> almal doen wat ek doen. Ek wonder of die Stellenbosch-
> broers besef het dat dit een van die gevolge van hulle
> "grappie" sou wees?
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Wat dink julle?
Volgende onderwerp: Oeps!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 12:06:52 MGT 2024