Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Future Advice for: Media Continuation Initiative
Re: Future Advice for: Media Continuation Initiative [boodskap #50566] Vr, 21 September 2001 23:19 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 16 Sep 2001 22:55:51 GMT, in article
<X5ap7.2177$p77....@www.newsranger.com>, reisiger writes...

> Would like to suggest for Prof. Wimpie de Klerk, Dr. Van Zyl Slabbert, and Mr.
> FW De Klerk to increase meetings with President Thabo Mbeki, as well as leaders
> and members of Political Parties in our Paradise, as required. As well with ALL
> the Media in our Paradise. To increase support to the reisiger regarding
> continued protection of identity, as well as continuation of the delivery of
> this free of charge service – as the primary request. Thank you very much. This
> will be highly appreciated. To increase support for the release of astounding
> evidence regarding Media contribution(s) referred to regarding an important
> decision taken here. Support for an increased period of grace – the secondary
> request, can also be increased. Highly recommend, to increase the giving of the
> green light via the Media – preferably the English Media (The Citizen, if at all
> possible). To increase the signaling of support for the primary / secondary
> request. Considered for the secondary request to be inclusive of the primary
> request, if at al possible. Preferably to increase details via the Media, as
> requested above. To increase the submission of evidence, as well as protection
> thereof. To increase more effective trustworthy friendships in continued support
> for this service. Especially to increase long term benefits. To the benefit of
> all involved.

Please include / Heg aan…

Wil graag apologie die grootte van die Planeet aanteken hier vir halwe inligting
wat hier bekend gemaak is, wanneer onder druk verkeer is. In die pad wat verkies
word soos alreeds uitgespel. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Innige dank en waardering word hiermee uitgespreek vir die anker van vergifnis
wat as die hoeksteen van hierdie diens beskou word. Om suksesse van bydrae
lewering te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Wil graag voorstel om die daaglikse Media te kontak vir die lewering van die
bydrae in dieselfde taal waarin hierdie aanhegsel gelewer word. Op dieselfde
dag, en/of ‘n paar dae daarvoor, wanneer die eerste bydrae gelewer is. Asook
bewuswording te verhoog van plakkate wat op te veel lamppale na mekaar verskyn
het, met die dieselfde boodskap. Verkieslik om nie weer dieselfde bydrae te
lewer nie. Om gesin vermaak in die verband te verhoog. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

In die New Age pad wat hier gevolg word, word voorkoming gesien as om die
ontwikkelaar en/of oorsprong van hierdie verskynsel, asook die simptoom hiervan
te genees. Om meer effektiewe gelukkige verhoudinge te verhoog. Geglo om van die
Engelse Media – moontlik die RDM - af oor te waai het, indien wel. Navorsing kan
ook verhoog word in die verband. Aangaande die publieke menings vorming
potensiaal, in die lewering van ondersteuning om liberaal demokratiese suksesse
te verhoog. Om meer effektiewe toekoms gerigte bydraes te lewer. Ten voordeel
van alle betrokke partye. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Interpretasie van die lewering van hierdie diens kan ook verhoog word, soos
nodig. Wanneer daar verwys word na President Mbeki. Soortgelyk as om die reus in
Gulliver se reise te ondersteun wat die skip met toue deur die water trek - as
die enigste foto wat op hierdie hiens betrekking het. Om meer effektiewe
ondersteuning aan die Afrika en Suid Afrika Renaissancis te verhoog. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Wil graag die Media hoogstens aanraai om interpretering van hierdie diens te
verhoog asof die Media die enigste bevoordeelde van hierdie diens is. Om meer
effektiewe beskermings bydraes te verhoog. Asook meer vriendeliker verhoudinge
in die lewering van hierdie diens. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe groei van beleggings ten bate van alle persone kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe Presidensiële ondersteuning deur die daaglikse Media kan
asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe pragtige ondersteuning in die lewering van bydraes om mense se
harte meer gelukkig te maak kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe gelukkige en ontspanne verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe samehorigheid gevoel aangaande saam vir ‘n beter toekoms kan
asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning vir ‘n liberale demokratiese samelewing kan
asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning vir Regerings beheer en beleid maatreëls kan
asemrowend verhoog word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Re: Future Advice for: Media Continuation Initiative [boodskap #50637 is 'n antwoord op boodskap #50566] So, 23 September 2001 22:21 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 21 Sep 2001 23:19:47 GMT, in article
<nWPq7.334$ev2...@www.newsranger.com>, reisiger writes...

> In die New Age pad wat hier gevolg word, word voorkoming gesien as om die
> ontwikkelaar en/of oorsprong van hierdie verskynsel, asook die simptoom hiervan
> te genees. Om meer effektiewe gelukkige verhoudinge te verhoog. Geglo om van die
> Engelse Media – moontlik die RDM - af oor te waai het, indien wel.

Groei bg. na....

Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog, met bg. bron. Om die oorsprong van
die uitgewer van bg. tegniek te verhoog. Om meer effektiewe opsporing van
inligting te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

(Wil graag apologie die grootte van ons Paradys aanteken hier vir verkeerde
indrukke wat hier gespekuleer is, indien wel, soos nodig.)

Heg aan...

Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog. Om meer effektiewe waarde bepaling
aangaande hierdie diens lewering te verhoog. 'n Rekening kan ook verhoog word,
asook die aanstel van fonds bestuurder/s, keuse van begunstigdes, en bedrae vir
investering. Voorsiening kan ook verhoog word vir die betaling van belastings.
Gereelde investering kan ook verhoog word. Om oorbetaling te verhoog aan die
belegger bekendste vir die lewering van die beste resultate. Om hier gelewer te
word, op versoek, soos nodig, indien wel. Om meer effektiewe verhoudinge in die
lewering van hierdie diens te verhoog. Soos ooreengekom met President Mbeki
asook die Regerings en Persone van die VK en VSA. Ten voordeel van alle betrokke
partye.
Vorige onderwerp: Fredie-grappies
Volgende onderwerp: Beautiful in Beaufort-Wes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:51:49 MGT 2024