Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: America: A tribute to heroes
Re: America: A tribute to heroes [boodskap #50571] Sa, 22 September 2001 06:50 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Danielle - ons het dit op M-net vanoggend van 6 - 8 vm gekyk.
Ek het natuurlik aanmekaar snot en trane gegrens - veral met Imagine,
Bridge over Troubled Waters en Billy Joel en Mariah Carey se uitstekende
nuwe? liedjies.
Annette

> As daar dalk ouens hier is wat aan slaaploosheid lei, kan julle gerus
> gaan kyk na hierdie skakel. Max, jy sal dit geniet!
>
> http://www.tributetoheroes.org/
>
> Die Suid Afrikaanse expat, Dave Mathews (een van my gunsteling bands
> naas U2 natuurlik) was PUIK!!
>
Re: America: A tribute to heroes [boodskap #50585 is 'n antwoord op boodskap #50571] Sa, 22 September 2001 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

me & bobby magee wrote:

> Vir my was dit net vreemd hoe Celine Dion
> van Amerika as haar "home" gesing het...

Ja, ek het dit bietjie snaaks gevind. Maar vir MaryMurphy van TV Guide in Los
Angeles was dit
"very appropriate."
Ek dink Kanada word maklik deur Amerikaners
as vanselfsprekend aangeneem. Sommige (bietjie
kleinlike) Kanadese joernaliste het beswaar gemaak
teen die feit dat in die lang lyste van lande wat geloof
was vir hulle "ondersteuning" in George Bush se
great speech, daar geen melding gemaak was van Kanada
nie. Dis nou dieselfde Kanada wat op 'n uur se
kennisgewing duisende Amerikaanse en internasionale
reisigers moes akkomodeer toe die bevel kom dat
geen internasionale vlugte in die VSA kan land nie.
(Veral Newfoundland is oorstroom deur duisende en
duisende reisigers wat moes gehuisves word.) Kanada
het ook onmiddellik hulle fasiliteite aangebied vir erg
verbrande oorlewendes, en was baie gou op die
toneel met hulp op die grond.( In baie gevalle is New
York net 'n paar uur se ry van die Kanadese grens.)

Gloudina
Re: America: A tribute to heroes [boodskap #50603 is 'n antwoord op boodskap #50571] So, 23 September 2001 00:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
En ek het dit nou al twee keer vanaand gesien - dis nou die probleem as ons
voor almal in die dag is - ons sien alles eers 'n dag later! Wonderlik - en
ons het altwee hier met gehuil. Vir my was dit net vreemd hoe Celine Dion
van Amerika as haar "home" gesing het... Billy Joel is natuurlik een van my
gunstelinge. En die gevoel wat uit die program gestraal het...

"Annette" skryf in boodskap news:9ohcek$d4tqq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Danielle - ons het dit op M-net vanoggend van 6 - 8 vm gekyk.
> Ek het natuurlik aanmekaar snot en trane gegrens - veral met Imagine,
> Bridge over Troubled Waters en Billy Joel en Mariah Carey se uitstekende
> nuwe? liedjies.
> Annette
>
>> As daar dalk ouens hier is wat aan slaaploosheid lei, kan julle gerus
>> gaan kyk na hierdie skakel. Max, jy sal dit geniet!
>>
>> http://www.tributetoheroes.org/
>>
>> Die Suid Afrikaanse expat, Dave Mathews (een van my gunsteling bands
>> naas U2 natuurlik) was PUIK!!
>>
>
Re: America: A tribute to heroes [boodskap #50647 is 'n antwoord op boodskap #50571] Ma, 24 September 2001 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het dit gesien op TV.

Ken jy "Sattelite" van Dave Matthews? MOOI MOOI!!!
_______________________________________________________
"Danielle"
> As daar dalk ouens hier is wat aan slaaploosheid lei, kan julle gerus
> gaan kyk na hierdie skakel. Max, jy sal dit geniet!
>
> http://www.tributetoheroes.org/
>
> Die Suid Afrikaanse expat, Dave Mathews (een van my gunsteling bands
> naas U2 natuurlik) was PUIK!!
Re: America: A tribute to heroes [boodskap #50666 is 'n antwoord op boodskap #50603] Ma, 24 September 2001 18:09 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Me, Celine het net maar 'n liedjie vertolk - soos die meeste kunstenaars.
Mens voel net dat as die skrywers ook die vertolkers is, is dit meer
persoonlik.
John Lennon was tog 'n Ingelsman - maar sy vertolking deur 'n hoeddraende
Amerikaner was tog gepas. Net so is die liedjie wat Celine gesing het, deur
'n Amerikaner geskryf.
Geen verskil nie - altwee nog ewe treffend.
Annette

--
nou die probleem as ons
> voor almal in die dag is - ons sien alles eers 'n dag later! Wonderlik - en
> ons het altwee hier met gehuil. Vir my was dit net vreemd hoe Celine Dion
> van Amerika as haar "home" gesing het... Billy Joel is natuurlik een van my
> gunstelinge. En die gevoel wat uit die program gestraal het...
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ohcek$d4tqq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Danielle - ons het dit op M-net vanoggend van 6 - 8 vm gekyk.
>> Ek het natuurlik aanmekaar snot en trane gegrens - veral met Imagine,
>> Bridge over Troubled Waters en Billy Joel en Mariah Carey se uitstekende
>> nuwe? liedjies.
>> Annette
>>
>>> As daar dalk ouens hier is wat aan slaaploosheid lei, kan julle gerus
>>> gaan kyk na hierdie skakel. Max, jy sal dit geniet!
>>>
>>> http://www.tributetoheroes.org/
>>>
>>> Die Suid Afrikaanse expat, Dave Mathews (een van my gunsteling bands
>>> naas U2 natuurlik) was PUIK!!
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Beautiful in Beaufort-Wes
Volgende onderwerp: Loop Lig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:25:25 MGT 2024