Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Noorse gode
Noorse gode [boodskap #499] Di, 03 Junie 2003 19:58 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
SpeedY:
> Die wind waai die wind?
> Ek het te lankal al hier ingevlug
> en hittige voggies verslind
> Moet nou terug na die brug:-)

Was jy al in Ierland? daar is nie pubs in die wereld wat kan kompeteer
nie....


> Moes gewees het die wind waai die re?n;-)

> Die weer was lekker rof, hoor!
> Blitse uit die suide van waar die hael kom
> Vinnige vlagie re?n
> en baie lawaai
> Dink iemand is besig om die meubels te verskuif daarbo

En wie uit die pantheon sou dit nou wees? Vir wie, steek jy, Speedy, 'n kers
op as jy saans onder jou brug sit. Ons kry nie sulke stoms hier nie, jy laat
my nou terugdink..........

Lorinda
Re: Noorse gode [boodskap #501 is 'n antwoord op boodskap #499] Di, 03 Junie 2003 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 20:58:14 +0100, "Lorinda" wrote:


>
> En wie uit die pantheon sou dit nou wees? Vir wie, steek jy, Speedy, 'n kers
> op as jy saans onder jou brug sit. Ons kry nie sulke stoms hier nie, jy laat
> my nou terugdink..........
>
> Lorinda
>
>

As dit vir jou sou wees, Lorinda,
sou ek my kortste kersie gebruik het

Speedy - in 'n windowshopping mood
Re: Noorse gode [boodskap #504 is 'n antwoord op boodskap #501] Di, 03 Junie 2003 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:hovpdvk38un3s58sa3l9m7c4ekikqp14e9@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 20:58:14 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>
>> En wie uit die pantheon sou dit nou wees? Vir wie, steek jy, Speedy, 'n kers
>> op as jy saans onder jou brug sit. Ons kry nie sulke stoms hier nie, jy laat
>> my nou terugdink..........
>>
>> Lorinda
>>
>
> As dit vir jou sou wees, Lorinda,
> sou ek my kortste kersie gebruik het
>
> Speedy - in 'n windowshopping mood
>

Ek hoop jy het opgemerk dat ek kommas oorals in die bostaande geplaas het.
Gloudina het agtergekom dat ek jy is omdat ek nie kommas gebruik nie.

Wat koop jy vandag?

Lorinda
Re: Noorse gode [boodskap #506 is 'n antwoord op boodskap #504] Di, 03 Junie 2003 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 21:12:53 +0100, "Lorinda" wrote:

>>
>
> Ek hoop jy het opgemerk dat ek kommas oorals in die bostaande geplaas het.
> Gloudina het agtergekom dat ek jy is omdat ek nie kommas gebruik nie.
>
> Wat koop jy vandag?
>
> Lorinda
>
>

En as jy vir haar oorals skryf
sal sy oortuig wees jy's ek
want oorals is oral
dan het sy weer die bal
Re: Noorse gode [boodskap #508 is 'n antwoord op boodskap #504] Di, 03 Junie 2003 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 21:12:53 +0100, "Lorinda" wrote:

>
>> Vir wie, steek jy, Speedy, 'n kers
>>> op as jy saans onder jou brug sit.
>>> Lorinda
>>>
>>>
>>
>> As dit vir jou sou wees, Lorinda,
>> sou ek my kortste kersie gebruik het
>>
>> Speedy - in 'n windowshopping mood
>>
> Wat koop jy vandag?
>
> Lorinda
>
>

Kort kersies, wat vinnig uitbrand

S
Re: Noorse gode [boodskap #509 is 'n antwoord op boodskap #506] Di, 03 Junie 2003 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:tb0qdv4ogn3jce85puv36j62q2173l507j@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 21:12:53 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>>
>>
>> Ek hoop jy het opgemerk dat ek kommas oorals in die bostaande geplaas het.
>> Gloudina het agtergekom dat ek jy is omdat ek nie kommas gebruik nie.
>>
>> Wat koop jy vandag?
>>
>> Lorinda
>>
>
> En as jy vir haar oorals skryf
> sal sy oortuig wees jy's ek
> want oorals is oral
> dan het sy weer die bal


oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral
oral

Dit het vir my verkeerd gelyk. Toe skryf ek maar ooral. Jy sal my nou nie
bewustelik verkeerd leer nie sal jy?

Lorinda
Re: Noorse gode [boodskap #510 is 'n antwoord op boodskap #509] Di, 03 Junie 2003 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 21:24:10 +0100, "Lorinda" wrote:


>
>
> oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral
> oral
>
> Dit het vir my verkeerd gelyk. Toe skryf ek maar ooral. Jy sal my nou nie
> bewustelik verkeerd leer nie sal jy?
>
> Lorinda
>
>

Dankie. Jy't dit genoeg uitgeskryf.
Ek sal jou ooral waar ek kan, help.

Speedy
Re: Noorse gode [boodskap #513 is 'n antwoord op boodskap #510] Di, 03 Junie 2003 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:321qdv8im6egsl4k1oia261kjbh2dg8qvu@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 21:24:10 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>
>>
>> oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral oral
>> oral
>>
>> Dit het vir my verkeerd gelyk. Toe skryf ek maar ooral. Jy sal my nou nie
>> bewustelik verkeerd leer nie sal jy?
>>
>> Lorinda
>>
>
> Dankie. Jy't dit genoeg uitgeskryf.
> Ek sal jou ooral waar ek kan, help.
>
> Speedy

LOL. Hhhmm. Wal, Sloot en so aan. Ek sien flinder en mot het skielik
opgedaag. Ek hou van flinder.........

Lorinda
Re: Noorse gode [boodskap #514 is 'n antwoord op boodskap #513] Di, 03 Junie 2003 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 21:34:07 +0100, "Lorinda" wrote:

>
>
>
> LOL. Hhhmm. Wal, Sloot en so aan. Ek sien flinder en mot het skielik
> opgedaag. Ek hou van flinder.........
>
> Lorinda
>
>

En wat het jy teen 'n mot?
Het jy al gesien watter mooi motte
en vaal vlinders daar is?

En 'n mot lewe nader aan die aarde
nie neus in die lug soos 'n vlinder nie

Maa'aaar... 'n vlinder onder die brug...:-)
Re: Noorse gode [boodskap #518 is 'n antwoord op boodskap #514] Di, 03 Junie 2003 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:ro1qdv45be094j3lan9ift32ffndq2qj1j@4ax.com...
>
> En wat het jy teen 'n mot?
> Het jy al gesien watter mooi motte
> en vaal vlinders daar is?
>
> En 'n mot lewe nader aan die aarde
> nie neus in die lug soos 'n vlinder nie
>
> Maa'aaar... 'n vlinder onder die brug...:-)

Baie waar. Maar vlinders (onder brugge en elders) is vrolike goed.

Lorinda
Re: Noorse gode [boodskap #520 is 'n antwoord op boodskap #518] Di, 03 Junie 2003 20:50 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 21:47:45 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> Baie waar. Maar vlinders (onder brugge en elders) is vrolike goed.
>
> Lorinda
>
>

Nog vroliker as hulle flinders is
Vorige onderwerp: Tufka
Volgende onderwerp: of was ek nou stadig?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:13:32 MGT 2024