Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Future Advice for: Nuclear Policy Initiative
Re: Future Advice for: Nuclear Policy Initiative [boodskap #50483] Do, 20 September 2001 20:23 na volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"reisiger" schreef...

> PS. Any hissing snakes towards anybody is due to a blind spot, and will be
> corrected when seen. Sincerest apologies is noted therefore. Please
forgive.

Jammer, waarom nie in Afrikaans nie? Ek is baie lief vir sissende slange
....

Groete,
Arthur
Re: Vir Arthur [boodskap #50554 is 'n antwoord op boodskap #50483] Vr, 21 September 2001 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
OH ? is jy lief vir sissende slange ?

Sien: http://mrserpent.orac.nl

Dis pragtig !

Patrick

? Ek is baie lief vir sissende slange
> ....
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Vir Arthur [boodskap #50559 is 'n antwoord op boodskap #50554] Vr, 21 September 2001 21:47 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"L&P" schreef...
> OH ? is jy lief vir sissende slange ?
> Sien: http://mrserpent.orac.nl
> Dis pragtig !

Patrick, ek begryp werklik niks van die prentjies op die webblad nie
(eintlik amper soos Reisiger se plasinge). Waar gaan dit in hemelsnaam
oor!?!?!

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: Neukery
Volgende onderwerp: Britney Spears is in die stro...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:42:12 MGT 2024