Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ons doen beter
ons doen beter [boodskap #502] Di, 03 Junie 2003 20:09 na volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
want as Andries terug kom,
het ons twéé teruggekeerde soldate

Ek hoop alles in nou reg
kom die pos werklik so drupsgewyse in daar?

Ek het vir hom geskryf
miskien stap hy nou hier in
Re: ons doen beter [boodskap #505 is 'n antwoord op boodskap #502] Di, 03 Junie 2003 20:15 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:900qdvooqkvt3je442bsqsp9q1kp1dgsfp@4ax.com...
>
> want as Andries terug kom,
> het ons twéé teruggekeerde soldate
>
> Ek hoop alles in nou reg
> kom die pos werklik so drupsgewyse in daar?
>
> Ek het vir hom geskryf
> miskien stap hy nou hier in

In die aand, ja. Daar was gisteraand geen suid-afrikaners nie - net pos uit
engeland, duitsland en nederland. EN KANADA.

Lorinda
Vorige onderwerp: Halloooo...:-)
Volgende onderwerp: Tufka
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 18:27:07 MGT 2024