Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Neukery
Neukery [boodskap #50423] Do, 20 September 2001 05:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max skryf dat in Nederland die kinders nie geneuk kan word nie, maar op die
kont geskop word.
Gelukkig weet ons mense hier waar die kont sit en sal nie so iets wreeds aan
die tere bloedjies doen nie.
Miskien moet Max probeer om die mense daar te wys dat hulle anatomies
dwaal:)))
Annette
Re: Neukery [boodskap #50436 is 'n antwoord op boodskap #50423] Do, 20 September 2001 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sover ek dit het is die Nerelandse betekenis vir die woord "neuk" soortgelyk
aan 'fokkery'?

Enige van ons Neerlandse vriende kommnetaar hierop?

Volgens my siening is die woord "neuk" dus 'n baie growwe woord in
Nederlands?

Thys wat wil weet
oor die geneuk
oor neuk

"Annette" skryf in boodskap news:9oc0io$cepg1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Max skryf dat in Nederland die kinders nie geneuk kan word nie, maar op die
> kont geskop word.
> Gelukkig weet ons mense hier waar die kont sit en sal nie so iets wreeds aan
> die tere bloedjies doen nie.
> Miskien moet Max probeer om die mense daar te wys dat hulle anatomies
> dwaal:)))
> Annette
>
Re: Neukery [boodskap #50439 is 'n antwoord op boodskap #50436] Do, 20 September 2001 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arnoud Quanjer  is tans af-lyn  Arnoud Quanjer
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
> Sover ek dit het is die Nerelandse betekenis vir die woord "neuk" soortgelyk
> aan 'fokkery'?
>
> Enige van ons Neerlandse vriende kommnetaar hierop?
>
> Volgens my siening is die woord "neuk" dus 'n baie growwe woord in
> Nederlands?

Klopt helemaal.
Re: Neukery [boodskap #50442 is 'n antwoord op boodskap #50439] Do, 20 September 2001 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vir die arme Hollanders wat nie weet waaroor dit alles gaan nie. As jy
iemand in Afrikaans neuk gee jy hom 'n paar klappe. En kont het presies
dieselfde betekenis in alle opsigte as die englese "cunt".

"Arnoud Quanjer" skryf in boodskap news:3ba9b053$0$219$4d4ebb8e@news.nl.uu.net...
>> Sover ek dit het is die Nerelandse betekenis vir die woord "neuk"
> soortgelyk
>> aan 'fokkery'?
>>
>> Enige van ons Neerlandse vriende kommnetaar hierop?
>>
>> Volgens my siening is die woord "neuk" dus 'n baie growwe woord in
>> Nederlands?
>
> Klopt helemaal.
>
Re: Neukery [boodskap #50451 is 'n antwoord op boodskap #50442] Do, 20 September 2001 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit moes 'n moerse impak op hul voortplanting gehad het - so, ek was al die
tyd reg gewees ...

"Sakkie" skryf in boodskap news:3ba9b3da$0$235@hades.is.co.za...
> Vir die arme Hollanders wat nie weet waaroor dit alles gaan nie. As jy
> iemand in Afrikaans neuk gee jy hom 'n paar klappe. En kont het presies
> dieselfde betekenis in alle opsigte as die englese "cunt".
>
> "Arnoud Quanjer" wrote in message
> news:3ba9b053$0$219$4d4ebb8e@news.nl.uu.net...
>>> Sover ek dit het is die Nerelandse betekenis vir die woord "neuk"
>> soortgelyk
>>> aan 'fokkery'?
>>>
>>> Enige van ons Neerlandse vriende kommnetaar hierop?
>>>
>>> Volgens my siening is die woord "neuk" dus 'n baie growwe woord in
>>> Nederlands?
>>
>> Klopt helemaal.
>>
>
Re: Neukery [boodskap #50456 is 'n antwoord op boodskap #50451] Do, 20 September 2001 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette wat sal jy jammer wees as ek kom kuier en jou vir die kont gaan
schop.
Dit sal heeltemaal 'n ander kont wees as wat jy wens :-)))

Gr.Rico
"Jonas" skryf in boodskap news:9ocpf1$ial$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit moes 'n moerse impak op hul voortplanting gehad het - so, ek was al die
> tyd reg gewees ...
> "Sakkie" wrote in message
> news:3ba9b3da$0$235@hades.is.co.za...
>> Vir die arme Hollanders wat nie weet waaroor dit alles gaan nie. As jy
>> iemand in Afrikaans neuk gee jy hom 'n paar klappe. En kont het presies
>> dieselfde betekenis in alle opsigte as die englese "cunt".
>>
>> "Arnoud Quanjer" wrote in message
>> news:3ba9b053$0$219$4d4ebb8e@news.nl.uu.net...
>>>> Sover ek dit het is die Nerelandse betekenis vir die woord "neuk"
>>> soortgelyk
>>>> aan 'fokkery'?
>>>>
>>>> Enige van ons Neerlandse vriende kommnetaar hierop?
>>>>
>>>> Volgens my siening is die woord "neuk" dus 'n baie growwe woord in
>>>> Nederlands?
>>>
>>> Klopt helemaal.
>>>
>>
>
Re: Neukery [boodskap #50457 is 'n antwoord op boodskap #50451] Do, 20 September 2001 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons gebruik die woord neuk nie net waar julle fok se nie.

Jy kan ook verneukt wees.
'n Saak kan verneukeratief wees.

Dis as jy vir 'n ander mens lieg en die kom in probleme daarmee.
El ek is seker, Arthur kan dit beter ekspleen :-)

Btw. Julle neuk kinders, dis strafbaar!!
Ons fok paarde en poese en nog meer, maar die Vlaminge poep met mekaar!!

In Nederland is poep nie iets wat met neuk of fok te doen het nie :-)
Hoe is dit in Afrikaans???

Gaan ons nou 'n bietjie rof word???

Gr.Rico
Re: Neukery [boodskap #50458 is 'n antwoord op boodskap #50423] Do, 20 September 2001 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9oc0io$cepg1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Max skryf dat in Nederland die kinders nie geneuk kan word nie, maar op die
> kont geskop word.
> Gelukkig weet ons mense hier waar die kont sit en sal nie so iets wreeds aan
> die tere bloedjies doen nie.
> Miskien moet Max probeer om die mense daar te wys dat hulle anatomies
> dwaal:)))
> Annette

Annette as wat jy se waaris, kan ons maar 50% van die kinders op die kont
geskop word, wat doen ons met die ander 50%?????

Gr.Rico
Moenie lees nie, effe poeperig [boodskap #50461 is 'n antwoord op boodskap #50457] Do, 20 September 2001 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Rico
In Nederland is poep nie iets wat met neuk of fok te doen het nie :-)
Hoe is dit in Afrikaans???

Wouter
By ons kan jy 'n poep ook 'n wind noem, Rico
Ek verstaan dat julle 'n meer soliede poep doen, soos 'n Engelse "poop"?
Re: Neukery [boodskap #50462 is 'n antwoord op boodskap #50457] Do, 20 September 2001 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons het neuk (slaan) en verneuk (bedrieg) in Afrikaans.
Poep in Afrikaans is die engelse "fart"

"Rico" skryf in boodskap news:9ocr34$edl$1@news1.xs4all.nl...
> Ons gebruik die woord neuk nie net waar julle fok se nie.
>
> Jy kan ook verneukt wees.
> 'n Saak kan verneukeratief wees.
>
> Dis as jy vir 'n ander mens lieg en die kom in probleme daarmee.
> El ek is seker, Arthur kan dit beter ekspleen :-)
>
> Btw. Julle neuk kinders, dis strafbaar!!
> Ons fok paarde en poese en nog meer, maar die Vlaminge poep met mekaar!!
>
> In Nederland is poep nie iets wat met neuk of fok te doen het nie :-)
> Hoe is dit in Afrikaans???
>
> Gaan ons nou 'n bietjie rof word???
>
>
> Gr.Rico
>
Re: Neukery [boodskap #50464 is 'n antwoord op boodskap #50457] Do, 20 September 2001 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Rico
Ons gebruik die woord neuk nie net waar julle fok se nie.
Jy kan ook verneukt wees.
'n Saak kan verneukeratief wees.

Wouter
Kippenfokkers kan nog gaan, maar miereneukers!
Re: Neukery [boodskap #50466 is 'n antwoord op boodskap #50464] Do, 20 September 2001 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O Koek!! Ek lag alweer hard:)))) - daardie arme miere:))))
Annette

.
> Rico
> Ons gebruik die woord neuk nie net waar julle fok se nie.
> Jy kan ook verneukt wees.
> 'n Saak kan verneukeratief wees.
>
> Wouter
> Kippenfokkers kan nog gaan, maar miereneukers!
>
Re: Neukery [boodskap #50467 is 'n antwoord op boodskap #50458] Do, 20 September 2001 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
50% Rico? Hoekom sal Nederland se statistiek so verkeerd wees?:))
Wel, wat sal ek sê? Voel eers?:)))
Annette

news:9ocr5j$ekj$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9oc0io$cepg1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Max skryf dat in Nederland die kinders nie geneuk kan word nie, maar op
> die
>> kont geskop word.
>> Gelukkig weet ons mense hier waar die kont sit en sal nie so iets wreeds
> aan
>> die tere bloedjies doen nie.
>> Miskien moet Max probeer om die mense daar te wys dat hulle anatomies
>> dwaal:)))
>> Annette
>
>
> Annette as wat jy se waaris, kan ons maar 50% van die kinders op die kont
> geskop word, wat doen ons met die ander 50%?????
>
> Gr.Rico
>
Re: Neukery [boodskap #50471 is 'n antwoord op boodskap #50467] Do, 20 September 2001 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy wil he, ek sal al die 16 miljoen mense gaan voel?????????
Ek glo ek glo maar net, dis ongeveer 50 %

Gr. Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9od56s$c92d8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> 50% Rico? Hoekom sal Nederland se statistiek so verkeerd wees?:))
> Wel, wat sal ek sê? Voel eers?:)))
> Annette
>
>
> news:9ocr5j$ekj$1@news1.xs4all.nl...
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9oc0io$cepg1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Max skryf dat in Nederland die kinders nie geneuk kan word nie, maar
op
>> die
>>> kont geskop word.
>>> Gelukkig weet ons mense hier waar die kont sit en sal nie so iets
wreeds
>> aan
>>> die tere bloedjies doen nie.
>>> Miskien moet Max probeer om die mense daar te wys dat hulle anatomies
>>> dwaal:)))
>>> Annette
>>
>>
>> Annette as wat jy se waaris, kan ons maar 50% van die kinders op die kont
>> geskop word, wat doen ons met die ander 50%?????
>>
>> Gr.Rico
>>
>
Re: Neukery [boodskap #50472 is 'n antwoord op boodskap #50462] Do, 20 September 2001 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verneuk is dan dieselfde dit het ons ook.

Btw. cunt is engels, wat is die Afrikaanse woord???????

Gr.Rico
"Sakkie" skryf in boodskap news:3baa0113$0$239@hades.is.co.za...
> Ons het neuk (slaan) en verneuk (bedrieg) in Afrikaans.
> Poep in Afrikaans is die engelse "fart"
>
> "Rico" wrote in message
> news:9ocr34$edl$1@news1.xs4all.nl...
>> Ons gebruik die woord neuk nie net waar julle fok se nie.
>>
>> Jy kan ook verneukt wees.
>> 'n Saak kan verneukeratief wees.
>>
>> Dis as jy vir 'n ander mens lieg en die kom in probleme daarmee.
>> El ek is seker, Arthur kan dit beter ekspleen :-)
>>
>> Btw. Julle neuk kinders, dis strafbaar!!
>> Ons fok paarde en poese en nog meer, maar die Vlaminge poep met mekaar!!
>>
>> In Nederland is poep nie iets wat met neuk of fok te doen het nie :-)
>> Hoe is dit in Afrikaans???
>>
>> Gaan ons nou 'n bietjie rof word???
>>
>>
>> Gr.Rico
>>
>
Re: Neukery [boodskap #50492 is 'n antwoord op boodskap #50472] Do, 20 September 2001 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Boks.
Of doos.
Annette - wat 'n soet dogtertjie is en altyd van bokse praat.:))

> Verneuk is dan dieselfde dit het ons ook.
>
> Btw. cunt is engels, wat is die Afrikaanse woord???????
>
> Gr.Rico
> "Sakkie" schreef in bericht
> news:3baa0113$0$239@hades.is.co.za...
>> Ons het neuk (slaan) en verneuk (bedrieg) in Afrikaans.
>> Poep in Afrikaans is die engelse "fart"
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:9ocr34$edl$1@news1.xs4all.nl...
>>> Ons gebruik die woord neuk nie net waar julle fok se nie.
>>>
>>> Jy kan ook verneukt wees.
>>> 'n Saak kan verneukeratief wees.
>>>
>>> Dis as jy vir 'n ander mens lieg en die kom in probleme daarmee.
>>> El ek is seker, Arthur kan dit beter ekspleen :-)
>>>
>>> Btw. Julle neuk kinders, dis strafbaar!!
>>> Ons fok paarde en poese en nog meer, maar die Vlaminge poep met mekaar!!
>>>
>>> In Nederland is poep nie iets wat met neuk of fok te doen het nie :-)
>>> Hoe is dit in Afrikaans???
>>>
>>> Gaan ons nou 'n bietjie rof word???
>>>
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>
>
Re: Neukery [boodskap #50493 is 'n antwoord op boodskap #50471] Do, 20 September 2001 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Nee man - jy voel net eers voordat jy skop:))
Dus, as jy nie op die kont kan skop nie, dan doen jy dit maar soos ons dit
hier doen - skop op die agterwêreld ( boude)
Annette

> Jy wil he, ek sal al die 16 miljoen mense gaan voel?????????
> Ek glo ek glo maar net, dis ongeveer 50 %
>
> Gr. Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9od56s$c92d8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 50% Rico? Hoekom sal Nederland se statistiek so verkeerd wees?:))
>> Wel, wat sal ek sê? Voel eers?:)))
>> Annette
>>
>>
>> news:9ocr5j$ekj$1@news1.xs4all.nl...
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9oc0io$cepg1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Max skryf dat in Nederland die kinders nie geneuk kan word nie, maar
> op
>>> die
>>>> kont geskop word.
>>>> Gelukkig weet ons mense hier waar die kont sit en sal nie so iets
> wreeds
>>> aan
>>>> die tere bloedjies doen nie.
>>>> Miskien moet Max probeer om die mense daar te wys dat hulle anatomies
>>>> dwaal:)))
>>>> Annette
>>>
>>>
>>> Annette as wat jy se waaris, kan ons maar 50% van die kinders op die
> kont
>>> geskop word, wat doen ons met die ander 50%?????
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>
>
Re: Neukery [boodskap #50533 is 'n antwoord op boodskap #50423] Vr, 21 September 2001 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, ek het al gehoor van julle klomp daar ver weg wat so heimlik in
Afrikaans vloek:))
Annette

> "Annette" wrote in message
> news:9odr7m$cl445$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Boks.
>> Of doos.
>> Annette - wat 'n soet dogtertjie is en altyd van bokse praat.:))
>
> Ja, ja, ja, en ons glo jou natuurlik! Weet jy, die mees genoegsame gevoel
> is wanneer jy iemand hier lekker wil uitskel, en met gevoel "DOOS!" uitskree
> nadat hy sonder waarskuwing voor jou ingeswaai het, hy jou aankyk of jy van
> die maan af kom. En dan lag jy so lekker in jou baard...
>
Re: Neukery [boodskap #50556 is 'n antwoord op boodskap #50492] Vr, 21 September 2001 21:13 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9odr7m$cl445$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Boks.
> Of doos.
> Annette - wat 'n soet dogtertjie is en altyd van bokse praat.:))

Ja, ja, ja, en ons glo jou natuurlik! Weet jy, die mees genoegsame gevoel
is wanneer jy iemand hier lekker wil uitskel, en met gevoel "DOOS!" uitskree
nadat hy sonder waarskuwing voor jou ingeswaai het, hy jou aankyk of jy van
die maan af kom. En dan lag jy so lekker in jou baard...
Vorige onderwerp: Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT??
Volgende onderwerp: Re: Future Advice for: Nuclear Policy Initiative
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:29:38 MGT 2024