Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vouter jou stoute bakouter
Vouter jou stoute bakouter [boodskap #50391] Wo, 19 September 2001 14:09 na volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
gegegege Vouter het nou 'n ander naampie....

Vouter jou stoute bakouter
vaasplark die kwark
nou's almal
kwaad vir die touter

Thys oppie Bos

"xganon" skryf in boodskap news:a122e80ba62da48eb776454cb2da2f27@xganon.com...
> Re: Message-ID:
> Message-ID:
> plaa...@hotmail.com
>
> As our poofter/bounder Vouter Plaasvark merrily continues
> to spam multiple newsgroups with OT posts originating at
> mweb.co.za, he drippled over SCU, SCJ, SCP with the
> following spew and I quote;
>
>> Palldin (my typo)
>
>> Yeah mate. At least I can spell my own name
>> Wouter
>
> And this is your one, singular, accomplishment? Figures.
> You forgot the period at the end of your
>
Vouter jou stoute bakouter [boodskap #50400 is 'n antwoord op boodskap #50391] Wo, 19 September 2001 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"xganon" wrote in message

Thys: gegegege Vouter het nou 'n ander naampie....

Vouter jou stoute bakouter
vaasplark die kwark
nou's almal
kwaad vir die touter

Wouter:

Thys op die bos
Jy rym vas en los
Maar jy sit beslis
die pot bietjie mis

Hierdie ou Xganon
Is 'n los kanon
Sy ego is seer
Van my probeer leer

Hy voel seergemaak
Dit kan my nie traak
In sy adres staan pikant
Hy sê self hy's niemand

So Vouter speel voort
Net soos dit hoort
Die kruisposte bly woer
Kom ons stuur hul in hul maai :-)
Re: Vouter jou stoute bakouter [boodskap #50424 is 'n antwoord op boodskap #50400] Do, 20 September 2001 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, jou rymelary toon agteruitgang. Die laaste reëls rym nie! ;))

Shannon

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3ba8b80e.0@news1.mweb.co.za...
> "xganon" wrote in message
>
> Thys: gegegege Vouter het nou 'n ander naampie....
>
> Vouter jou stoute bakouter
> vaasplark die kwark
> nou's almal
> kwaad vir die touter
>
>
> Wouter:
>
> Thys op die bos
> Jy rym vas en los
> Maar jy sit beslis
> die pot bietjie mis
>
> Hierdie ou Xganon
> Is 'n los kanon
> Sy ego is seer
> Van my probeer leer
>
> Hy voel seergemaak
> Dit kan my nie traak
> In sy adres staan pikant
> Hy sê self hy's niemand
>
> So Vouter speel voort
> Net soos dit hoort
> Die kruisposte bly woer
> Kom ons stuur hul in hul maai :-)
>
Re: Vouter jou stoute bakouter [boodskap #50435 is 'n antwoord op boodskap #50424] Do, 20 September 2001 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Shannon
Nee wat, jou rymelary toon agteruitgang. Die laaste reëls rym nie! ;))

Wouter
Soms sukkel 'n mens maar so....

> Wouter:
>
> Thys op die bos
> Jy rym vas en los
> Maar jy sit beslis
> die pot bietjie mis
>
> Hierdie ou Xganon
> Is 'n los kanon
> Sy ego is seer
> Van my probeer leer
>
> Hy voel seergemaak
> Dit kan my nie traak
> In sy adres staan pikant
> Hy sê self hy's niemand
>
> So Vouter speel voort
> Net soos dit hoort
> Die kruisposte bly woer
> Kom ons stuur hul in hul maai :-)
Re: Vouter jou stoute bakouter [boodskap #50437 is 'n antwoord op boodskap #50435] Do, 20 September 2001 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En hoekom sal dit dan moet rym?

Ag shjeim
kyk nou net
Wouter se gerym
wou toe nie reim
shjeim
oor die ongerymdhede
van die kravslaap

met sy posteerdery
oor groep en grens heen
waaroor was die
1e geween?

'K stem oor die stuur
na die maai.
Die ou se gekerm was
oor die muur
maar raai
dis nogal lekker
om hom te stuur
in sy
peetjie

En dit reim okkie, en dit spel okkie reggie!

Thys wat los is oppie Bos

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ba9a422.0@news1.mweb.co.za...
> Shannon
> Nee wat, jou rymelary toon agteruitgang. Die laaste reëls rym nie! ;))
>
Re: Vouter jou stoute bakouter [boodskap #50443 is 'n antwoord op boodskap #50437] Do, 20 September 2001 09:25 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Thys en Wouter
bespreek wie's die stouter
Kekkelbek appèleer
en Vouter probeer keer
Xganon dink hy is die nek van die plek
Intussen stem almal, hy's die kont hier rond.
(sal móét die hollandse een wees.)

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9oc92d$1ima$1@news.adamastor.ac.za...
> En hoekom sal dit dan moet rym?
>
> Ag shjeim
> kyk nou net
> Wouter se gerym
> wou toe nie reim
> shjeim
> oor die ongerymdhede
> van die kravslaap
>
> met sy posteerdery
> oor groep en grens heen
> waaroor was die
> 1e geween?
>
> 'K stem oor die stuur
> na die maai.
> Die ou se gekerm was
> oor die muur
> maar raai
> dis nogal lekker
> om hom te stuur
> in sy
> peetjie
>
> En dit reim okkie, en dit spel okkie reggie!
>
> Thys wat los is oppie Bos
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3ba9a422.0@news1.mweb.co.za...
>> Shannon
>> Nee wat, jou rymelary toon agteruitgang. Die laaste reëls rym nie! ;))
>>
>
Vorige onderwerp: Aan Gids
Volgende onderwerp: Afrikaner of nie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 23:26:13 MGT 2024