Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Niesberig: Daars iets aan't gebeur in PTA
Niesberig: Daars iets aan't gebeur in PTA [boodskap #50392] Wo, 19 September 2001 14:14 na volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gehoor op die plaaslyn se riemtelegram:

Daar's groot probleme in petoorja:

Die AWB (Alles Wil Bliksem) is glo besig om die staatsgeboue met 'hang
gliders' aan te val.
Die hele stad is glo in rep en boer

want almal wil glo sien hoe ET se onderbroek
so ver uit die tronk uit kan rek.
En hierdie hele spul IS 'n lekker liegstorie
so uit my eie duim gesuig
Thsy oppie Bos
Re: Niesberig: Daars iets aan't gebeur in PTA [boodskap #50394 is 'n antwoord op boodskap #50392] Wo, 19 September 2001 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
grin
Ek het al gewonder wat het van die klomp geword. Heeltemal rigtingloos
sonder ET. Nie dat daar baie rigting was met hom tussen hulle nie.

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9oa95n$ge4$1@news.adamastor.ac.za...
> Gehoor op die plaaslyn se riemtelegram:
>
> Daar's groot probleme in petoorja:
>
> Die AWB (Alles Wil Bliksem) is glo besig om die staatsgeboue met 'hang
> gliders' aan te val.
> Die hele stad is glo in rep en boer
>
> want almal wil glo sien hoe ET se onderbroek
> so ver uit die tronk uit kan rek.
> En hierdie hele spul IS 'n lekker liegstorie
> so uit my eie duim gesuig
> Thsy oppie Bos
>
Re: Niesberig: Daars iets aan't gebeur in PTA [boodskap #50399 is 'n antwoord op boodskap #50392] Wo, 19 September 2001 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ha ha ha! Bly om te sien die routyd is vir eers oor. Ek vra my af of ons
straks net soveel tyd gaan gee aan die onskuldige slagoffers wat gaan
val as die VSA terug strike...

Oppas net, môre val die Rand, en beland jy tussen die Conradies!
__________________________________________________________
"Thys de Wet"
> Gehoor op die plaaslyn se riemtelegram:
>
> Daar's groot probleme in petoorja:
>
> Die AWB (Alles Wil Bliksem) is glo besig om die staatsgeboue met 'hang
> gliders' aan te val.
> Die hele stad is glo in rep en boer
>
> want almal wil glo sien hoe ET se onderbroek
> so ver uit die tronk uit kan rek.
> En hierdie hele spul IS 'n lekker liegstorie
> so uit my eie duim gesuig
> Thsy oppie Bos
>
Re: Niesberig: Daars iets aan't gebeur in PTA [boodskap #50422 is 'n antwoord op boodskap #50399] Do, 20 September 2001 05:41 Na vorige boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Max skryf in boodskap news:9oaclb$1eu$3@azure.nl.gxn.net...
> Ha ha ha! Bly om te sien die routyd is vir eers oor. Ek vra my af of ons
> straks net soveel tyd gaan gee aan die onskuldige slagoffers wat gaan
> val as die VSA terug strike...

OK, ons verwag van jou om eerste kapsie aan te teken.
Jy rou dan en ons kyk wie maak die grappies.
Vorige onderwerp: Nou wat de donner nou?
Volgende onderwerp: Aan Gids
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 09:29:55 MGT 2024