Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat 'n verrassing!
Wat 'n verrassing! [boodskap #50170] So, 16 September 2001 07:11
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Verbeel jou hoe jy gaan voel as jy wegstap van 'n kompetisie soos Big
Brother en hoor wat die afgelope tyd gebeur het! Veral as jy die hele tyd
gedink het almal se aandag is net op jou daar binne gevestig.

'n Week of twee in mens se lewe kan nogal insiggewend wees.
Vorige onderwerp: FAQ?
Volgende onderwerp: Vertaling van 'n Sportberig:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 06:44:42 MGT 2024