Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Afrikaans en die Rekenaar
Afrikaans en die Rekenaar [boodskap #50] Ma, 06 November 2000 19:01
Bruce Botha  is tans af-lyn  Bruce Botha
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hi,

Ek het vir myself en die vrou die wonderlikste geskenk ooit gekoop.

'n Vyf in een Elektroniese Woordeboek en die Afrikaanse speller vir
Microsoft Produkte soos "Word, Excel, Outlook Express ens. Ek is seker
almal met 'n spelprobleem soos myself sal definitief baat vind met die
sagteware.

Indien julle meer wil weet kan julle kontak maak met Naomi Smit by
logosn...@lep.co.za of na...@lep.co.za

Bruce Botha
bot...@telkomsa.net
Vorige onderwerp: Hoe sit jy 'n kappie op die ^e ? en ook 'n : ? Byvoorbaat dankie !
Volgende onderwerp: PC Help?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 03:50:12 MGT 2024