Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek vertrou nie die vrede nie
Ek vertrou nie die vrede nie [boodskap #49924] Ma, 10 September 2001 21:24 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Hoekom is Pop so stil? En sy rep geen verdere woord
van die aand met die Italianer nie, nadat sy vir ons plegtig
beloof het om vir ons te vertel hoe dit gegaan het.

@home en nuuskierig.
Re: Ek vertrou nie die vrede nie [boodskap #49938 is 'n antwoord op boodskap #49924] Di, 11 September 2001 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pop is bang jy gooi jou flikkers vir die Taljaner Gloudina.:))
Annette

> Hoekom is Pop so stil? En sy rep geen verdere woord
> van die aand met die Italianer nie, nadat sy vir ons plegtig
> beloof het om vir ons te vertel hoe dit gegaan het.
>
> @home en nuuskierig.
>
Re: Ek vertrou nie die vrede nie [boodskap #49987 is 'n antwoord op boodskap #49938] Di, 11 September 2001 23:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hello julle:

Besige dag hier in Amerika! :-) Ek gaan niks sê van al die terreur nie,
want
dit is al wat ons in die kantoor heeldag gedoen het. Ek wil wel vertel van
die
Italianer. Baie gawe man, van Torino. Hy vertel my Torino word
die klein Parys genoem, want dit lyk soos Parys (?) Baie charming ens.
en vatterig, maar nie op n sleazy manier nie. Ons het meesal besigheid
gesels,
toe vat ek hom na ons stad se top Italiaanse restaurant, waar die kos en die
wyn baie lekker was vir hom (het hy gesê), maar NIKS soos Italië nie,
ek het nogal lekker gelag daaroor. Die heel beste van die aand was toe hy
my herhaaldelik uitnooi om enige tyd in sy kleinerige villa in Capri te gaan
bly vir vakansie. Die hele aand het hy gesê ek moet enige tyd gaan,
behalwe
Au goost, want dan gaan hy en sy gesin. So volgende jaar Mei gaan
ek na Capri, enigiemand anders?

Ek het hom n heel paar ander kere gesien in die kantoorgebou, en elke keer
het hy haastig oorgestap na my en my twee keer op elke wang gesoen,
plus n hartlike hug! My Am. kollegas het beslis gedink daar is n ding]
tussen ons, maar ek vind hom net warm en nice, soos Taljaners mos kan wees.
Ciao bambino
Pop

Annette skryf in boodskap news:9nkmgd$820k1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pop is bang jy gooi jou flikkers vir die Taljaner Gloudina.:))
> Annette
>
>
>> Hoekom is Pop so stil? En sy rep geen verdere woord
>> van die aand met die Italianer nie, nadat sy vir ons plegtig
>> beloof het om vir ons te vertel hoe dit gegaan het.
>>
>> @home en nuuskierig.
>>
>
Re: Ek vertrou nie die vrede nie [boodskap #49990 is 'n antwoord op boodskap #49987] Wo, 12 September 2001 05:58 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pop, hoe groot is die villa - ek sal graag saam met jou na Capri gaan:))
Annette

net...
> Hello julle:
>
> Besige dag hier in Amerika! :-) Ek gaan niks sê van al die terreur nie,
> want
> dit is al wat ons in die kantoor heeldag gedoen het. Ek wil wel vertel van
> die
> Italianer. Baie gawe man, van Torino. Hy vertel my Torino word
> die klein Parys genoem, want dit lyk soos Parys (?) Baie charming ens.
> en vatterig, maar nie op n sleazy manier nie. Ons het meesal besigheid
> gesels,
> toe vat ek hom na ons stad se top Italiaanse restaurant, waar die kos en die
> wyn baie lekker was vir hom (het hy gesê), maar NIKS soos Italië nie,
> ek het nogal lekker gelag daaroor. Die heel beste van die aand was toe hy
> my herhaaldelik uitnooi om enige tyd in sy kleinerige villa in Capri te gaan
> bly vir vakansie. Die hele aand het hy gesê ek moet enige tyd gaan,
> behalwe
> Au goost, want dan gaan hy en sy gesin. So volgende jaar Mei gaan
> ek na Capri, enigiemand anders?
>
> Ek het hom n heel paar ander kere gesien in die kantoorgebou, en elke keer
> het hy haastig oorgestap na my en my twee keer op elke wang gesoen,
> plus n hartlike hug! My Am. kollegas het beslis gedink daar is n ding]
> tussen ons, maar ek vind hom net warm en nice, soos Taljaners mos kan wees.
> Ciao bambino
> Pop
>
> Annette wrote in message
> news:9nkmgd$820k1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Pop is bang jy gooi jou flikkers vir die Taljaner Gloudina.:))
>> Annette
>>
>>
>>> Hoekom is Pop so stil? En sy rep geen verdere woord
>>> van die aand met die Italianer nie, nadat sy vir ons plegtig
>>> beloof het om vir ons te vertel hoe dit gegaan het.
>>>
>>> @home en nuuskierig.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Die halwe orrel
Volgende onderwerp: TV in 3D...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 23:11:58 MGT 2024