Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: National Geographic Magazines
Re: National Geographic Magazines [boodskap #49928] Di, 11 September 2001 00:51 na volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Sep 2001 19:08:19 GMT, Danielle wrote:

> Die eerste paar volumes in 1888 het juis gegaan oor Afrika en haar
> toekoms.

Die artikel eindig met die volgende woorde:

"Who can fail to be interested in the results of this conflict? We
know that Africa is capable of the very highest of all civilization,
for it was the birthplace of all civilization. To it we are indebted
for the origin of all our arts and sciences, and it possesss to-day
the most wonderful works of man. Let us hope that Africa, whose
morning was so bright, and whose night has been so dark, will yet live
to see the light of another higher civilization."

Om hierdie artikels te lees - en die natuurlike ewolusie van
denkpatrone en denkrigtings in so kort tydperk (net bietjie meer as
100 jaar), waar te neem, is werklik interessant.

Wat ons weet, en hoe ons weet wat ons weet...
Re: National Geographic Magazines [boodskap #49939 is 'n antwoord op boodskap #49928] Di, 11 September 2001 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Interessant Danielle - weereens maar 'n bewys dat bespiegeling selfs deur
kenners nooit werklik die toekoms korrek kan voorspel nie:)))
Sou daardie rubriekskrywers lank genoeg geleef het, moes hulle as uiters
teleurgestelde mense gesterf het:))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:orjqptg3l48bnugpb0ofi8jq4g6ss4lfcs@4ax.com...
> On Mon, 10 Sep 2001 19:08:19 GMT, Danielle wrote:
>
>
>> Die eerste paar volumes in 1888 het juis gegaan oor Afrika en haar
>> toekoms.
>
> Die artikel eindig met die volgende woorde:
>
> "Who can fail to be interested in the results of this conflict? We
> know that Africa is capable of the very highest of all civilization,
> for it was the birthplace of all civilization. To it we are indebted
> for the origin of all our arts and sciences, and it possesss to-day
> the most wonderful works of man. Let us hope that Africa, whose
> morning was so bright, and whose night has been so dark, will yet live
> to see the light of another higher civilization."
>
> Om hierdie artikels te lees - en die natuurlike ewolusie van
> denkpatrone en denkrigtings in so kort tydperk (net bietjie meer as
> 100 jaar), waar te neem, is werklik interessant.
>
> Wat ons weet, en hoe ons weet wat ons weet...
>
Re: National Geographic Magazines [boodskap #49954 is 'n antwoord op boodskap #49939] Di, 11 September 2001 12:18 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Interessant Danielle - weereens maar 'n bewys dat bespiegeling selfs deur
> kenners nooit werklik die toekoms korrek kan voorspel nie:)))
> Sou daardie rubriekskrywers lank genoeg geleef het, moes hulle as uiters
> teleurgestelde mense gesterf het:))
>
>>> Die eerste paar volumes in 1888 het juis gegaan oor Afrika en haar
>>> toekoms.
> Let us hope that Africa, whose
>> morning was so bright, and whose night has been so dark, will yet live
>> to see the light of another higher civilization."

En hierdie mense wat in 1888 so oor Afrika praat, moes seker
bewus gewees het van die skobbejak Rhodes se aktiwiteite in die
suidelike dele van Afrika (waar Jamieson onder andere vir Lobengula
aan dwelmmiddels verslaaf gemaak het onder die skyn van inspuitings
vir pyn. ) Waar die Engelse 'n driejarige oorlog gevoer het en uiteindelik
vroue en kinders in die eerste konsentrasiekampe van die twintigste
eeu geplaas het. Hierdie mense moet seker nog gelewe het toe
Europa opgegaan het in vlamme gedurende die Eerste Wêreld-oorlog,
toe Europeërs "soos barbare" vir mekaar uitgemoor het. Sommige
van hierdie mense sou seker nog gelewe het toe die Europeërs, na
minder as twintig jaar, weer vir mekaar begin uitmoor het, en mekaar
so gebom het dat groot dele van Europa weer uit die grond uit opgebou
moes word. Praat van barbare. As die rubriekskrywers lank genoeg
gelewe het, Annette, sou ek hoop dat hulle as teleurgestelde mense
gesterf het, jammer dat hulle te vinnig gepraat het, bewus dat die
ergste batbarisme in hulle eie deel van die aardbol aangegaan het.

Gloudina
Vorige onderwerp: Voor de ZA die in NL wonen
Volgende onderwerp: Poskantoor - bewerings van bedrog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:23:40 MGT 2024