Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » konferensie in Durb's
konferensie in Durb's [boodskap #49440] Di, 04 September 2001 18:02 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is dit die regsgesintgeit of die realisme in my
want my onder die indruk bring
dat die veelbesproke
(en veelgesproke natuurlik!)
konferensie oor rassisme in Durban
steeds slegs neig na 'n poging om
geld uit die wittes te kry?

"betaling hoef nie in die vorm
van geld te wees nie, dit kan
ook in die vorm van beleggings wees"
ROL!!!

(is dit nie die soort redenasie wat
hulle het waar hulle is nie?)

DD
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49523 is 'n antwoord op boodskap #49440] Wo, 05 September 2001 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - nou preek jy vir die bekeerdes.
Watter groep / volk kan nie een of ander wrok regverdig nie. Die tragedie
van die maats is dat hulle dit werklik glo..
Van die oudste slawehandelaars in Afrika is die Arabiere. Jy kan gerus
Wes-Afrika toe gaan en duidelik sien hoe vermenging plaasgevind het. In
Afrika vind slawehandel (Soedan) steeds plaas. Die Arabiere wat so teen die
Jode gekant is gun nie eens hul eie vroue die vryhede toe wat hulle van
andere verwag nie.
Die onregverdighede ten spyt is dit juis die Afrikane wat as onwetige
immigrante hul na Europa haas.
Die "talkshow" gaan die Suid-Afrikaanse belastingbetaler R100 Miljoen kos.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:i85apt0tjp087uj7t1soa5dttu8js5dpsd@4ax.com...
>
>
> Is dit die regsgesintgeit of die realisme in my
> want my onder die indruk bring
> dat die veelbesproke
> (en veelgesproke natuurlik!)
> konferensie oor rassisme in Durban
> steeds slegs neig na 'n poging om
> geld uit die wittes te kry?
>
> "betaling hoef nie in die vorm
> van geld te wees nie, dit kan
> ook in die vorm van beleggings wees"
> ROL!!!
>
> (is dit nie die soort redenasie wat
> hulle het waar hulle is nie?)
>
>
> DD
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49787 is 'n antwoord op boodskap #49440] Sa, 08 September 2001 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 8 Sep 2001 16:27:04 -0700, "Joggie Mentz" wrote:

> Nou hoekom word ........................ engelse vir die
> konsentrasie kampe nie.

Omdat die Afrikaner nie selfrespek het nie
Mev Wilson of soiets (ek dink dit is haar van - die engelse spreek
haar aan as U Hoogheid) weier selfs om haar spyt uit te spreek of om
verskoning te vra vir die feit dat die engelse soos kaffers aangegaan
het in dié land na goud ontdek is.. En nà dit haar houding is buig
die Bothas en kie steeds die knie (in respek!!!) voor haar.
Die begrafnis vandag in PE was 'n semi staatsbegrafnis - omdat hulle
'n 'vryheidsvegter' begrawe het. Wat ek hier sê is nie teen die
persoon gemik nie (want sy geskiedenis ken ek nie) maar teen die feit
soos genoem. As die feit dat hy 'n 'vryheidsvegter, was 'n semi
staatsbegrafnis regverdig, sou dit beteken dat elke swartnerf wat
vrouens en kinders met winkelbomme vermoor het op dieselfde tipe
begrafnis geregtig is?
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49790 is 'n antwoord op boodskap #49787] Sa, 08 September 2001 22:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> verskoning te vra vir die feit dat die engelse soos kaffers aangegaan
> het in dié land na goud ontdek is..

So nou daal my opinie van jou 110 persent, Davie Davis.En ek vra vir
jou die vraag: In watter opsig is dit wat die
Engelse in die konsentrasie-kampe gedoen het slegter as
wat jou geesgenote gedurende die apartheids-periode
vir veertig jaar gedoen het? En wat bedoel jy dat die
engelse "soos kaffers" aangegaan het. Al wat ek kan sien
is dat die kaffers, na al die jare van onderdrukking, toe
hulle met reg die witman in die see kon jaag, gekom het
met 'n beleid van unbuntu. Sies vir jou. Dis uit die ou doos
vir die Afrikaner om te grens oor wat in die Anglo-Boere
Oorlog aangegaan het, na hulle eie vergrype in die tweede
helfte van die twintigste eeu. Dis uit die ou doos om vir
die kaffers uit te skel as die barbare, nadat jou geesgenote
verantwoordelik was vir een van die grootste vergrype teen
menseregte in die twintigste eeu.
Dit neem nog nie weg van die feit dat die Engelse miskien
tog reparasies moet begin betaal nie, net soos die wit
Afrikaners miskien ook moet begin reparasies betaal. What
is sauce for the goose, is sauce for the gander.

Gloudina
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49796 is 'n antwoord op boodskap #49523] Sa, 08 September 2001 23:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joggie Mentz  is tans af-lyn  Joggie Mentz
Boodskappe: 5
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Nou hoekom word RSA nie aangespreek oor hulle slawe nie. Of pas dit net nie
vir die swartes om in hulle eie agterplaas rnd te krap nie.
As die ouens nou so wil eies hoekom ies ons nie by die engelse vir die
mishandeling en dood van die boere in die konsentrasie kampe nie.
Wie het geld? dan wat ons hulle aan
gra...@lantic.net

"Jonas" skryf in boodskap news:9n5iht$q34$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> DD - nou preek jy vir die bekeerdes.
> Watter groep / volk kan nie een of ander wrok regverdig nie. Die tragedie
> van die maats is dat hulle dit werklik glo..
> Van die oudste slawehandelaars in Afrika is die Arabiere. Jy kan gerus
> Wes-Afrika toe gaan en duidelik sien hoe vermenging plaasgevind het. In
> Afrika vind slawehandel (Soedan) steeds plaas. Die Arabiere wat so teen die
> Jode gekant is gun nie eens hul eie vroue die vryhede toe wat hulle van
> andere verwag nie.
> Die onregverdighede ten spyt is dit juis die Afrikane wat as onwetige
> immigrante hul na Europa haas.
> Die "talkshow" gaan die Suid-Afrikaanse belastingbetaler R100 Miljoen kos.
> "Davie Davis" wrote in message
> news:i85apt0tjp087uj7t1soa5dttu8js5dpsd@4ax.com...
>>
>>
>> Is dit die regsgesintgeit of die realisme in my
>> want my onder die indruk bring
>> dat die veelbesproke
>> (en veelgesproke natuurlik!)
>> konferensie oor rassisme in Durban
>> steeds slegs neig na 'n poging om
>> geld uit die wittes te kry?
>>
>> "betaling hoef nie in die vorm
>> van geld te wees nie, dit kan
>> ook in die vorm van beleggings wees"
>> ROL!!!
>>
>> (is dit nie die soort redenasie wat
>> hulle het waar hulle is nie?)
>>
>>
>> DD
>
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49803 is 'n antwoord op boodskap #49787] So, 09 September 2001 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie, wat vir my opval is hoekom die pa van die president 'n
semi-staatsbegrafnis kry?
Wat van al die ander "vryheidsvegters" wie se kinders in die parlement sit ,
maar hulle was nie self in die parlement nie - soos met Oom Gov die geval
was?
Wat van sê Mandela en sy genote se kinders - gaan hulle ook almal
semi-staatsbegrafnisse kry?
Klink vir my na 'n slim plan dat die staat vir die begrafnis betaal:))

Die vraag is natuurlik ook of daar busse mense aangery gaan word na Chris
Barnard se begrafnis in Beaufort Wes ? Glo nie.

Ons is ook al gewoond aan die nuwe kultuur dat by begrafnisse politieke
toesprake en uitsprake gemaak word.
Ek weet nie hoekom dit nog nodig is nie - maar dit blyk gewild te wees.
Annette

>
>> Nou hoekom word ........................ engelse vir die
>> konsentrasie kampe nie.
>
> Omdat die Afrikaner nie selfrespek het nie
> Mev Wilson of soiets (ek dink dit is haar van - die engelse spreek
> haar aan as U Hoogheid) weier selfs om haar spyt uit te spreek of om
> verskoning te vra vir die feit dat die engelse soos kaffers aangegaan
> het in dié land na goud ontdek is.. En ná dit haar houding is buig
> die Bothas en kie steeds die knie (in respek!!!) voor haar.
> Die begrafnis vandag in PE was 'n semi staatsbegrafnis - omdat hulle
> 'n 'vryheidsvegter' begrawe het. Wat ek hier sê is nie teen die
> persoon gemik nie (want sy geskiedenis ken ek nie) maar teen die feit
> soos genoem. As die feit dat hy 'n 'vryheidsvegter, was 'n semi
> staatsbegrafnis regverdig, sou dit beteken dat elke swartnerf wat
> vrouens en kinders met winkelbomme vermoor het op dieselfde tipe
> begrafnis geregtig is?
>
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49814 is 'n antwoord op boodskap #49440] So, 09 September 2001 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Sep 2001 00:38:20 +1000, "me & bobby magee" wrote:

>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:8kqkpto668v4drnqv0fijvjiiihpjv1upg@4ax.com...
>
>> Mev Wilson of soiets
>
> Windsor is die koninklike familie se regte van. Ek weet nog steeds nie wat
> hulle nou eintlik koninklik maak nie.
>

Dankie vir die regstelling - en vir die beaming. Om nou 'n
koningsgesin ryk te maak EN TE BUIG VOOR HULLE (!) is die toppunt van
onoselisme.

DD
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49816 is 'n antwoord op boodskap #49803] So, 09 September 2001 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Davie, wat vir my opval is hoekom die pa van die president 'n
> semi-staatsbegrafnis kry?
> Wat van al die ander "vryheidsvegters" wie se kinders in die parlement sit ,

Weet jy wie Govan Mbeki was? Govan Mbeki was een van
daardie mense wat, indien moontlik, nog groter statuur in die
ANC gehad het as Nelson Mandela. Hy was een van die
intellektuele leiers, 'n eerwaardige man wat saam met Mandela
op Robbeneiland gesit het. Toe die onderhandelings oor
loslating plaasvind, wou Mandela nie sommer so losgelaat word
nie, maar op sy eie terme. Maar hy het gevra dat Govan Mbeki
ongeveer in sy plek moet gaan, want hy het geweet dat Govan
Mbeki in die oog van die ANC lede net so 'n goeie leier as hy
was, en na hom sou luister. Govan Mbeki is vereer, nie omdat
hy die pa van Thabo Mbeki was nie, maar vir sy eie statuur in die
ANC.

Gloudina
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49818 is 'n antwoord op boodskap #49440] So, 09 September 2001 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 08 Sep 2001 22:28:27 GMT, @home.com wrote:

>
> So nou daal my opinie van jou 110 persent, Davie Davis....
.........................
.................................
...............................
............................
> Dis uit die ou doos om vir...
>
>
> Gloudina

Tussen ons twee 'n rekord Tannie...
nou dink jy --220 % van my !

Davie Davis (hier van die heel onderste sport af)

ns.
is dìt dan waar en hou die uitdrukking 'uit die ou doos' gebruik
word? Ek was werklik onder die indruk dat dit die beskrywing is
van 'n 'laatlammetjie' :-)))

'n nou heel slimmer DD
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49819 is 'n antwoord op boodskap #49803] So, 09 September 2001 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 9 Sep 2001 09:03:15 +0200, "Annette" wrote:

> Davie, wat vir my opval is hoekom die pa van die president 'n
> semi-staatsbegrafnis kry?
..................
...............
...........

> Klink vir my na 'n slim plan dat die staat vir die begrafnis betaal:))
...........
Ek is nie 'n TV kyker nie maar het 'n keer of wat op die TV (wat die
heeldag aan was hetsy daar kykers was of nie) gesien dat nie slegs
blomblare of los blomme soos die standaard gebruik is, in die graf
gegooi is nie, maar wel lang roos stingels met rose aan.
Een of ander bloemis het baie geld gemaak uit die belastingbetaler.

> Die vraag is natuurlik ook of daar busse mense aangery gaan word na Chris
> Barnard se begrafnis in Beaufort Wes ? Glo nie.
..................
As Emmy die sê gehad het, was dit busse en treine!

> Ons is ook al gewoond aan die nuwe kultuur dat by begrafnisse politieke
> toesprake en uitsprake gemaak word.
> Ek weet nie hoekom dit nog nodig is nie - maar dit blyk gewild te wees.
> Annette

Miskien het dit 'n treffende effek omdat mense op daardie stadium
emosioneel betrokke is. Makliker opsweepbaar dus.

DD
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49821 is 'n antwoord op boodskap #49440] So, 09 September 2001 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 08 Sep 2001 22:28:27 GMT, @home.com wrote:

> Davie Davis wrote:
>
>> verskoning te vra vir die feit dat die engelse soos kaffers aangegaan
>> het in dié land na goud ontdek is..
>
> So nou daal my opinie van jou 110 persent, Davie Davis.
.........................
.........................
> Dis uit die ou doos om .................. bla bla bla

> Gloudina

Tussen ons twee 'n rekord Tannie...
nou dink jy --220 % van my !

Davie Davis (hier van die heel onderste sport af)

ns.
is dit dan waar die uitdrukking 'uit die ou doos' gebruik word?
Ek was werklik onder die indruk dat dit die beskrywing is van
'n 'laatlammetjie' :-)))

'n nou slimmer DD
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49822 is 'n antwoord op boodskap #49821] So, 09 September 2001 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 09 Sep 2001 14:56:31 +0200, Davie Davis wrote:

>
> Tussen ons twee 'n rekord Tannie...
bla bla bla

ha - hier sê ek dit toe in stereo!!! :-(((

musiekale ek
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49824 is 'n antwoord op boodskap #49440] So, 09 September 2001 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

>> Tussen ons twee 'n rekord Tannie...
> bla bla bla
>
> ha - hier sê ek dit toe in stereo!!! :-(((
>
> musiekale ek

Ja, dit klink na 'n siek Davie Davis. Jy beginweer jou ou strepe wys,
nè?

'n Musikale Tant Hessie
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49826 is 'n antwoord op boodskap #49440] So, 09 September 2001 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Ja, dit klink na 'n siek Davie Davis. Jy beginweer jou ou strepe wys,
> nè?

Pssstt... net so tussen ons hoor... Gaan bars tannie.

DD
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49831 is 'n antwoord op boodskap #49440] So, 09 September 2001 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie so heeltemal op hoogte van die politieke speletjies nie (gebrek
aan belangstelling), maar as die ANC hom wou vereer kon hulle hom mos
begrawe het as die ANC, en nie as die staat nie. Ek gaan nie die antwoorde
hierop sien nie, alweer uithuisig vir die volgende week. Moet gaan kyk wat
gaan in die Transvaal aan.

skryf in boodskap news:3B9B6633.F8C1460F@home.com...
> Govan Mbeki is vereer, nie omdat
> hy die pa van Thabo Mbeki was nie, maar vir sy eie statuur in die
> ANC.
>
> Gloudina
>
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49832 is 'n antwoord op boodskap #49440] So, 09 September 2001 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Eeue se inteling. :-))))

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:gAAm7.4802$c5.39268@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:8kqkpto668v4drnqv0fijvjiiihpjv1upg@4ax.com...
>
>> Mev Wilson of soiets
>
> Windsor is die koninklike familie se regte van. Ek weet nog steeds nie wat
> hulle nou eintlik koninklik maak nie.
>
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49838 is 'n antwoord op boodskap #49787] So, 09 September 2001 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:8kqkpto668v4drnqv0fijvjiiihpjv1upg@4ax.com...

> Mev Wilson of soiets

Windsor is die koninklike familie se regte van. Ek weet nog steeds nie wat
hulle nou eintlik koninklik maak nie.
Re: konferensie in Durb's [boodskap #49872 is 'n antwoord op boodskap #49819] Ma, 10 September 2001 04:52 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, Die Prez met 'n langsteelroos in die hand in die koerant was nogal
opvallend. Eerste keer in my lewe wat ek dit sien - moes wees agv van sy
lang verblyf in Engeland:)

Vir wat het hulle nog opsweping nodig by begrafnisse?
Annette

>
>> Davie, wat vir my opval is hoekom die pa van die president 'n
>> semi-staatsbegrafnis kry?
> ..................
> ...............
> ...........
>
>> Klink vir my na 'n slim plan dat die staat vir die begrafnis betaal:))
> ...........
> Ek is nie 'n TV kyker nie maar het 'n keer of wat op die TV (wat die
> heeldag aan was hetsy daar kykers was of nie) gesien dat nie slegs
> blomblare of los blomme soos die standaard gebruik is, in die graf
> gegooi is nie, maar wel lang roos stingels met rose aan.
> Een of ander bloemis het baie geld gemaak uit die belastingbetaler.
>
>> Die vraag is natuurlik ook of daar busse mense aangery gaan word na Chris
>> Barnard se begrafnis in Beaufort Wes ? Glo nie.
> ..................
> As Emmy die sê gehad het, was dit busse en treine!
>
>> Ons is ook al gewoond aan die nuwe kultuur dat by begrafnisse politieke
>> toesprake en uitsprake gemaak word.
>> Ek weet nie hoekom dit nog nodig is nie - maar dit blyk gewild te wees.
>> Annette
>
> Miskien het dit 'n treffende effek omdat mense op daardie stadium
> emosioneel betrokke is. Makliker opsweepbaar dus.
>
>
> DD
Vorige onderwerp: cu...@nocastro.com
Volgende onderwerp: Re: Medusa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:00:14 MGT 2024