Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wêreld-Sokker-beker 2010
Wêreld-Sokker-beker 2010 [boodskap #4960] Di, 11 Julie 2006 14:43 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wanneer SA in 2010 die Wêreld-Sokker Spele het, word die
verskillende wedstryde oor die hele SA gespeel, of net in die
Weskaap?
Re: Wêreld-Sokker-beker 2010 [boodskap #4963 is 'n antwoord op boodskap #4960] Wo, 12 Julie 2006 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 11 Jul 2006 07:43:43 -0700, "Hessie" <bou...@rogers.com> wrote:
>Wanneer SA in 2010 die Węreld-Sokker Spele het, word die
>verskillende wedstryde oor die hele SA gespeel, of net in die
>Weskaap?

Oor die hele land met die belangrikstes in Gauteng.

Wat ek nou vinnig kan onthou: Jhb, Pta, Pietersburg, Kaapstad, Durban,
Bloemfontein en dalk ook PE.

Groepe word in sentrums gebaseer met die semi's ens. wat op Gauteng
toe kom, as ek reg onthou.
Re: Wêreld-Sokker-beker 2010 [boodskap #4966 is 'n antwoord op boodskap #4960] Wo, 12 Julie 2006 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DFM  is tans af-lyn  DFM
Boodskappe: 5
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1152629022.953267.158360@75g2000cwc.googlegroups.com...
Wanneer SA in 2010 die Wêreld-Sokker Spele het, word die
verskillende wedstryde oor die hele SA gespeel, of net in die
Weskaap?

Verbaas my altyd dat mense wat daagliks die internet gebruik nie Google
kan/wil gebruik nie ..
http://www.sa-venues.com/2010.htm
Re: Wêreld-Sokker-beker 2010 [boodskap #4970 is 'n antwoord op boodskap #4966] Do, 13 Julie 2006 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Ferdi, ek het gesien - maar darem agtergekom dat al die uitspeelwedstryde
daar onder in die Noorde gespeel gaan word, en dat die stadions van die
laaste 10 wedstryde gegee word - so dit lyk darem of my inligting, dat
Kaapstad 'n halfeindwedstryd het, reg is.

Biljoene wat gespandeer moet word vir 1 ( EEN) wedstryd!!
Hulle moet hul koppe laat lees.

--
Groetnis
Annette
Re: Wêreld-Sokker-beker 2010 [boodskap #4974 is 'n antwoord op boodskap #4966] Wo, 19 Julie 2006 05:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wat - dis nie 'n goeie argument nie.
Hulle weet mos hoeveel groepe daar is, en hoeveel spanne in elke groep.
Ook dat daar 'n kwart, half en eindronde gaan wees, plus 'n uitspeel vir die
3de & 4de plek.
--
Groetnis
Annette

>> Het jy agtergekom die site se nie watter wedstryde waar gespeel gaan
>> word nie?
>
> Hulle kan seker nie se voor hulle weet wie gaan speel nie.
>
Re: Wêreld-Sokker-beker 2010 [boodskap #4975 is 'n antwoord op boodskap #4974] Do, 20 Julie 2006 05:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 19 Jul 2006 07:47:23 +0200, Annette wrote:

> Nee wat - dis nie 'n goeie argument nie.
> Hulle weet mos hoeveel groepe daar is, en hoeveel spanne in elke groep.
> Ook dat daar 'n kwart, half en eindronde gaan wees, plus 'n uitspeel vir die
> 3de & 4de plek.
> --
> Groetnis
> Annette
>
>>> Het jy agtergekom die site se nie watter wedtsryde waar gespeel gaan
>>> word nie?
>>
>> Hulle kan seker nie se voor hulle weet wie gaan speel nie.
>>
As jy op die name van die stadions gaan klik se hulle wat beplan word om
daar te speel. Hulle weet nog net nie van Groenpunt stadion nie.
Re: Wêreld-Sokker-beker 2010 [boodskap #4976 is 'n antwoord op boodskap #4966] Do, 20 Julie 2006 14:34 Na vorige boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kaapstad se Green Point stadium is die enigste geskikte venue vir die
semi-finale in die Kaap, en die koste om die stadium reg te kry vir 2010
beloop 4.4 biljoen rand!!!!

"Chris" wrote in message
news:pan.2006.07.18.07.37.57.306969@removeflamengro.co.za...
> On Thu, 13 Jul 2006 11:31:43 +0200, Ferdi Greyling wrote:
>
>> On Wed, 12 Jul 2006 19:40:42 +0100, "DFM"
>> wrote:
>>
Re: Wêreld-Sokker-beker 2010 [boodskap #110741 is 'n antwoord op boodskap #4960] Di, 11 Julie 2006 18:49 Na vorige boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sover ek weet, die hele land vol: daar is nie naastenby genoeg stadions en
behuising in die Kaap om almal te akkommodeer nie. Maar wat het jou laat dink
dat dit net in die Weskaap sou wees? Mediaberigte?

Hessie wrote:
> Wanneer SA in 2010 die Wêreld-Sokker Spele het, word die
> verskillende wedstryde oor die hele SA gespeel, of net in die
> Weskaap?
>

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Wêreld-Sokker-beker 2010 [boodskap #110742 is 'n antwoord op boodskap #110741] Wo, 12 Julie 2006 00:08 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
knersus skryf

Maar wat het jou laat dink
> dat dit net in die Weskaap sou wees? Mediaberigte?

Die foto op hulle site wys net die Boland se
berge. En iemand het gekla dat die stadion
op Groenpunt nie klaar sal wees nie.
Ek het ook 'n private belang by die
inligting. Ons een seun, wat 'n goeie
sokkerspeler is, se ideaal was nog altyd
om 'n Wereldbeker by te woon. Dit kan
hopelik in 2010 bewaarheid word, omdat
hy by familie kan bly en die wedstryde
sien.

Gloudina
Re: Wêreld-Sokker-beker 2010 [boodskap #110744 is 'n antwoord op boodskap #110742] Wo, 12 Julie 2006 07:48 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van wat ek gelees het, en as ek reg onthou, kry Kaapstad slegs een
wedstryd - een van die halfeindwedstryde.
Verder sal die duur stadion tydens die toernooi gebruik word vir spanne om
op te oefen.
--
Groetnis
Annette
"Hessie" wrote in message
news:1152662934.501036.14330@s13g2000cwa.googlegroups.com...
>
> knersus skryf
>
> Maar wat het jou laat dink
>> dat dit net in die Weskaap sou wees? Mediaberigte?
>
> Die foto op hulle site wys net die Boland se
> berge. En iemand het gekla dat die stadion
> op Groenpunt nie klaar sal wees nie.
> Ek het ook 'n private belang by die
> inligting. Ons een seun, wat 'n goeie
> sokkerspeler is, se ideaal was nog altyd
> om 'n Wereldbeker by te woon. Dit kan
> hopelik in 2010 bewaarheid word, omdat
> hy by familie kan bly en die wedstryde
> sien.
>
> Gloudina
>
Re: Wêreld-Sokker-beker 2010 [boodskap #110746 is 'n antwoord op boodskap #110742] Wo, 12 Julie 2006 10:13 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 11 Jul 2006 17:08:54 -0700, "Hessie" wrote:

Die foto op hulle site wys net die Boland se
> berge. En iemand het gekla dat die stadion
> op Groenpunt nie klaar sal wees nie.
> Ek het ook 'n private belang by die
> inligting. Ons een seun, wat 'n goeie
> sokkerspeler is, se ideaal was nog altyd
> om 'n Wereldbeker by te woon. Dit kan
> hopelik in 2010 bewaarheid word, omdat
> hy by familie kan bly en die wedstryde
> sien.

Hy sal in die Kaap baie naby aan Groenpunt wees.
Re: Wêreld-Sokker-beker 2010 [boodskap #110751 is 'n antwoord op boodskap #110741] Do, 13 Julie 2006 05:42 Na vorige boodskap
IS  is tans af-lyn  IS
Boodskappe: 19
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Dit gaan in elk geval 1 groot fokapie wees. As hulle nie wittes
aanstel om die ding te reel en te dryf nie gaan dit 'n laaaaaang maand word

"knersus" skryf in boodskap news:e90rs1$1i8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sover ek weet, die hele land vol: daar is nie naastenby genoeg stadions en
> behuising in die Kaap om almal te akkommodeer nie. Maar wat het jou laat
> dink
> dat dit net in die Weskaap sou wees? Mediaberigte?
>
> Hessie wrote:
>> Wanneer SA in 2010 die Wêreld-Sokker Spele het, word die
>> verskillende wedstryde oor die hele SA gespeel, of net in die
>> Weskaap?

>
> --
> _______
> | OSCAR |
> |KNERSUS|
> |_&_KIE_|
Re: Wêreld-Sokker-beker 2010 [boodskap #110753 is 'n antwoord op boodskap #4966] Do, 13 Julie 2006 09:31 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 12 Jul 2006 19:40:42 +0100, "DFM" wrote:

Hessie" wrote in message
> news:1152629022.953267.158360@75g2000cwc.googlegroups.com...
> Wanneer SA in 2010 die Wêreld-Sokker Spele het, word die
> verskillende wedstryde oor die hele SA gespeel, of net in die
> Weskaap?
>
> Verbaas my altyd dat mense wat daagliks die internet gebruik nie Google
> kan/wil gebruik nie ..
> http://www.sa-venues.com/2010.htm

Het jy agtergekom die site se nie watter wedtsryde waar gespeel gaan
word nie?
Re: Wêreld-Sokker-beker 2010 [boodskap #110790 is 'n antwoord op boodskap #110753] Di, 18 Julie 2006 07:38 Na vorige boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
As jy op die name van die stadions gaan klik se hulle wat beplan word om
daar te speel. Hulle weet nog net nie van Groenpunt stadion nie.
Vorige onderwerp: Die Website waaroor almal praat
Volgende onderwerp: Antwoord asseblief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 11:48:35 MGT 2024