Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nog steeds raasisme antie
nog steeds raasisme antie [boodskap #49550] Wo, 05 September 2001 20:08 na volgende boodskap
hennerietjie  is tans af-lyn  hennerietjie
Boodskappe: 46
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
hellou my antie

jis antie ek het lanklaas so baie moes skryf ma' antie moet weet lat oom
jekkie silliebie nou in 'n flet spin is.

antie weet mos lat hy annerdag vir oom taboe gesê het lat hy nie genoeg
mannekrag het om mense vir ernstige misdadigeit soos rook op straat en praat
met 'n selfoun innie kar tronk toe kan lat gaan nie. oom jekkie het ma' net
gesê wat die ouens wat karre en karwiele steel al lankal weet antie.

die moeilikgeit nou is lat daai konvourensie in durban nou raasisme as 'n
misdaad teen die dommense gaan staat verklaar het antie. my pa sê gelukkag
warrie die slimmense nie. dink antie oom jekkie sal nou 'n antie raasisme
eenheid oppie been bring so kort nalat hy die briekstinse roof en moer
eenheid toegemaak het.

oom hansie vannie pênnelbieters reken hy sal dalk moet afskaal oppie minder
ernstige misdadigeit soos moer mouterkapings en verkragtings om aandag te
kan gee aan raasisme antie. ma' my pa sê dissie so nie want assit
misdadigheid teen die dommense is dan moet die dommense se polieste die
raasiste vang en aankla. hy reken dit sallie sleg wees as interpôl so
vyftagdysend poliesmanne stier om oom jekkie te kom help nie. dis net jammer
sanien sallie een van hille sien noulat die statsraat gesê het hie issie
raasisme nie antie.

koebaai antie (antie moet antie nie met dommense ophou nie)
Re: nog steeds raasisme antie [boodskap #49632 is 'n antwoord op boodskap #49550] Do, 06 September 2001 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

hennerietjie wrote:

> hellou my antie
>
> antie weet mos lat hy annerdag vir oom taboe gesê het lat hy nie genoeg
> mannekrag het om mense vir ernstige misdadigeit soos rook op straat en praat
> met 'n selfoun innie kar tronk toe kan lat gaan nie.

> dink antie oom jekkie sal nou 'n antie raasisme
> eenheid oppie been bring so kort nalat hy die briekstinse roof en moer
> eenheid toegemaak het.
>

Wel, Hennerietjie, ek dink nou nie hulle sal in SA omgee
wat Tannie dink nie, maar ek sou sê konsentreer op die ernstige
misdade soos rook en op die selfoon in die kar (en in restourante)
praat. Dit maak meer mense dood as rassisme ( behalwe soms,
soos in die holocaust en in Ruanda.)

Tannie Gloudina
Re: nog steeds raasisme antie [boodskap #49634 is 'n antwoord op boodskap #49550] Do, 06 September 2001 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

hennerietjie wrote:

> hy reken dit sallie sleg wees as interpôl so
> vyftagdysend poliesmanne stier om oom jekkie te kom help nie. dis net jammer
> sanien sallie een van hille sien noulat die statsraat gesê het hie issie
> raasisme nie antie.

Hennerietjie, sê vir jou pa hy moet probeer om Tzaneenweer as 'n rassistiese
sone te verklaar. Dan kry julle miskien
sommige van daardie vyftigduisend polisie-manne by julle
ingekwartier, en siedaar - Tzaneen se ekonomie bloei.
(As julle ondertussen vergeet het hoe om rassisties te wees-
no problem. Stuur 'n afvaardiging na Potgietersrus.)

Tannie Gloudina


>
Re: nog steeds raasisme antie [boodskap #49691 is 'n antwoord op boodskap #49550] Vr, 07 September 2001 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina sê: "op die selfoon in die kar" En die ergste oortreders is die
mansmense. Motorry en praat op die selfoon, is sinoniem. Hulle is 'n
gevaar op die pad.

Ja en ek weet die mansmense gaan nou dames wat grimeer in die motors noem,
maar dis 'n geval van tweede natuur en skep geen gevaar nie! ;)))

Shannon

skryf in boodskap news:3B9771B3.5734C8FA@home.com...
hennerietjie wrote:

> hellou my antie
>
> antie weet mos lat hy annerdag vir oom taboe gesê het lat hy nie genoeg
> mannekrag het om mense vir ernstige misdadigeit soos rook op straat en praat
> met 'n selfoun innie kar tronk toe kan lat gaan nie.

> dink antie oom jekkie sal nou 'n antie raasisme
> eenheid oppie been bring so kort nalat hy die briekstinse roof en moer
> eenheid toegemaak het.
>

Wel, Hennerietjie, ek dink nou nie hulle sal in SA omgee
wat Tannie dink nie, maar ek sou sê konsentreer op die ernstige
misdade soos rook en op die selfoon in die kar (en in restourante)
praat. Dit maak meer mense dood as rassisme ( behalwe soms,
soos in die holocaust en in Ruanda.)

Tannie Gloudina
Re: nog steeds raasisme antie [boodskap #49692 is 'n antwoord op boodskap #49550] Vr, 07 September 2001 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3B9772C7.EC85DB5D@home.com...
hennerietjie wrote:

> hy reken dit sallie sleg wees as interpêl so
> vyftagdysend poliesmanne stier om oom jekkie te kom help nie. dis net jammer
> sanien sallie een van hille sien noulat die statsraat gesê het hie issie
> raasisme nie antie.

Gloudina:
Hennerietjie, sê vir jou pa hy moet probeer om Tzaneenweer as 'n rassistiese
sone te verklaar. Dan kry julle miskien
sommige van daardie vyftigduisend polisie-manne by julle
ingekwartier

Shannon:
wôt hulle wôr kry? (hopelik ken julle die grappie van die platbekpaddatjie?)

, en siedaar - Tzaneen se ekonomie bloei.
(As julle ondertussen vergeet het hoe om rassisties te wees-
no problem. Stuur 'n afvaardiging na Potgietersrus.)

Tannie Gloudina

>
Re: nog steeds raasisme antie [boodskap #49717 is 'n antwoord op boodskap #49691] Vr, 07 September 2001 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dan het jy nie nou die oggend op die R44 tussen Somerset Wes en die Bos
gesien hoe een anti se kar (skuus motor) heen en weer oor die 2 lane verkeer
beweeg terwyl sy die nuutste reeks vir dikvellige persone van Krisjan Deur
op haar gesig so laag vir laag probeer pleister het nie.
En toe net daarna, om alles te kroon, vir die spietkop wat puntdiens doen,
te waai. En toe gaan sy voort met haar kapsel... Wonder of sy so
aantrek-grimeer-hare-doen deur haar dag ook gewerk het.
Thys wat wonder hier onder oppie Bos

"Shannon" skryf in boodskap news:3b986511.0@news1.mweb.co.za...
> Gloudina sê: "op die selfoon in die kar" En die ergste oortreders is die
> mansmense. Motorry en praat op die selfoon, is sinoniem. Hulle is 'n
> gevaar op die pad.
>
> Ja en ek weet die mansmense gaan nou dames wat grimeer in die motors noem,
> maar dis 'n geval van tweede natuur en skep geen gevaar nie! ;)))
>
> Shannon
>
> skryf in boodskap news:3B9771B3.5734C8FA@home.com...
> hennerietjie wrote:
>
>> hellou my antie
>>
>> antie weet mos lat hy annerdag vir oom taboe gesê het lat hy nie genoeg
>> mannekrag het om mense vir ernstige misdadigeit soos rook op straat en praat
>> met 'n selfoun innie kar tronk toe kan lat gaan nie.
>
>> dink antie oom jekkie sal nou 'n antie raasisme
>> eenheid oppie been bring so kort nalat hy die briekstinse roof en moer
>> eenheid toegemaak het.
>>
>
> Wel, Hennerietjie, ek dink nou nie hulle sal in SA omgee
> wat Tannie dink nie, maar ek sou sê konsentreer op die ernstige
> misdade soos rook en op die selfoon in die kar (en in restourante)
> praat. Dit maak meer mense dood as rassisme ( behalwe soms,
> soos in die holocaust en in Ruanda.)
>
> Tannie Gloudina
>
Re: nog steeds raasisme antie [boodskap #49725 is 'n antwoord op boodskap #49717] Vr, 07 September 2001 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wel, die Krisjan Deur het die werk gedoen, die 'spietkop' het haar nie
gestop nie :)) Indien dit die slag werk nie, dink ek sy sal genoeg geld hê
om 'n boete te kan betaal. ;))

Shannon

Thys de Wet skryf in boodskap news:9na6ad$9ns$1@news.adamastor.ac.za...
> Dan het jy nie nou die oggend op die R44 tussen Somerset Wes en die Bos
> gesien hoe een anti se kar (skuus motor) heen en weer oor die 2 lane verkeer
> beweeg terwyl sy die nuutste reeks vir dikvellige persone van Krisjan Deur
> op haar gesig so laag vir laag probeer pleister het nie.
> En toe net daarna, om alles te kroon, vir die spietkop wat puntdiens doen,
> te waai. En toe gaan sy voort met haar kapsel... Wonder of sy so
> aantrek-grimeer-hare-doen deur haar dag ook gewerk het.
> Thys wat wonder hier onder oppie Bos
> "Shannon" wrote in message
> news:3b986511.0@news1.mweb.co.za...
>> Gloudina sê: "op die selfoon in die kar" En die ergste oortreders is die
>> mansmense. Motorry en praat op die selfoon, is sinoniem. Hulle is 'n
>> gevaar op die pad.
>>
>> Ja en ek weet die mansmense gaan nou dames wat grimeer in die motors noem,
>> maar dis 'n geval van tweede natuur en skep geen gevaar nie! ;)))
>>
>> Shannon
>>
>> skryf in boodskap news:3B9771B3.5734C8FA@home.com...
>> hennerietjie wrote:
>>
>>> hellou my antie
>>>
>>> antie weet mos lat hy annerdag vir oom taboe gesê het lat hy nie genoeg
>>> mannekrag het om mense vir ernstige misdadigeit soos rook op straat en praat
>>> met 'n selfoun innie kar tronk toe kan lat gaan nie.
>>
>>> dink antie oom jekkie sal nou 'n antie raasisme
>>> eenheid oppie been bring so kort nalat hy die briekstinse roof en moer
>>> eenheid toegemaak het.
>>>
>>
>> Wel, Hennerietjie, ek dink nou nie hulle sal in SA omgee
>> wat Tannie dink nie, maar ek sou sê konsentreer op die ernstige
>> misdade soos rook en op die selfoon in die kar (en in restourante)
>> praat. Dit maak meer mense dood as rassisme ( behalwe soms,
>> soos in die holocaust en in Ruanda.)
>>
>> Tannie Gloudina
>>
>
Re: nog steeds raasisme antie [boodskap #49736 is 'n antwoord op boodskap #49550] Vr, 07 September 2001 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Shannon wrote:

> wôt hulle wôr kry? (hopelik ken julle die grappie van die platbekpaddatjie?)
>

Nee, ek ken dit nie. Vertel.

Gloudina
Re: nog steeds raasisme antie [boodskap #49841 is 'n antwoord op boodskap #49692] So, 09 September 2001 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek onthou hom as "rondebekpaddatjies" :-)))))))))

"Shannon" skryf in boodskap news:3b98651f.0@news1.mweb.co.za...
>
> skryf in boodskap news:3B9772C7.EC85DB5D@home.com...
> hennerietjie wrote:
>
>> hy reken dit sallie sleg wees as interpêl so
>> vyftagdysend poliesmanne stier om oom jekkie te kom help nie. dis net jammer
>> sanien sallie een van hille sien noulat die statsraat gesê het hie issie
>> raasisme nie antie.
>
> Gloudina:
> Hennerietjie, sê vir jou pa hy moet probeer om Tzaneenweer as 'n rassistiese
> sone te verklaar. Dan kry julle miskien
> sommige van daardie vyftigduisend polisie-manne by julle
> ingekwartier
>
> Shannon:
> wôt hulle wôr kry? (hopelik ken julle die grappie van die platbekpaddatjie?)
>
>
> , en siedaar - Tzaneen se ekonomie bloei.
> (As julle ondertussen vergeet het hoe om rassisties te wees-
> no problem. Stuur 'n afvaardiging na Potgietersrus.)
>
> Tannie Gloudina
>
>>
>
Re: nog steeds raasisme antie [boodskap #49935 is 'n antwoord op boodskap #49550] Di, 11 September 2001 05:46 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die platbekpaddatjie praat soos wat sy naam sê, jou lippe moet in 'n dun
spleet getrek wees wanneer jy dit vertel. Sy laaste sinnetjie is egter met
'n ronde bekkie gesê.

Die nuuskierige platbekpaddatjie kom by die reier aan en vra: "Wat maak
jy?"

"Ek soek kos" sê die reier.

"Wat eet jy?" vra die platbekpaddatjie.

"Platbekpaddatjies" sê die reier.

"Wôt jô-y wô krô-y?" vra die paddatjie.

skryf in boodskap news:3B98B0AF.6C0ACE2B@home.com...
Shannon wrote:

> wôt hulle wôr kry? (hopelik ken julle die grappie van die platbekpaddatjie?)
>

Nee, ek ken dit nie. Vertel.

Gloudina
Vorige onderwerp: Uitzonderlijk leesplankje ontdekt in Bastogne
Volgende onderwerp: Annette is gesond!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 20:29:04 MGT 2024