Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe gaan dit???
Hoe gaan dit??? [boodskap #49318] So, 02 September 2001 21:19 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hallo ek is weer hier!!!

Almal oukai????????

Gr.Rico
Re: Hoe gaan dit??? [boodskap #49320 is 'n antwoord op boodskap #49318] So, 02 September 2001 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 2 Sep 2001 23:19:03 +0200, "Rico" wrote:

> Hallo ek is weer hier!!!
>
> Almal oukai????????
>
> Gr.Rico
>

Hallo en welkom terug Rico !
Almal steeds okay
Gloudina herhaal nog steeds gedorie
die ou ou storie
en Emmy verduidelik waarom sy SA'se politiek
so aanval - sy verdedig haar skoonseun teen apartheid !

Annette adverteer steeds rooiwyn
en Elaine se man suip homself skoon uit lyn

Die vark het tydelik in 'n renoster verander
en Tobie waarsku hom teen 'n brander
hy het hom steeds net so kalm
na Palestina geadviseer sonder talm

Danielle tempteer steeds vir Gloudina
en Tobie lag Frikkie se M8
totaal en al skoon uit

Bobby hou hom steeds net so skaars
want hy is dik vir Emmy se maar's en maar's

Die oulike Davie gentleman
is steeds die groep se grootse gewin
want die ware heer
wil Gloudina maniere leer
Re: Hoe gaan dit??? [boodskap #49324 is 'n antwoord op boodskap #49320] So, 02 September 2001 23:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi DD

ek is bly jy is ook weer hier!!!!!!

en gaan al die bydraes lees.

Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:tg95pto4ji5196pue1peiv4gjtrch8cgbt@4ax.com...
> On Sun, 2 Sep 2001 23:19:03 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Hallo ek is weer hier!!!
>>
>> Almal oukai????????
>>
>> Gr.Rico
>>
>
> Hallo en welkom terug Rico !
> Almal steeds okay
> Gloudina herhaal nog steeds gedorie
> die ou ou storie
> en Emmy verduidelik waarom sy SA'se politiek
> so aanval - sy verdedig haar skoonseun teen apartheid !
>
> Annette adverteer steeds rooiwyn
> en Elaine se man suip homself skoon uit lyn
>
> Die vark het tydelik in 'n renoster verander
> en Tobie waarsku hom teen 'n brander
> hy het hom steeds net so kalm
> na Palestina geadviseer sonder talm
>
> Danielle tempteer steeds vir Gloudina
> en Tobie lag Frikkie se M8
> totaal en al skoon uit
>
> Bobby hou hom steeds net so skaars
> want hy is dik vir Emmy se maar's en maar's
>
> Die oulike Davie gentleman
> is steeds die groep se grootse gewin
> want die ware heer
> wil Gloudina maniere leer
>
Italiaans [boodskap #49325 is 'n antwoord op boodskap #49324] Ma, 03 September 2001 00:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan môre (Labor Day) baie sports hê, want die bestuurder
vir ons Maatskappy van Italîë is hier, en ek moet hom uitvat vir
ete môreaand. Ek het hom nou net by sy hotel gebel, en hy kan
omtrent nie n dooie woord Engels praat nie! Na ek hom my naam
en van gesê het, vra hy vir my wat my feminine naam is, en wat
is my familie naam. Ek sê toe ek tel hom 4nm op, toe kon
hy nie verstaan nie, toe sê ek sommer quatro, wat Spaans is. :-)
Ek sal my bietjie Spaans baie moet opmix met my zero Italiaans.
Hy kom van die suide iewers, ek dink Triëste.

Kan iemand my n vinnige les gee:

Dankie - prego?
Hoe laat -
Waar wil jy eet/watter soort kos wil jy (u) eet?
Vleis
Hoender
'Vis
Rooi of wit (blanc of rouge) wyn - vino?
Hoe lank bly jy in Amerika?

Wag laat ek nou eers stop, ek weet nie of ek n Italiaans-sprekende op
hierdie nuusgroep
gaan kry nie.

Ciao
Pop
Re: Italiaans [boodskap #49326 is 'n antwoord op boodskap #49325] Ma, 03 September 2001 01:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

pop wrote:

> Ek gaan môre (Labor Day) baie sports hê, want die bestuurder
> vir ons Maatskappy van Italîë is hier, en ek moet hom uitvat vir
> ete môreaand.

Hoekom probeer jy nie 'n restaurant vind waar diemense Italiaans praat
nie, en jy neem hom soontoe?
En as hy jou agterstewe wil knyp, dreig hom met die
Mafia. Vertel hom jy ken die Sopranos.

Gloudina


>
Re: Italiaans [boodskap #49328 is 'n antwoord op boodskap #49325] Ma, 03 September 2001 01:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Heh heh, ek dink hy sal versigtig wees met die knyp, want hy is n taamlike
senior partner in die maatskappy, en hy sal op sy passopens moet wees!
Ek wil nie vir hom vat na n Italiaanse restaurant nie, want ek voel ek moet
hom na iets Amerikaans neem. Dalk vat ek hom vir apperativs na n Italiaanse
plek, en dan vir ete na n Cajun restaurant. Dalk n stap in die Botaniese
tuine.
In Italië is dit n gewoonte om te "prominade" of stap met die hoofstraat af
net voor ete,
en ongelukkig is hier gin stuk sypaadjie om dit te doen nie. Die mense hier
stap mos
nie! Ek sal ook vir my grend moet aantrek, want julle weet hoe tof die
Italiaanse
vrouens vir hulle uit saans. Ek sal my mienk jas uit die mottegif moet
uithaal,
net jammer dit is so warm. :-)
Ek sal julle laat weet hoe dit was, maar ek dink ek is in vir n laaang aand,
veral om die man se Engels so power is, wat doen mens as mens nie kan
praat nie? (Toemaar julle, moet dit liewer nie antwoord n ie) :-)))

Pop

skryf in boodskap news:3B92DB9F.48E5803A@home.com...
pop wrote:

> Ek gaan môre (Labor Day) baie sports hê, want die bestuurder
> vir ons Maatskappy van Italîë is hier, en ek moet hom uitvat vir
> ete môreaand.

Hoekom probeer jy nie 'n restaurant vind waar diemense Italiaans praat
nie, en jy neem hom soontoe?
En as hy jou agterstewe wil knyp, dreig hom met die
Mafia. Vertel hom jy ken die Sopranos.

Gloudina

>
Re: Italiaans [boodskap #49337 is 'n antwoord op boodskap #49325] Ma, 03 September 2001 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"pop"
>
> Hy kom van die suide iewers, ek dink Triëste.

Triëste ligt in Noord Italië niet ver van Veneti� af.
De route Veneti� Triest� is fantastisch mooi ;-)) helemaal langs
de Adriatische zee

> Dankie - prego? Grazi� Veel dank -----Molto Grazi�
> Hoe laat Ce ora?----------
> Waar wil jy eet/watter soort kos wil jy (u) eet? Cosa te volere
mangiare

> Vleis Carne
> Hoender Kip?? pollo
> 'Vis pesce
> Rooi of wit (blanc of rouge) wyn - vino? Wit Bianco rood Rosso wijn Vino
> Hoe lank bly jy in Amerika? per quanto tempo stare a America

Nu nog goed uitspreken ;-)) sc al sh..... de z als ts......de c al k

grt emmy
>
> Wag laat ek nou eers stop, ek weet nie of ek n Italiaans-sprekende op
> hierdie nuusgroep
> gaan kry nie.
>
> Ciao
> Pop
>
Re: Italiaans [boodskap #49347 is 'n antwoord op boodskap #49337] Ma, 03 September 2001 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Emmy, ek sal dit praat vanaand. Dan is dit nie Trieste nie,
dit is naby Napoli, maar ek kan nie die stad se naam onthou nie.

Pop

emmy skryf in boodskap news:9mvgai$495$1@news.pcmnet.nl...
>
> "pop"
>>
>> Hy kom van die suide iewers, ek dink Triëste.
>
> Triëste ligt in Noord Italië niet ver van Venetië af.
> De route Venetië Triestë is fantastisch mooi ;-)) helemaal langs
> de Adriatische zee
>
>> Dankie - prego? Grazië Veel dank -----Molto Grazië
>> Hoe laat Ce ora?----------
>> Waar wil jy eet/watter soort kos wil jy (u) eet? Cosa te volere
> mangiare
>
>> Vleis Carne
>> Hoender Kip?? pollo
>> 'Vis pesce
>> Rooi of wit (blanc of rouge) wyn - vino? Wit Bianco rood Rosso
wijn
> Vino
>> Hoe lank bly jy in Amerika? per quanto tempo stare a America
>
> Nu nog goed uitspreken ;-)) sc al sh..... de z als ts......de c al k
>
>
> grt emmy
>>
>> Wag laat ek nou eers stop, ek weet nie of ek n Italiaans-sprekende op
>> hierdie nuusgroep
>> gaan kry nie.
>>
>> Ciao
>> Pop
>>
>
Re: Hoe gaan dit??? [boodskap #49371 is 'n antwoord op boodskap #49324] Ma, 03 September 2001 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 3 Sep 2001 01:19:43 +0200, "Rico" wrote:

> Hi DD
>
> ek is bly jy is ook weer hier!!!!!!
>
> en gaan al die bydraes lees.
>
> Rico

Nou is jy terug Rico
en as Bobby terugkom van die oefenkamp
(want dit is al waar hy kan wees!)
dan is ons weer voltallig.

Tobie, jy's die ou wat so hard kan skree
roep vir Bobby.........
(jy bars as dit soos Ferdiiiiii klink !) :-)))

DD
Re: Hoe gaan dit??? [boodskap #49386 is 'n antwoord op boodskap #49371] Ma, 03 September 2001 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:1dh7pt8cjbhtdp892jn2ugluhaah6klsps@4ax.com...
> On Mon, 3 Sep 2001 01:19:43 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Hi DD
>>
>> ek is bly jy is ook weer hier!!!!!!
>>
>> en gaan al die bydraes lees.
>>
>> Rico
>
>
> Nou is jy terug Rico
> en as Bobby terugkom van die oefenkamp
> (want dit is al waar hy kan wees!)
> dan is ons weer voltallig.
>
> Tobie, jy's die ou wat so hard kan skree
> roep vir Bobby.........
> (jy bars as dit soos Ferdiiiiii klink !) :-)))
>
> DD
>
Dan is ons almal weer hier, weetje ek wonder net, gaan Gloudina nooit op
vakansie nie???????

Gr.Rico
Re: Hoe gaan dit??? [boodskap #49471 is 'n antwoord op boodskap #49386] Wo, 05 September 2001 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rico, welkom.
Gloudina is op permanente vakansie - jy moet liewers vra of Gloudina nie
soms weggaan nie:))
Dit doen sy wel tog soms.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Rico skryf in boodskap news:9n0qaf$q5f$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Davie Davis" schreef in bericht
> news:1dh7pt8cjbhtdp892jn2ugluhaah6klsps@4ax.com...
>> On Mon, 3 Sep 2001 01:19:43 +0200, "Rico"
>> wrote:
>>
>>> Hi DD
>>>
>>> ek is bly jy is ook weer hier!!!!!!
>>>
>>> en gaan al die bydraes lees.
>>>
>>> Rico
>>
>>
>> Nou is jy terug Rico
>> en as Bobby terugkom van die oefenkamp
>> (want dit is al waar hy kan wees!)
>> dan is ons weer voltallig.
>>
>> Tobie, jy's die ou wat so hard kan skree
>> roep vir Bobby.........
>> (jy bars as dit soos Ferdiiiiii klink !) :-)))
>>
>> DD
>>
> Dan is ons almal weer hier, weetje ek wonder net, gaan Gloudina nooit op
> vakansie nie???????
>
>
> Gr.Rico
>
Re: Hoe gaan dit??? [boodskap #49472 is 'n antwoord op boodskap #49371] Wo, 05 September 2001 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat van B������by!!!!
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:1dh7pt8cjbhtdp892jn2ugluhaah6klsps@4ax.com...
> On Mon, 3 Sep 2001 01:19:43 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Hi DD
>>
>> ek is bly jy is ook weer hier!!!!!!
>>
>> en gaan al die bydraes lees.
>>
>> Rico
>
>
> Nou is jy terug Rico
> en as Bobby terugkom van die oefenkamp
> (want dit is al waar hy kan wees!)
> dan is ons weer voltallig.
>
> Tobie, jy's die ou wat so hard kan skree
> roep vir Bobby.........
> (jy bars as dit soos Ferdiiiiii klink !) :-)))
>
> DD
>
Re: Hoe gaan dit??? [boodskap #49487 is 'n antwoord op boodskap #49472] Wo, 05 September 2001 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit moet wees BO-O-O-O-O-O-O-B-E-E-E-E-E-EY. Jy wil mos HARD roep.
Australië is dêm ver. As ons almal nou mooi saam skree gaan dit klink soos
Pro-o-o-o-o-vince op Nuweland.

"Annette" skryf in boodskap news:9n4hkb$5et2u$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat van B������by!!!!
> Annette
>
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Davie Davis wrote in message
> news:1dh7pt8cjbhtdp892jn2ugluhaah6klsps@4ax.com...
>> On Mon, 3 Sep 2001 01:19:43 +0200, "Rico"
>> wrote:
>>
>>> Hi DD
>>>
>>> ek is bly jy is ook weer hier!!!!!!
>>>
>>> en gaan al die bydraes lees.
>>>
>>> Rico
>>
>>
>> Nou is jy terug Rico
>> en as Bobby terugkom van die oefenkamp
>> (want dit is al waar hy kan wees!)
>> dan is ons weer voltallig.
>>
>> Tobie, jy's die ou wat so hard kan skree
>> roep vir Bobby.........
>> (jy bars as dit soos Ferdiiiiii klink !) :-)))
>>
>> DD
>>
>
Re: Hoe gaan dit??? [boodskap #49496 is 'n antwoord op boodskap #49487] Wo, 05 September 2001 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) As jy wil hê dit moet soos Pro-o-o-o-o-o-vince klink, dan moet Bobby
nog baie meer �'s bykry:))
Of miskien moet ons net hard m-e-e-e-e-e-e-e-e-e-e- skree:))
Annette

--
> Dit moet wees BO-O-O-O-O-O-O-B-E-E-E-E-E-EY. Jy wil mos HARD roep.
> Australië is dêm ver. As ons almal nou mooi saam skree gaan dit klink soos
> Pro-o-o-o-o-vince op Nuweland.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9n4hkb$5et2u$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat van B������by!!!!
>> Annette
>>
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Davie Davis wrote in message
>> news:1dh7pt8cjbhtdp892jn2ugluhaah6klsps@4ax.com...
>>> On Mon, 3 Sep 2001 01:19:43 +0200, "Rico"
>>> wrote:
>>>
>>>> Hi DD
>>>>
>>>> ek is bly jy is ook weer hier!!!!!!
>>>>
>>>> en gaan al die bydraes lees.
>>>>
>>>> Rico
>>>
>>>
>>> Nou is jy terug Rico
>>> en as Bobby terugkom van die oefenkamp
>>> (want dit is al waar hy kan wees!)
>>> dan is ons weer voltallig.
>>>
>>> Tobie, jy's die ou wat so hard kan skree
>>> roep vir Bobby.........
>>> (jy bars as dit soos Ferdiiiiii klink !) :-)))
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: Hoe gaan dit??? [boodskap #49504 is 'n antwoord op boodskap #49496] Wo, 05 September 2001 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit sal teveel na 'n ooi klink as die Australiese boer dit alleen agter die
bossies kry :-))))))))))))

"Annette" skryf in boodskap news:9n4vid$5crua$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) As jy wil hê dit moet soos Pro-o-o-o-o-o-vince klink, dan moet Bobby
> nog baie meer �'s bykry:))
> Of miskien moet ons net hard m-e-e-e-e-e-e-e-e-e-e- skree:))
> Annette
>
Re: Hoe gaan dit??? [boodskap #49576 is 'n antwoord op boodskap #49318] Do, 06 September 2001 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Solank dit net nie ook die "mood swings" veroorsaak nie. Grote Griet, ek
sit al klaar met twee tieners. :-)))))

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:Y6xl7.938$c5.1903@newsfeeds.bigpond.com...
... puberteit in die veertigs... moet 'n
> rekord wees.
>
Re: Hoe gaan dit??? [boodskap #49602 is 'n antwoord op boodskap #49504] Do, 06 September 2001 09:56 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b960ef8$0$226@hades.is.co.za...

> Dit sal teveel na 'n ooi klink as die Australiese boer dit alleen agter die
> bossies kry :-))))))))))))

Ja, julle sal nie te veel met die boere hier moet rondfoeter nie - hulle het
krokodille as waghonde. En dis die Kiwi bevolking wat meer skape as mense
het - die skape daar ken blykbaar die geluid van 'n ritssluiter baie goed en
daar is niks wat hulle vinniger laat weghol nie!

Ek hoor al die geroep, maar ek het deesdae soveel probleme met die boobies,
ek het nie tyd om te antwoord nie... puberteit in die veertigs... moet 'n
rekord wees.

>
> "Annette" wrote in message
> news:9n4vid$5crua$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) As jy wil hê dit moet soos Pro-o-o-o-o-o-vince klink, dan moet Bobby
>> nog baie meer �'s bykry:))
>> Of miskien moet ons net hard m-e-e-e-e-e-e-e-e-e-e- skree:))
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: irbisure@pmurg/co.za
Volgende onderwerp: Bobotieresep vir Rico
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:18:02 MGT 2024