Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Skoonseuns
Re: Skoonseuns [boodskap #49575] Do, 06 September 2001 06:51
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:05sdpt4j997k84ncvr1fqqie8pi9or0inv@4ax.com...
> On Wed, 5 Sep 2001 10:31:55 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>>> Ek kan glo dat jou skoonma ook een hele goede ene het.. :))))
>
>> .....en nou praat jy seker van my skoonsus se man :-))))
>
> Juis!! :-))) Jy's nog altyd so lekker skerp, né! :-))
>
Selfs 'n blinde hoender pik so af en toe 'n mielie raak. Ons gepeupel
sukkel maar om by te hou :-))))
Vorige onderwerp: Geliefkoosde onderwerp???
Volgende onderwerp: Re: antieraasisme konvourensie was: alweer raasisme antie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:50:40 MGT 2024