Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Van Biere en Boobies
Re: Van Biere en Boobies [boodskap #49556] Wo, 05 September 2001 22:00 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Sep 2001 20:07:30 +1000, "me & bobby magee" wrote:

>
> Haai, ek moet nou skool toe!
>
>
>

hoe laat is dit nou bty jou Bobby?

DD
Re: Van Biere en Boobies [boodskap #49601 is 'n antwoord op boodskap #49556] Do, 06 September 2001 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, as jy sukkel - daar is 'n Monty Python stuk waar John Cleese vir die
kinders die feite van die lewe leer, en hy het nie eers sy sokkiesuspenders
afgehaal nie;)))
Annette

$c5.6236@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:a38dptkrut72q0s1us7s74j4udnjdcuttu@4ax.com...
>
>> hoe laat is dit nou bty jou Bobby?
>>
>> DD
>
> Toe ek vanoggend hier ingeloer het, was dit 8.10 vm. Dis nou aand hier -
> 19.10. Nogal 'n opwindende dag gehad - nou besig met sex education. Maar
> wie vir wie leer, dis 'n ander saak... Ek vind allerhande nuwe terme uit,
> en dis maar moeilik om 'n reguit gesig te hou.
>
Re: Van Biere en Boobies [boodskap #49668 is 'n antwoord op boodskap #49556] Do, 06 September 2001 21:13 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:a38dptkrut72q0s1us7s74j4udnjdcuttu@4ax.com...

> hoe laat is dit nou bty jou Bobby?
>
> DD

Toe ek vanoggend hier ingeloer het, was dit 8.10 vm. Dis nou aand hier -
19.10. Nogal 'n opwindende dag gehad - nou besig met sex education. Maar
wie vir wie leer, dis 'n ander saak... Ek vind allerhande nuwe terme uit,
en dis maar moeilik om 'n reguit gesig te hou.
Vorige onderwerp: een Gemenebest voor Nederlands/Afrikaanstaligen!
Volgende onderwerp: Brand in Krugerwildtuin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:03:17 MGT 2024