Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ???????
??????? [boodskap #49518] Wo, 05 September 2001 14:09 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3B957DA0.F96314FE@home.com...
> Jou sieklike
> verskoning van 'n vroumens. Dis daarom dat ek nog
> altyd volgehou het dat jy nie 'n vroumens kan wees
> nie. Jy dink nie soos 'n vroumens nie. Jy behoort jou
> te skaam. En die nuusgroep om verskoning te vra vir
> die soveelste keer wat jy berserk op hierdie nuusgroep
> geraak het.

As dit nou nie die mees seksistiese aanval is wat ek al hier gesien het nie
dan weet ek nou nie. 'n Sieklike verskoning van 'n vroumens moet 'n mans
wees?!!!!! Ek dink ons selfrespekterende mans moet kapsie maak.
Sakkie
Re: ??????? [boodskap #49522 is 'n antwoord op boodskap #49518] Wo, 05 September 2001 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> As dit nou nie die mees seksistiese aanval is wat ek al hier gesien het nie
> dan weet ek nou nie. 'n Sieklike verskoning van 'n vroumens moet 'n mans
> wees?!!!!! Ek dink ons selfrespekterende mans moet kapsie maak

Ja, jy is reg. Ek was seksisties deur selfrespekterende mans (dié wat nie van
PMS praat of "van daardie tyd van die maand" in 'n
poging om vir vroumense te verkleineer nie) te na te kom. Ek vra
om verskoning.

Gloudina
Re: ??????? [boodskap #49533 is 'n antwoord op boodskap #49518] Wo, 05 September 2001 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 05 Sep 2001 15:26:35 GMT, @home.com wrote:

>
> Ja, jy is reg. Ek was seksisties deur selfrespekterende mans (dié wat nie van
> PMS praat of "van daardie tyd van die maand" in 'n
> poging om vir vroumense te verkleineer nie) te na te kom. Ek vra
> om verskoning.
>
> Gloudina
>

Ag nee, weer daardie tyd van die maand. Die tyd van die maand wat
iemand weer iemand anders namaak! Wie is jy wat Gloudina se handle
gebruik? En dan absoluut inteenstelling daarmee, om verskoning vra.

Ek mag werklik verkeerd wees maar ek is lank genoeg op die groep om
die ups en downs hiervan te ken. En ek kan nie herinner dat dit
'daardie tyd van die maand' of PMS al hier bespreek is nie. (as mans
ook 'n 'daardie tyd van die maand' gehad het, het ons ook 'n
maandelikse reinigingsproses gehad)
Ek was wel vir tye af en ek lees beslis nie alles nie - sou dit bv.
een van die F's gewees het, sou ek dit nie gelees het nie.

Terug na my vraag - wie is jy wat onder Gloudina se naam heel
antigloudiens askies vra?

DD
Re: ??????? [boodskap #49573 is 'n antwoord op boodskap #49518] Do, 06 September 2001 06:44 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
{{{geskok}}} WAT HET JY MET ONS ANTIE GEDOEN, WAAR IS SY. :-))))

skryf in boodskap news:3B96454A.F84A25A5@home.com...
> Ja, jy is reg. Ek was seksisties deur selfrespekterende mans (dié wat nie van
> PMS praat of "van daardie tyd van die maand" in 'n
> poging om vir vroumense te verkleineer nie) te na te kom. Ek vra
> om verskoning.
> Gloudina
Vorige onderwerp: Belgie zal binnen 15 jaar verleden tijd zijn!
Volgende onderwerp: Geliefkoosde onderwerp???
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:30:25 MGT 2024