Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Medusa
Re: Medusa [boodskap #49391] Di, 04 September 2001 01:05 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle© wrote:

> On Mon, 03 Sep 2001 22:40:09 GMT, @home.com wrote:
>
>> Tant Medusa (en as jy nie oppas nie, Annette,
>> dan kyk ek vir jou en jy versteen.)
>
> Moenie bekommerd wees nie, Annette. Eintlik is Tant Medusa net 'n
> gewone ou medusa - 'n jellievis. Sy is maar so hoity toity, en beskou
> haarself selfs nou al as 'n mitologiese Gorgoon. What next!

Ek dog ek is op jou kill file. Hoekom weet jy wat ek skryf?Jy sal booby
magee en sakkie só teleurstel.

Tant Mina, wat weet wie loer kry niks.
Re: Medusa [boodskap #49394 is 'n antwoord op boodskap #49391] Di, 04 September 2001 03:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle© wrote:

> On Tue, 04 Sep 2001 01:05:13 GMT, @home.com wrote:
>
>> Ek dog ek is op jou kill file. Hoekom weet jy wat ek skryf?Jy sal booby
>> magee en sakkie só teleurstel.
>
> Ek het jou vandag afgehaal.
> En Booby sal nie beindruk wees met JOU nie!!! Was dit 'n opsetlike
> tikfout?

Natuurlik. Ek maak nooit onopsetlike tikfoute nie.En sit my asseblief weer
op jou kill file.

Tant Hessie, wat van booby traps hou.
Re: Medusa [boodskap #49395 is 'n antwoord op boodskap #49391] Di, 04 September 2001 05:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat gaan nou weer aan Danielle? Het ek alweer iets in my ylery kwytgeraak
wat iemand ernstig opgeneem het?:))))
Annette

--
@4ax.com...
> On Tue, 04 Sep 2001 03:00:46 GMT, @home.com wrote:
>
>> Natuurlik. Ek maak nooit onopsetlike tikfoute nie.En sit my asseblief weer
>> op jou kill file.
>
> Ja, ek is net so bly om jou ook weer te sien. Jy kan my maar ignoreer
> as jy wil, hoor. Ons het mos al deur hierdie selfde storie gegaan.
> Ek is seker jy sal kan onthou. Boring as hell - maar so be it....
> Laat waai met die beledigings ou dier. Kom ons kyk of jy iets nuuts
> en oorspronklik kan uitdink vir 'n slag.
>
Re: Medusa [boodskap #49411 is 'n antwoord op boodskap #49391] Di, 04 September 2001 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die handskoene is uit, en ek voel beter dankie:))
Dis net die gehoes en die gepiepie wat my so fiks hou dat ek nie naby my
werk kom nie:)))
Dan praat ek nie eers van die gesukkel met die verskillende papiere nie!!
Sneesdoekiepapier, toiletpapier, handoekpapier en koerantpaier:)))
Wou maar net sê ek sien tannie G en jy skryf en skryf - op die oomblik is my
kop te seer om haar bydraes te lees, dus bêre ek dit maar vir wanneer by
bioritmes weer op hulle maksimum is:))
Annette


>> Wat gaan nou weer aan Danielle? Het ek alweer iets in my ylery kwytgeraak
>> wat iemand ernstig opgeneem het?:))))
>
> LOL!
> Aikôna - die keer het jy heel onskuldig. Ek was maar net lus om die
> ou tannie se knoppie te druk om te sien wat sal gebeur, en toe spring
> sy wraggies waar - so die betteries is darem nog nie heelemal pap nie.
> :-)))
>
> Hoe voel jy nou? Het jy die glasie met muti gedrink wat ek laas langs
> jou bed neergesit het?
>
Re: Medusa [boodskap #49416 is 'n antwoord op boodskap #49391] Di, 04 September 2001 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hallo Sexy!!:)))))
Ek het ook nie die moed om iemand goedsmoeds dood te maak nie - selfs nie op
die internet met 'n file nie:))
Ek pas ook maar jou metode van selektief lees toe - mens se bioritmes moet
net reg wees, dan sien jy vir alles kans:))))
Annette

>
> "Danielle" wrote in message
> news:7hd8ptc70869vsk80381bjt79378qltq5d@4ax.com...
>
>>> Ek dog ek is op jou kill file. Hoekom weet jy wat ek skryf?Jy sal booby
>>> magee en sakkie sê teleurstel.
>
> Haai, foeitog, sal iemand tog vir die ou Bluejay doer oorkant vertel dat ek
> nie 'n dodelys besit nie? Niemand is so belangrik dat ek hom/haar die
> prominensie sal toedien nie, alhoewel party mense blykbaar dink dat hulle
> belangrik is... Daar is 'n groot verskil tussen iemand doelbewus ignoreer
> vir die snert wat hulle praat, en om glad nie te weet wat hulle skryf nie
> omdat hulle op 'n sg. dodelys is. Ek geniet dit om alles te lees wat almal
> skryf, en dan skei ek net die kaf(k) van die semels.
>
>> Ek het jou vandag afgehaal.
>
> Die kuns is om nie te reageer nie, Danni! Nog 'n vakansie in sy glorie
> in...
>
>> En Booby sal nie beindruk wees met JOU nie!!!
>
> Bobby met die boobies
>
Re: Medusa [boodskap #49422 is 'n antwoord op boodskap #49391] Di, 04 September 2001 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Natuurlik. Ek maak nooit onopsetlike tikfoute nie.En sit my asseblief weer
> op jou kill file.
>
> Tant Hessie, wat van booby traps hou.
>

Gloudina, ek kry epos van die groep wat my gelukwens daarmee dat ek
jou getem het - en dan ruk jy weer skoon hande uit! Dit na ek net
twee dae minder aktief was.

Die Temmer
Re: Medusa [boodskap #49431 is 'n antwoord op boodskap #49391] Di, 04 September 2001 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Gloudina, ek kry epos van die groep wat my gelukwens daarmee dat ek
> jou getem het - en dan ruk jy weer skoon hande uit! Dit na ek net
> twee dae minder aktief was.
>
> Die Temmer

Davie, jy - tant Hessie se temmer? Ek dink dis liewers andersom.Dink jy nie
jy is baie meer "getem" veral na die Plaasvark-insident
nie?
En wie, as ek mag vra, het die tyd om vir jou te epos en om oor
my te praat? Het hulle nie iets beters met hulle tyd te doen nie?
Ek wil vir jou ook daarop attent maak - meeste van die tyd
reageer ek net op ander se aanvalle op my.
Meeste van die tyd. Gister kon ek myself nie help toe
Annette vir die soveelste keer hoi poloi verkeerd gebruik nie.
Ek moet die Griekse taal beskerm teen die hoi poloi.

Gloudina
Re: Medusa [boodskap #49462 is 'n antwoord op boodskap #49391] Di, 04 September 2001 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:7hd8ptc70869vsk80381bjt79378qltq5d@4ax.com...

>> Ek dog ek is op jou kill file. Hoekom weet jy wat ek skryf?Jy sal booby
>> magee en sakkie sê teleurstel.

Haai, foeitog, sal iemand tog vir die ou Bluejay doer oorkant vertel dat ek
nie 'n dodelys besit nie? Niemand is so belangrik dat ek hom/haar die
prominensie sal toedien nie, alhoewel party mense blykbaar dink dat hulle
belangrik is... Daar is 'n groot verskil tussen iemand doelbewus ignoreer
vir die snert wat hulle praat, en om glad nie te weet wat hulle skryf nie
omdat hulle op 'n sg. dodelys is. Ek geniet dit om alles te lees wat almal
skryf, en dan skei ek net die kaf(k) van die semels.

> Ek het jou vandag afgehaal.

Die kuns is om nie te reageer nie, Danni! Nog 'n vakansie in sy glorie
in...

> En Booby sal nie beindruk wees met JOU nie!!!

Bobby met die boobies
Re: Medusa [boodskap #49463 is 'n antwoord op boodskap #49391] Di, 04 September 2001 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:t138pt06lp1o64uhje5qno9sqfj4audm0b@4ax.com...
> On Mon, 03 Sep 2001 22:40:09 GMT, @home.com wrote:
> Eintlik is Tant Medusa net 'n
> gewone ou medusa - 'n jellievis. Sy is maar so hoity toity, en beskou
> haarself selfs nou al as 'n mitologiese Gorgoon. What next!
> :-)

Maar jy moet saamstem, Danni, 'n uitstekende naampie vir die tannie met
slange vir hare. Wonner net wie die twee susters gaan wees? Emmy is
definitief 'n kandidaat...
Re: Medusa [boodskap #49469 is 'n antwoord op boodskap #49391] Wo, 05 September 2001 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Dis jammer mens kan nie die kolletjie 'n bietjie hoër tussen die hakies
kry nie:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Danielle skryf in boodskap news:49mapt8pu23c7ml9c842on3pk8pks98q0u@4ax.com...
> On Wed, 5 Sep 2001 07:29:27 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>> Haai, foeitog, sal iemand tog vir die ou Bluejay doer oorkant vertel dat ek
>> nie 'n dodelys besit nie?
>
> LOL.
>
> Blue Jay is 'n vreeslike goeie benaming, Bobby.
> Hier is 'n oulike beskrywing van Jay's:
>
> http://www.post-gazette.com/sports_headlines/19991205shal9.a sp
>
>
> "Because a blue jay's table manners fall short of most birdwatcher's
> standards, some folks hold them in low regard. Few will argue that
> they are loud, gluttonous bullies.
>
> But no backyard visitor is more striking than a blue jay."
>
>> Die kuns is om nie te reageer nie, Danni! Nog 'n vakansie in sy glorie
>> in...
>
> Shoot - kry ek darem krediet vir die lang tydperk wat ek dit wel
> reggekry het?
> Sê hallo vir die kookaburra's namens my. :-(
>
>> Bobby met die boobies
>
> LOL! Jy kan dalk jou naam nou so teken: B(.)(.)by? :-))))
>
Re: Medusa [boodskap #49480 is 'n antwoord op boodskap #49391] Wo, 05 September 2001 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Inderdaad!!:))))
Dundees?:))))
Annette

> wrote:
>
>> :))) Dis jammer mens kan nie die kolletjie 'n bietjie hoër tussen die hakies
>> kry nie:)))
>
> :-)))) Ja, dis jammer. :-)))
> Laas het hy (Bobby) 'n krokkodil met sy 4x4 doodgery, en stewels van
> die vel gemaak. Ek dink nie ek moet verder lol met sy boobies nie.
> :-)))))
>
> Hier is so advertensie vir Foster bier..."what's australian for beer?"
> vra die Ozzie...en dan is die antwoord natuurlik: "Foster's"
> Nou wonner ek.......
> :-))))
>
Re: Medusa [boodskap #49608 is 'n antwoord op boodskap #49391] Do, 06 September 2001 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
(�) (�)
hoog genoeg vir julle ou dames? ........ heheheheh

-------------------------------------
Fear is the darkroom where
you develope your negatives.
-------------------------------------
"Danielle"
: Dis jammer mens kan nie die kolletjie 'n bietjie hoër tussen
die hakies kry nie:)))
Re: Medusa [boodskap #49762 is 'n antwoord op boodskap #49608] Vr, 07 September 2001 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vader ons nee!!! Nie eers 'n tiener sal dit kan regkry nie!!:)))
Sak Sarel!!:)))
Annette

--
Groetnis> -------------------------------------
> Fear is the darkroom where
> you develope your negatives.
> -------------------------------------
> "Danielle"
> : Dis jammer mens kan nie die kolletjie 'n bietjie hoër tussen
> die hakies kry nie:)))
>
Re: Medusa [boodskap #49835 is 'n antwoord op boodskap #49762] So, 09 September 2001 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit hang waar jy is as jy kyk jy kyk :-)))))))))))

"Annette" skryf in boodskap news:9nbgsp$6k7mm$1@ID-92016.news.dfncis.de...

> Annette
>
>
> --
> Groetnis> -------------------------------------
>> Fear is the darkroom where
>> you develope your negatives.
>> -------------------------------------
>> "Danielle"
>> : Dis jammer mens kan nie die kolletjie 'n bietjie hoër tussen
>> die hakies kry nie:)))
>>
>
Re: Medusa [boodskap #49843 is 'n antwoord op boodskap #49835] So, 09 September 2001 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Grote Griet!! Ek gaan weer probeer. :-)))))
Dit hang af van waar jy is as jy kyk!!

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b9b7c7c$0$234@hades.is.co.za...
> Dit hang waar jy is as jy kyk jy kyk :-)))))))))))
>
Re: Medusa [boodskap #49873 is 'n antwoord op boodskap #49843] Ma, 10 September 2001 04:57 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Kyk jy graag na dames wat verkies om nakend op hul kop staan?:)))
Annette

>> Dit hang waar jy is as jy kyk jy kyk :-)))))))))))
>>
>
Vorige onderwerp: konferensie in Durb's
Volgende onderwerp: alweer raasisme antie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:35:09 MGT 2024