Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » In Memoriam
In Memoriam [boodskap #49368] Ma, 03 September 2001 17:53 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Goeiste maar 2 September 2001 was 'n slegte dag! Chris Barnard is dood.

Meer belangrik vir my - my ouma is dood en my rep foeter van 'n perd af,
word getrap en lê in Intensiewe sorg met bloeding op die brein, 'n ander
"online' vriendin sterf in 'n kop aan kop botsing.
Hierdie mense het nie voorblad nuus gemaak nie, want hulle is nie belangrik
genoeg gewees nie; maar vir ons wat agterbly was julle belangrik. Ons dink
aan julle wat ons verlaat het, en weet julle is aan na 'n beter plek.

Groete

Elaine
Re: In Memoriam [boodskap #49388 is 'n antwoord op boodskap #49368] Ma, 03 September 2001 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Innige simpatie met almal Elaine:((
Annette

Elaine skryf in boodskap news:3b93c4b8.0@news1.mweb.co.za...
> Goeiste maar 2 September 2001 was 'n slegte dag! Chris Barnard is dood.
>
> Meer belangrik vir my - my ouma is dood en my rep foeter van 'n perd af,
> word getrap en lê in Intensiewe sorg met bloeding op die brein, 'n ander
> "online' vriendin sterf in 'n kop aan kop botsing.
> Hierdie mense het nie voorblad nuus gemaak nie, want hulle is nie belangrik
> genoeg gewees nie; maar vir ons wat agterbly was julle belangrik. Ons dink
> aan julle wat ons verlaat het, en weet julle is aan na 'n beter plek.
>
> Groete
>
> Elaine
>
Re: In Memoriam [boodskap #49437 is 'n antwoord op boodskap #49368] Di, 04 September 2001 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het hierdie naweek by my suster gaan inloer en sy vra my wanneer laaste
het ek van ons boetie (58 jaar) gehoor en ek sê toe ek sal hom bel om te vra
hoe dit met hom gaan. Hoor ek toe dat hy drie maande gelede aan kanker
gesterf het. Na sy egskeiding 10 jaar gelede was hy 'n alleenloper in
Kaapstad en daar het hy 'n klein besigheid gehad. Die mense wat by sy
sterfbed na hom omgesien het het nie geweet waar om enige van sy familie te
kontak nie. Hoe sleg voel ons nie dat ons hom kon bystaan nie. Ons is
dankbaar teenoor 'n sekere Mevr. Uys wat tot op die laaste hom opgepas het.
2 September was ook gladnie vir ons 'n lekker dag nie.
Grahame
Elaine skryf in boodskap news:3b93c4b8.0@news1.mweb.co.za...
> Goeiste maar 2 September 2001 was 'n slegte dag! Chris Barnard is dood.
>
> Meer belangrik vir my - my ouma is dood en my rep foeter van 'n perd af,
> word getrap en lê in Intensiewe sorg met bloeding op die brein, 'n ander
> "online' vriendin sterf in 'n kop aan kop botsing.
> Hierdie mense het nie voorblad nuus gemaak nie, want hulle is nie belangrik
> genoeg gewees nie; maar vir ons wat agterbly was julle belangrik. Ons dink
> aan julle wat ons verlaat het, en weet julle is aan na 'n beter plek.
>
> Groete
>
> Elaine
>
Re: In Memoriam [boodskap #49451 is 'n antwoord op boodskap #49437] Di, 04 September 2001 19:37 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
My innige simpatie met jou ook, en dankie aan Annette.

Elaine

"Grahame" skryf in boodskap news:3b950ee4.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het hierdie naweek by my suster gaan inloer en sy vra my wanneer laaste
> het ek van ons boetie (58 jaar) gehoor en ek sê toe ek sal hom bel om te vra
> hoe dit met hom gaan. Hoor ek toe dat hy drie maande gelede aan kanker
> gesterf het. Na sy egskeiding 10 jaar gelede was hy 'n alleenloper in
> Kaapstad en daar het hy 'n klein besigheid gehad. Die mense wat by sy
> sterfbed na hom omgesien het het nie geweet waar om enige van sy familie te
> kontak nie. Hoe sleg voel ons nie dat ons hom kon bystaan nie. Ons is
> dankbaar teenoor 'n sekere Mevr. Uys wat tot op die laaste hom opgepas het.
> 2 September was ook gladnie vir ons 'n lekker dag nie.
> Grahame
Vorige onderwerp: dis net 'n TOETS
Volgende onderwerp: Visgeregte was: Vleisgeregte!??
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 14:23:18 MGT 2024