Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Halloooo...:-)
Halloooo...:-) [boodskap #489] Di, 03 Junie 2003 18:41 na volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Lorinda en Andries:-)
Die weer is rof hier.
Tot later...

Speedy
Re: Halloooo...:-) [boodskap #490 is 'n antwoord op boodskap #489] Di, 03 Junie 2003 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 03 Jun 2003 20:41:05 +0200, Speedy Conzales
wrote:

>
> Hallo, Lorinda en Andries:-)
> Die weer is rof hier.
> Tot later...
>
> Speedy
>


Wat sê julle daarvan:-)))

Speedy
terug van verlof:-)
Re: Halloooo...:-) [boodskap #491 is 'n antwoord op boodskap #490] Di, 03 Junie 2003 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe rof, presies, is die weer?

Lorinda


"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:cuqpdv0not5clfsgd0bdtds6fp7cgt5p2r@4ax.com...
> On Tue, 03 Jun 2003 20:41:05 +0200, Speedy Conzales
> wrote:
>
>>
>> Hallo, Lorinda en Andries:-)
>> Die weer is rof hier.
>> Tot later...
>>
>> Speedy
>>
>
>
> Wat sê julle daarvan:-)))
>
> Speedy
> terug van verlof:-)
Re: Halloooo...:-) [boodskap #492 is 'n antwoord op boodskap #489] Di, 03 Junie 2003 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:nqqpdv4htan6oc9nqtb42t5n4qtr9g2258@4ax.com...
>
> Hallo, Lorinda en Andries:-)
> Die weer is rof hier.
> Tot later...
>
> Speedy


Ons kan een of ander eksistensiele boek skryf met die pos op hierdie
nuusgroep die laaste paar dae

Lorinda
Re: Halloooo...:-) [boodskap #493 is 'n antwoord op boodskap #491] Di, 03 Junie 2003 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 19:54:22 +0100, "Lorinda" wrote:

> Hoe rof, presies, is die weer?
>
> Lorinda
>

Rof genoeg om Gloudina soos 'n kleuter te laat lyk!
Dis lekker om terug te wees - sal soos Andries sê:
"het julle na my verlang? Ek het...!" :-)))))))))

Speedy
Die wind waai die wind onder deur die brug
Die enigste skuilplek is om die kroeg in te vlug
Re: Halloooo...:-) [boodskap #494 is 'n antwoord op boodskap #493] Di, 03 Junie 2003 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:f6tpdv86ja59abtbhqhnmq4s27l9vuh2k7@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 19:54:22 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>> Hoe rof, presies, is die weer?
>>
>> Lorinda
>>
>
> Rof genoeg om Gloudina soos 'n kleuter te laat lyk!
> Dis lekker om terug te wees - sal soos Andries sê:
> "het julle na my verlang? Ek het...!" :-)))))))))

Net na jouself of ook na Gloudina?


> Speedy
> Die wind waai die wind onder deur die brug
> Die enigste skuilplek is om die kroeg in te vlug

Is dit waar jy besigheid doen:-)

Lorinda
Re: Halloooo...:-) [boodskap #495 is 'n antwoord op boodskap #494] Di, 03 Junie 2003 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 20:30:05 +0100, "Lorinda" wrote:

>
>
>
>> Speedy
>> Die wind waai die wind onder deur die brug
>> Die enigste skuilplek is om die kroeg in te vlug
>
> Is dit waar jy besigheid doen:-)
>
> Lorinda
>
>

Die wind waai die wind?
Ek het te lankal al hier ingevlug
en hittige voggies verslind
Moet nou terug na die brug:-)

Moes gewees het die wind waai die reën;-)

Die weer was lekker rof, hoor!
Blitse uit die suide van waar die hael kom
Vinnige vlagie reên
en baie lawaai
Dink iemand is besig om die meubels te verskuif daarbo

Wanneer het jy laa van Andries gehoor?
Re: Halloooo...:-) [boodskap #496 is 'n antwoord op boodskap #494] Di, 03 Junie 2003 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 20:30:05 +0100, "Lorinda" wrote:


>> Dis lekker om terug te wees - sal soos Andries sê:
>> "het julle na my verlang? Ek het...!" :-)))))))))
>
> Net na jouself of ook na Gloudina?
>

Net na myself. Weet jy van wanneer af verlang ek na myself?
Vandat jy ook ek is :-)))

Sperinda
Re: Halloooo...:-) [boodskap #497 is 'n antwoord op boodskap #495] Di, 03 Junie 2003 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:ecupdvkr7s9o51n3s1jueba42fv5npf0rq@4ax.com...

> Wanneer het jy laa van Andries gehoor?

Dae laas. E-mail hom, hy sou jou nie wou mis nie.......

Lorinda
Re: Halloooo...:-) [boodskap #498 is 'n antwoord op boodskap #497] Di, 03 Junie 2003 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 20:51:59 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:ecupdvkr7s9o51n3s1jueba42fv5npf0rq@4ax.com...
>
>> Wanneer het jy laa van Andries gehoor?
>
> Dae laas. E-mail hom, hy sou jou nie wou mis nie.......
>
> Lorinda
>


'Kay
Re: Halloooo...:-) [boodskap #500 is 'n antwoord op boodskap #496] Di, 03 Junie 2003 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:7tupdv8lr3g1f4n032tnh235qbdh03ubit@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 20:30:05 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>> Dis lekker om terug te wees - sal soos Andries sê:
>>> "het julle na my verlang? Ek het...!" :-)))))))))
>>
>> Net na jouself of ook na Gloudina?
>>
>
> Net na myself. Weet jy van wanneer af verlang ek na myself?
> Vandat jy ook ek is :-)))
>
> Sperinda


Moenie dink jy gaan aan my doen wat jy aan haar gedoen het nie, sy is die
kluts heeltemaal kwyt, sy sien jou ooral!!
Ek weet wie ek is.....

Sperinda
Re: Halloooo...:-) [boodskap #503 is 'n antwoord op boodskap #500] Di, 03 Junie 2003 20:12 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 21:01:29 +0100, "Lorinda" wrote:


> Ek weet wie ek is.....
>
> Sperinda
>
>
LOL....
Vorige onderwerp: Wouter Basson Vry
Volgende onderwerp: ons doen beter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:04:51 MGT 2024