Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Christiaan Barnard.
Christiaan Barnard. [boodskap #49292] So, 02 September 2001 14:14 na volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees nou-nou dat Christiaan Barnard in Cyprus aan 'n hartaanval oorlede
is. Hy was 78.

Eergister was hy nog in Aalst (België) om die nuuste harttegnieke te ontdek.

Wel, ek veronderstel dat hy 'n goeie lewe gehad het en hy was tot op die
einde aktief en wel.

Groete,
Hilda.
Re: Christiaan Barnard. [boodskap #49295 is 'n antwoord op boodskap #49292] So, 02 September 2001 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Hilda - dis die eerste keer dat ek daarvan hoor.
Ja, selfs 'n hartpionier is nie ontsterflik nie.
Annette

>
>
> Ek lees nou-nou dat Christiaan Barnard in Cyprus aan 'n hartaanval oorlede
> is. Hy was 78.
>
> Eergister was hy nog in Aalst (België) om die nuuste harttegnieke te ontdek.
>
> Wel, ek veronderstel dat hy 'n goeie lewe gehad het en hy was tot op die
> einde aktief en wel.
>
> Groete,
> Hilda.
>
Re: Christiaan Barnard. [boodskap #49297 is 'n antwoord op boodskap #49292] So, 02 September 2001 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat Jammer!!

grt emmy

"Hilda en Gervaas" skryf in boodskap news:%8rk7.32442$6x5.6892871@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
> Ek lees nou-nou dat Christiaan Barnard in Cyprus aan 'n hartaanval oorlede
> is. Hy was 78.
>
> Eergister was hy nog in Aalst (België) om die nuuste harttegnieke te ontdek.
>
> Wel, ek veronderstel dat hy 'n goeie lewe gehad het en hy was tot op die
> einde aktief en wel.
>
> Groete,
> Hilda.
>
Re: Christiaan Barnard. [boodskap #49315 is 'n antwoord op boodskap #49297] So, 02 September 2001 21:14 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja jammer, maar wel Afrikaans op de Nl tv!!!!!!!!

Gr.Rico
"emmy" skryf in boodskap news:9mtkjp$kqn$1@news.pcmnet.nl...
> Wat Jammer!!
>
> grt emmy
>
>
>
> "Hilda en Gervaas" schreef in bericht
> news:%8rk7.32442$6x5.6892871@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>>
>> Ek lees nou-nou dat Christiaan Barnard in Cyprus aan 'n hartaanval oorlede
>> is. Hy was 78.
>>
>> Eergister was hy nog in Aalst (België) om die nuuste harttegnieke te
> ontdek.
>>
>> Wel, ek veronderstel dat hy 'n goeie lewe gehad het en hy was tot op die
>> einde aktief en wel.
>>
>> Groete,
>> Hilda.
>>
>
Vorige onderwerp: Re: LUCAS MAREE IN NEDERLAND!!!
Volgende onderwerp: Hoekom3
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 09:36:00 MGT 2024