Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bosch-sage - wat nou?
Bosch-sage - wat nou? [boodskap #49231] Sa, 01 September 2001 17:40 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die mediese verslae na Tertius Bosch se beweerde vergiftiging moet tog nou
bekend wees. Wat gaat aan?
Re: Bosch-sage - wat nou? [boodskap #49236 is 'n antwoord op boodskap #49231] Sa, 01 September 2001 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Jonas? Is dit ESP of wat? Ek het presies dieselfde vanmiddag gedink!!
Gedog ek sou hier vra - en daar spring jy my voor!
Annette

in message news:9mr6ja$eka$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die mediese verslae na Tertius Bosch se beweerde vergiftiging moet tog nou
> bekend wees. Wat gaat aan?
>
Re: Bosch-sage - wat nou? [boodskap #49258 is 'n antwoord op boodskap #49236] So, 02 September 2001 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
So tussen Loerbroer, die rugby, rekenaars wat geformatteer word, 'n nuwe
netwerk, kinders se karre, ens. het ek tog tyd om aan 'n goeie vergiftiging
te dink...

"Annette" skryf in boodskap news:9mrekl$3ufi7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai Jonas? Is dit ESP of wat? Ek het presies dieselfde vanmiddag gedink!!
> Gedog ek sou hier vra - en daar spring jy my voor!
> Annette
>
>
> in message news:9mr6ja$eka$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die mediese verslae na Tertius Bosch se beweerde vergiftiging moet tog nou
>> bekend wees. Wat gaat aan?
>>
>
Re: Bosch-sage - wat nou? [boodskap #49273 is 'n antwoord op boodskap #49258] So, 02 September 2001 08:23 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet wat my daaraan laat dink het - toe daar op die nuus vermeld word dat
daar 'n forensiese ondersoek gaan wees op die dood van die Italianer wat die
kongres bygewoon het.
My eerstae gedagte was dat daardie ondersoek moet wag totdat hulle klaar is
met Tertius Bosch s'n:))
Annette

> So tussen Loerbroer, die rugby, rekenaars wat geformatteer word, 'n nuwe
> netwerk, kinders se karre, ens. het ek tog tyd om aan 'n goeie vergiftiging
> te dink...
> "Annette" wrote in message
> news:9mrekl$3ufi7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Haai Jonas? Is dit ESP of wat? Ek het presies dieselfde vanmiddag gedink!!
>> Gedog ek sou hier vra - en daar spring jy my voor!
>> Annette
>>
>>
>> in message news:9mr6ja$eka$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die mediese verslae na Tertius Bosch se beweerde vergiftiging moet tog
> nou
>>> bekend wees. Wat gaat aan?
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Kapitalisme en Sosialisme
Volgende onderwerp: Re: België se taalprobleme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 12:12:30 MGT 2024