Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hottentot
Hottentot [boodskap #49102] Do, 30 Augustus 2001 09:48 na volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Sakkie
> In die Kaap vang die manne hotnot, in die Oos-Kaap blouvis(blue fish) en in
> Natal bronzies of "bream". Dieselfde vis. Ek wonder of hotnot nog gebruik
> word in die kaap. Selfs in visvang is daar rassistiese ondertone :-))))

Danielle
Jaaaa omie....:-)))))) Waarom was dit 'n hotnot genoem? Weet jy
dalk? Maar hoekom noem jy nie van Galjoen wat hulle in die Kaap vang
nie? Humph....:-)))

Rennie
Daardie vis se naam is nie hotnot nie, maar "hottentot" of hotnosvis in die
volksmond. Selfs ook Kaapse Galjoen, as die visventers hom aan blankes
verkoop. Op Engels ken ek hom as "bronze bream"

Die naam kom van die donker kleur van die vis. Meer bruin as brons.

En ja, hy word nog gebruik. Soos een Kleurling al gesê het, hy het nie pyn
dat die whiteys van hotnosvis praat nie, want hulle praat weer van
boerewors. Fair is fair.
Re: Hottentot [boodskap #49109 is 'n antwoord op boodskap #49102] Do, 30 Augustus 2001 11:13 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nou nie meer my nuuskierigheid beteul nie. "Rennie Oster..." Is dit
nou 'n afleiding van die rennies om die sooibrand te verlig na al die
oesters om die horing reg te hou :-))))
Sakkie

"Rennie Oster" wrote in message
news:3b8e0b2b.0@news1.mweb.co.za...
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Knor Tjor en Sleepwa Inisiatief
Volgende onderwerp: Nunavut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:26:47 MGT 2024