Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Knor Tjor en Sleepwa Inisiatief
Toekoms Advies vir: Knor Tjor en Sleepwa Inisiatief [boodskap #48926] Ma, 27 Augustus 2001 22:40 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe vervoer en infra struktuur beheer
maatreëls. Voordelige multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil ook graag Voertuig vervaardigers, verskaffers en verspreiders, in ons
Paradys, en elders op die Planeet, asook ondersteunende Organisasies, gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Aanhoudende verskaffing van
produkte en dienste. Effektiewe navorsing. Werk verskaffing geleenthede.
Voordelige multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale
bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, Voertuig vervaardigers, verskaffers en verspreiders, en
ondersteunende Organisasies. Om meer effektiewe vervoer metodes te verhoog. As
deel van die 2020 en daarna plan om die vrede en voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Navorsing kan ook verhoog word. Veral om die verhoogde gebruik van geluk
voertuie, aanheg van sleep waens, toegelate paaie waar gebruik, maklike bestuur
vermoë, benodigde groottes, vervoer van goedere en/of passasiers, onderdele
vervanging, voertuig onderhoud programme, ondersteuning en dienste, en
effektiewe sekerheid en sekuriteit maatreëls. Om meer effektiewe genotvolle reis
geleenthede te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Produksie en verspreiding van voertuie, toerusting en onderdele, asook
handleidings kan ook verhoog word. Om die verskaffing in die ewig groeiende
aanvraag vir sulke dienste te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Daarna kan die aantal fabrieke, asook produksie kapasiteit van fabrieke verhoog
word. Vir massa produksie, op verskeie plekke in ons Paradys - Oos, Wes en Noord
Kaap, Kwa-Zoeloe Natal, Vrystaat, Gauteng, Noordelike Provinsie en Mpumalanga.
Asook in Afrika lande en elders, veral naby mark gebiede en/of lughawens, nadat
vredes inisiatiewe en infra struktuur voldoende verhoog is, vir suksesvolle
lewering van produkte en dienste. Veral waar voldoende menslike hulp bronne en
materiaal beskikbaar is. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, in lande op die Afrika kontinent, en
elders op die Planeet. Om plaaslike en uitvoer mark potensiaal en benodigdhede
vas te stel. Daarna om inisiatiewe baseer op aanvraag te verhoog. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Voertuig
vervaardigers, verskaffers en verspreiders, ondersteunende Organisasies en
Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om belasting kortings te verhoog aan
Finansiële Instansies en Organisasies betrokke. Om asemrowende suksesse te
verhoog in die verband. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Verkieslik nadat die goedkeuring indien verband
verhoog is van die Regerings en Persone van die VK en VSA. Om toekomstige
vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe gelukbringer geleenthede kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe werksgeleenthede kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe uitvoer geleenthede kan asemrowend verhoog word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomie�, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal � Daar is meer as genoeg
hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Re: Toekoms Advies vir: Knor Tjor en Sleepwa Inisiatief [boodskap #48931 is 'n antwoord op boodskap #48926] Di, 28 Augustus 2001 01:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Loki  is tans af-lyn  Loki
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
reisiger wrote:

> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
> 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
> is en bevry is van pyn en leiding.

Veral van leiding. :)
Re: Toekoms Advies vir: Knor Tjor en Sleepwa Inisiatief [boodskap #48948 is 'n antwoord op boodskap #48931] Di, 28 Augustus 2001 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ai fooitog. Lees iemand dan nog die man se ylings?
Sweer hy eet/drink/rook/gebruik iets, want g'n regdenkende kan soiets
kwytraak nie.

Thys (wat dink dat ek nog regdenkend is) oppie Bos

"Loki" skryf in boodskap news:3B8AF6C4.7B1E5B56@hot.a2000.nl...
> reisiger wrote:
>
>> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
>> 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
>> is en bevry is van pyn en leiding.
>
> Veral van leiding. :)
Re: Toekoms Advies vir: Knor Tjor en Sleepwa Inisiatief [boodskap #48949 is 'n antwoord op boodskap #48931] Di, 28 Augustus 2001 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Reisiger het 'leiding' nodig want hy's vannie spoor af
Wonner hoe kry hy pyn en 'leiding' bymekaar????
Miskien was dit bedoel om lyding te wees.
Vra maar net.
pj

"Loki" skryf in boodskap news:3B8AF6C4.7B1E5B56@hot.a2000.nl...
> reisiger wrote:
>
>> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
>> 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
>> is en bevry is van pyn en leiding.
>
> Veral van leiding. :)
Re: Toekoms Advies vir: Knor Tjor en Sleepwa Inisiatief [boodskap #48997 is 'n antwoord op boodskap #48949] Di, 28 Augustus 2001 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
het ek al vantevore hier iemand gesien wat lyding 'leiding' spel?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

: Reisiger het 'leiding' nodig want hy's vannie spoor af
: Wonner hoe kry hy pyn en 'leiding' bymekaar????
: Miskien was dit bedoel om lyding te wees.
: Vra maar net.
: pj
Re: Toekoms Advies vir: Knor Tjor en Sleepwa Inisiatief [boodskap #49055 is 'n antwoord op boodskap #48926] Wo, 29 Augustus 2001 16:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Captain Dread  is tans af-lyn  Captain Dread
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Gaap!!!
"reisiger" schrieb im Newsbeitrag
news:D%zi7.315$T4.3737@www.newsranger.com...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
> Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
> en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
> die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
> menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
> Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
> die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
> 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
> miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
> bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe vervoer en infra struktuur beheer
> maatreëls. Voordelige multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Insluitend die
> menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om
> die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
> doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
> elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
> inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag Voertuig vervaardigers, verskaffers en verspreiders, in ons
> Paradys, en elders op die Planeet, asook ondersteunende Organisasies, gelukwens
> vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
> volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Aanhoudende verskaffing van
> produkte en dienste. Effektiewe navorsing. Werk verskaffing geleenthede.
> Voordelige multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale
> bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige
> bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
> Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
> doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
> elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
> inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
> van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
> ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
> Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
> en / of te verander na vrye wil.
>
> Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
> Regerings organisasies, Voertuig vervaardigers, verskaffers en verspreiders, en
> ondersteunende Organisasies. Om meer effektiewe vervoer metodes te verhoog. As
> deel van die 2020 en daarna plan om die vrede en voorspoed van die Persone van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle
> betrokke partye.
>
> Navorsing kan ook verhoog word. Veral om die verhoogde gebruik van geluk
> voertuie, aanheg van sleep waens, toegelate paaie waar gebruik, maklike bestuur
> vermoë, benodigde groottes, vervoer van goedere en/of passasiers, onderdele
> vervanging, voertuig onderhoud programme, ondersteuning en dienste, en
> effektiewe sekerheid en sekuriteit maatreëls. Om meer effektiewe genotvolle reis
> geleenthede te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Produksie en verspreiding van voertuie, toerusting en onderdele, asook
> handleidings kan ook verhoog word. Om die verskaffing in die ewig groeiende
> aanvraag vir sulke dienste te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Daarna kan die aantal fabrieke, asook produksie kapasiteit van fabrieke verhoog
> word. Vir massa produksie, op verskeie plekke in ons Paradys - Oos, Wes en Noord
> Kaap, Kwa-Zoeloe Natal, Vrystaat, Gauteng, Noordelike Provinsie en Mpumalanga.
> Asook in Afrika lande en elders, veral naby mark gebiede en/of lughawens, nadat
> vredes inisiatiewe en infra struktuur voldoende verhoog is, vir suksesvolle
> lewering van produkte en dienste. Veral waar voldoende menslike hulp bronne en
> materiaal beskikbaar is. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, in lande op die Afrika kontinent, en
> elders op die Planeet. Om plaaslike en uitvoer mark potensiaal en benodigdhede
> vas te stel. Daarna om inisiatiewe baseer op aanvraag te verhoog. Ten voordeel
> van alle betrokke partye.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
> beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
> alle betrokke partye.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Voertuig
> vervaardigers, verskaffers en verspreiders, ondersteunende Organisasies en
> Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om belasting kortings te verhoog aan
> Finansiële Instansies en Organisasies betrokke. Om asemrowende suksesse te
> verhoog in die verband. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
> elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
> onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.
>
> Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
> Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
> op die Planeet, waar benodig. Verkieslik nadat die goedkeuring indien verband
> verhoog is van die Regerings en Persone van die VK en VSA. Om toekomstige
> vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
> die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
> neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
> in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
> Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
> Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
> verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
> van alle betrokke partye.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Meer effektiewe gelukbringer geleenthede kan asemrowend verhoog word.
> Meer effektiewe werksgeleenthede kan asemrowend verhoog word.
> Meer effektiewe uitvoer geleenthede kan asemrowend verhoog word.
> Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
> Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
>
> Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
> Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
>
> Kommentaar:
> Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
> opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
> word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal - Daar is meer as genoeg
> hulpbronne.
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
> wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
> goedheid en grasie. Love all Serve all.
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
> 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
> is en bevry is van pyn en leiding.
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
> Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
> Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
> 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
> Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>
Re: Toekoms Advies vir: Knor Tjor en Sleepwa Inisiatief [boodskap #49063 is 'n antwoord op boodskap #48997] Wo, 29 Augustus 2001 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 28 Aug 2001 21:35:04 +0200, "Tobie" wrote:

> het ek al vantevore hier iemand gesien wat lyding 'leiding' spel?
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> : Reisiger het 'leiding' nodig want hy's vannie spoor af
> : Wonner hoe kry hy pyn en 'leiding' bymekaar????
> : Miskien was dit bedoel om lyding te wees.
> : Vra maar net.
> : pj
>
>

PJ...!!! LEES JY DIT REGTIG !!!

dd
Re: Toekoms Advies vir: Knor Tjor en Sleepwa Inisiatief [boodskap #49079 is 'n antwoord op boodskap #49063] Do, 30 Augustus 2001 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
DD, nee, ek lees dit REGTIG nie. Reisiger is op my 'kilfile' so ek sien net
iets as iemand anders van die snert weer ophaal en dan 'ly' (lei?) ek
vreeslik as ek so-iets sien.
Groete
pj

"Davie Davis" skryf in boodskap news:psdqot0ol1sr5r9atq1741polh5of76ag0@4ax.com...
> On Tue, 28 Aug 2001 21:35:04 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> het ek al vantevore hier iemand gesien wat lyding 'leiding' spel?
>> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>>
>> : Reisiger het 'leiding' nodig want hy's vannie spoor af
>> : Wonner hoe kry hy pyn en 'leiding' bymekaar????
>> : Miskien was dit bedoel om lyding te wees.
>> : Vra maar net.
>> : pj
>>
>
> PJ...!!! LEES JY DIT REGTIG !!!
>
> dd
Re: Toekoms Advies vir: Knor Tjor en Sleepwa Inisiatief [boodskap #49096 is 'n antwoord op boodskap #49055] Do, 30 Augustus 2001 08:47 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Captain Dread skryf in boodskap news:9mj5bj$1j4$02$1@news.t-online.com...
> Gaap!!!

maar hy pos die hele stuk vir ons weer!

> "reisiger" schrieb im Newsbeitrag
> news:D%zi7.315$T4.3737@www.newsranger.com...

KNIP...KNIP...

nou is my skêr stomp!
Vorige onderwerp: korttermynversekeringsmaatskappy
Volgende onderwerp: Hottentot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 13:49:43 MGT 2024