Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die wit omie en die pienk tannie
Die wit omie en die pienk tannie [boodskap #49027] Wo, 29 Augustus 2001 07:37
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina
Een van die eerste tekens van 'n ou wit omie is
dat hy die woord "pienk" gebruik. Dit breek my
hart om te sien jy is ook van daardie persuasie

Rennie
Pienk anties val weer mense sonder dat hulle vasstel en/of probeer verstaan
wat die feite is. Hulle kategoriseer ander, maar voel seergemaak as hulle
ook 'n etiket kry.

Ek het geen begeerte om op hierdie vlak met jou woorde te wissel nie,
Gloudina. Maar jou optrede was die van 'n regte bleading heart pienke. Jy
hoef nie saam te stem nie, nes ek nie met jou wit omie etiket saamstem nie.
Kom ons kom ooreen om daaroor te verskil en dan gaan ons aan. Ek pos hierdie
nie op nl.politiek nie.

Maak net volgende keer seker waaroor daar gepraat word voor jy met jou
etikettering indons, asseblief.

Met die plan om na bestaansboerdery terug te keer, het ek geen pyn nie.
Trouens ek was al indirek betrokke by so 'n projek in die Oos-Kaap. In
Zimbabwe gaan langdurige droogtes die groot probleem met so iets wees, dis
moeilik om dit met sulke klein eenhede te hanteer.
Vorige onderwerp: Heel goeie bloed
Volgende onderwerp: was gewees: Re Danielle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 15:03:35 MGT 2024