Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Biblioteek Navraag.
Biblioteek Navraag. [boodskap #48691] Wo, 22 Augustus 2001 12:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Al ons bibs se indekskaarte is mos Ingils.
Dus sal ek die res in Engels vra:

Where in the central index will you find books about sex?

According to the index in a leading reference library in London:

SEX, See MENTAL CONFLICT.

Mmmmmmmm - daardie mense het 'n punt beet:))))))
Annette
Re: Biblioteek Navraag. [boodskap #48720 is 'n antwoord op boodskap #48691] Do, 23 Augustus 2001 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Aug 2001 14:11:09 +0200, "Annette" wrote:

> Mmmmmmmm - daardie mense het 'n punt beet:))))))
> Annette
>
Of moontlik het hulle 'n kort epos_adres beet

DD
Re: Biblioteek Navraag. [boodskap #48738 is 'n antwoord op boodskap #48720] Do, 23 Augustus 2001 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal nie weet nie - ek is mos nie die een wat goed is hier met maslaanwerk
nie:))))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:65c9otsbei1geoa39v91vj6j71r2m9tobq@4ax.com...
> On Wed, 22 Aug 2001 14:11:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Mmmmmmmm - daardie mense het 'n punt beet:))))))
>> Annette
>>
> Of moontlik het hulle 'n kort epos_adres beet
>
> DD
Re: Biblioteek Navraag. [boodskap #48739 is 'n antwoord op boodskap #48738] Do, 23 Augustus 2001 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 23 Aug 2001 22:41:21 +0200, "Annette" wrote:

> Ek sal nie weet nie - ek is mos nie die een wat goed is hier met maslaanwerk
> nie:))))
> Annette
>
>

maslaanwerk? Vir 'n eposadres soos 'n mas?

masdraer
Re: Biblioteek Navraag. [boodskap #48743 is 'n antwoord op boodskap #48739] Vr, 24 Augustus 2001 00:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Moes natuurlik naslaanwerk wees.:))
Aan die anderkant, maslaanwerk het niks met 'n mas te doen nie - dan moes
dit masslaanwerk gewees het;)))
Annette ( wat nie enigiemand - selfs nie 'n ma - sal slaan nie, en wat die
masdraer maar sy eie masslaanwerk laat doen):))

Davie Davis skryf in boodskap news:b0raotg2s3k7dki234ano4q4p1im7fta4d@4ax.com...
> On Thu, 23 Aug 2001 22:41:21 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek sal nie weet nie - ek is mos nie die een wat goed is hier met maslaanwerk
>> nie:))))
>> Annette
>>
>
> maslaanwerk? Vir 'n eposadres soos 'n mas?
>
> masdraer
>
Re: Biblioteek Navraag. [boodskap #48750 is 'n antwoord op boodskap #48691] Vr, 24 Augustus 2001 06:26 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Mas in 'n laan?
'n Laan op 'n boot?:))))
Moet seker een van daardie Amerikaanse Vliegtuigdraers wees:))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:bfrbotgqsgfnqhpku3a025b71fv5aocdnh@4ax.com...
> On Fri, 24 Aug 2001 02:03:40 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :))) Moes natuurlik naslaanwerk wees.:))
>> Aan die anderkant, maslaanwerk het niks met 'n mas te doen nie - dan moes
>> dit masslaanwerk gewees het;)))
>
> Wat daarvan as jy 'n mas in jou laan laat opsit? Sal dit nie
> maslaanwerk wees nie? Of dalk laanmaswerk?
>
>> Annette ( wat nie enigiemand - selfs nie 'n ma - sal slaan nie, en wat die
>> masdraer maar sy eie masslaanwerk laat doen):))
>
> En hoop maar dat hy die mas gaan opkom? :-)))
>
Vorige onderwerp: hallo
Volgende onderwerp: Volgende Maandag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 17:54:04 MGT 2024