Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hot man
Hot man [boodskap #48702] Wo, 22 Augustus 2001 22:54 na volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Rennie: Dis hitmail, nie hitman nie ;-)

Danielle: Ooooooooooo :-)))
(Dis natuurlik alles Ta' Hessie Toscanini se skuld, want sy het laas
gesê dat mans wat "hotmail" adresse het is warmbloedig...toe volg ek
net die logiese gevolgtrekking daarop met "hitmail". Nou's ek so
TELEURGESTELD!) :-)))))

Rennie:
So hotmail = hot man
en hitmail = hitman??

O wel, teleurgesteld of nie, ek is albei. En ek het 'n HORING :-)
Re: Hot man [boodskap #48735 is 'n antwoord op boodskap #48702] Do, 23 Augustus 2001 20:10 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 23 Aug 2001 21:53:06 +0200, WWW wrote:

>
>
> 'n Regte renoster - ek sal ook bang word
> "Danielle©" wrote:
> On Thu, 23 Aug 2001 00:54:01 +0200, "Rennie Oster"
> <re...@hitmail.com> wrote:
> >Rennie:
> >So hotmail = hot man
> >en  hitmail = hitman??
> Dit was my afleidng, ja. :-)))
> >O wel, teleurgesteld of nie, ek is albei. En ek het 'n HORING :-)
> LOL! Dan is ek nou gladnie meer teleurgesteld nie!! :-)))))
> Um...<gulp>  Yikes, maar nou's ek bang vir jou! :-)))
>

HTML is totaal onvanpas op die ng

DD
Vorige onderwerp: hallo
Volgende onderwerp: hallo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 22:51:36 MGT 2024