Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Winkelwoede
Winkelwoede [boodskap #48645] Di, 21 Augustus 2001 11:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net 'n artikel gelees oor winkelwoede - mense wat ander klante en selfs
winkelassistente en kassiere aanrand.
Wat interessant is, is dat al die gevalle wat genoem word in Gauteng
voorkom.
( Ek sê mos nog altyd dit is beter om by die see te bly:)) )
Elk geval - die irritasies is oral dieselfde - dis net dat ons mense hier by
die see nie sommer oorgaan tot geweld nie:))

Wat maak jou moerig in 'n supermark?
Ek weet van 'n klomp goed - maar laat ons maar elkeen net 1 rede gee, dan
kyk ons hoeveel daar is.

Die ding wat my die gouste na 'n boek laat gryp om te lees om af te koel is
dat die helfte van die beskikbare kasregisters nie beman word in spitstyd
nie.
Annette
Re: Winkelwoede [boodskap #48648 is 'n antwoord op boodskap #48645] Di, 21 Augustus 2001 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raai Wie  is tans af-lyn  Raai Wie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
By v�re my grootste irritasie is iemand wat 'n trollie in die middel van 'n
al klaar te smal paadjie tussen die rakke los en elders gaan rondloop.
Hy/Sy hoef nie eens te gaan rondloop nie, net in die paadjie stop op so 'n
manier dat niemand anders kan verbykom nie. Net om in 'n supermark te wees
is al klaar vir my 'n pyn, en as dit dan nog boonop gebeur is dit so goed jy
waai 'n rooi vlag voor 'n beneukte bul!!
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9ltiqh$b27j1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net 'n artikel gelees oor winkelwoede - mense wat ander klante en selfs
> winkelassistente en kassiere aanrand.
> Wat interessant is, is dat al die gevalle wat genoem word in Gauteng
> voorkom.
> ( Ek sê mos nog altyd dit is beter om by die see te bly:)) )
> Elk geval - die irritasies is oral dieselfde - dis net dat ons mense hier by
> die see nie sommer oorgaan tot geweld nie:))
>
> Wat maak jou moerig in 'n supermark?
> Ek weet van 'n klomp goed - maar laat ons maar elkeen net 1 rede gee, dan
> kyk ons hoeveel daar is.
>
> Die ding wat my die gouste na 'n boek laat gryp om te lees om af te koel is
> dat die helfte van die beskikbare kasregisters nie beman word in spitstyd
> nie.
> Annette
>
Re: Winkelwoede [boodskap #48657 is 'n antwoord op boodskap #48645] Di, 21 Augustus 2001 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek kies altyd die stadigste ry... Maar daaroor moet ek vir myself kwaad
word.
________________________________________________________

"Jonas" skryf in boodskap news:3b825fd3$0$229@hades.is.co.za...
> Hier is nog 'n rede. Vrouens wat namens hul mans klere koop in die
> mansafdeling. Dit is nog gangbaar. Maar, wanneer 'n uitverkoping plaasvind
> is dit asof (asof) die, andersins heel aansienlike dames, in rotte verander
> ... Dit kom voor asof hulle bereid is om jou te lyf te gaan (op 'n lelike
> manier) net om eerste by die winskope uit te kom.
> Is dit 'n vroue ding hierdie - soos vergiftiging en smeerbriewe?
> "Annette" wrote in message
> news:9ltiqh$b27j1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net 'n artikel gelees oor winkelwoede - mense wat ander klante
en
> selfs
>> winkelassistente en kassiere aanrand.
>> Wat interessant is, is dat al die gevalle wat genoem word in Gauteng
>> voorkom.
>> ( Ek sê mos nog altyd dit is beter om by die see te bly:)) )
>> Elk geval - die irritasies is oral dieselfde - dis net dat ons mense
hier
> by
>> die see nie sommer oorgaan tot geweld nie:))
>>
>> Wat maak jou moerig in 'n supermark?
>> Ek weet van 'n klomp goed - maar laat ons maar elkeen net 1 rede gee, dan
>> kyk ons hoeveel daar is.
>>
>> Die ding wat my die gouste na 'n boek laat gryp om te lees om af te
koel
> is
>> dat die helfte van die beskikbare kasregisters nie beman word in spitstyd
>> nie.
>> Annette
>>
>
Re: Winkelwoede [boodskap #48659 is 'n antwoord op boodskap #48645] Di, 21 Augustus 2001 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Praat van rotte het julle die storie op national G oor die rotte in India
gesien. Daar is 'n "tribe" mense wat rotte jag en dit so op die vuur gooi en
eet as hul hoof dieet.

"Jonas" skryf in boodskap news:3b825fd3$0$229@hades.is.co.za...
> Hier is nog 'n rede. Vrouens wat namens hul mans klere koop in die
> mansafdeling. Dit is nog gangbaar. Maar, wanneer 'n uitverkoping plaasvind
> is dit asof (asof) die, andersins heel aansienlike dames, in rotte verander
> ... Dit kom voor asof hulle bereid is om jou te lyf te gaan (op 'n lelike
> manier) net om eerste by die winskope uit te kom.
> Is dit 'n vroue ding hierdie - soos vergiftiging en smeerbriewe?
> "Annette" wrote in message
> news:9ltiqh$b27j1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net 'n artikel gelees oor winkelwoede - mense wat ander klante en
> selfs
>> winkelassistente en kassiere aanrand.
>> Wat interessant is, is dat al die gevalle wat genoem word in Gauteng
>> voorkom.
>> ( Ek sê mos nog altyd dit is beter om by die see te bly:)) )
>> Elk geval - die irritasies is oral dieselfde - dis net dat ons mense
hier
> by
>> die see nie sommer oorgaan tot geweld nie:))
>>
>> Wat maak jou moerig in 'n supermark?
>> Ek weet van 'n klomp goed - maar laat ons maar elkeen net 1 rede gee, dan
>> kyk ons hoeveel daar is.
>>
>> Die ding wat my die gouste na 'n boek laat gryp om te lees om af te koel
> is
>> dat die helfte van die beskikbare kasregisters nie beman word in spitstyd
>> nie.
>> Annette
>>
>
Re: Winkelwoede [boodskap #48666 is 'n antwoord op boodskap #48645] Di, 21 Augustus 2001 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nog nooit van winkelwoede gehoor nie maar ek is Sondag met
kombuiswoede gedreig

DD
Re: Winkelwoede [boodskap #48668 is 'n antwoord op boodskap #48645] Di, 21 Augustus 2001 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel, ek sal nou nie kan sê nie, want ek doen dit nie - ek het dit wel al
beleef. Ek sal nooit weer dieselfde wees nie. Nou as daar uitverkopings is
wag ek maar tot almal klaar gehol en gestamp en stoot en opgevreet het; dan
gaan kyk ek wat het hulle gemis.
Ek glo egter nie dis net 'n vroue ding nie, want ek het al mans ook so sien
fight oor goed in winkels.
My enkel grootste irritasie in 'n winkel is wanneer jy agter 'n stadige
antie of oom moet aansukkel, of as iemand reg voor jou inloop en dadelik pas
afdraai terwyl jy haastig is. Maar ek het die oplossing gevind - koop
online by picknpay.co.za of megashopper.co.za - maar dan sukkel jy weer met
"Internet-rage" :)

Elaine

"Jonas" skryf in boodskap news:3b825fd3$0$229@hades.is.co.za...
> Hier is nog 'n rede. Vrouens wat namens hul mans klere koop in die
> mansafdeling. Dit is nog gangbaar. Maar, wanneer 'n uitverkoping plaasvind
> is dit asof (asof) die, andersins heel aansienlike dames, in rotte verander
> ... Dit kom voor asof hulle bereid is om jou te lyf te gaan (op 'n lelike
> manier) net om eerste by die winskope uit te kom.
> Is dit 'n vroue ding hierdie - soos vergiftiging en smeerbriewe?
Re: Winkelwoede [boodskap #48674 is 'n antwoord op boodskap #48657] Di, 21 Augustus 2001 22:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
As ek by die till staan, en beide die kassiere EN die bagger vra vir
my (apart) " you have an accent, where are you from" -( ek weet dis
slegte Engels, maar dis hoe hulle praat). Ek is nou al so moeg van mense
wat my dit vra (ten minste 4 maal n dag), dat ek nou sommer sê London
of iets, want hulle vra net simpel vrae as ek sê S.A.
Dit gebeur elke keer as ek inkope gaan doen.

Pop

Max skryf in boodskap news:9ltunl$l64$2@azure.nl.gxn.net...
> Ek kies altyd die stadigste ry... Maar daaroor moet ek vir myself kwaad
> word.
> ________________________________________________________
> "Jonas" wrote in message
> news:3b825fd3$0$229@hades.is.co.za...
>> Hier is nog 'n rede. Vrouens wat namens hul mans klere koop in die
>> mansafdeling. Dit is nog gangbaar. Maar, wanneer 'n uitverkoping
> plaasvind
>> is dit asof (asof) die, andersins heel aansienlike dames, in rotte
> verander
>> ... Dit kom voor asof hulle bereid is om jou te lyf te gaan (op 'n
> lelike
>> manier) net om eerste by die winskope uit te kom.
>> Is dit 'n vroue ding hierdie - soos vergiftiging en smeerbriewe?
>> "Annette" wrote in message
>> news:9ltiqh$b27j1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nou net 'n artikel gelees oor winkelwoede - mense wat ander klante
> en
>> selfs
>>> winkelassistente en kassiere aanrand.
>>> Wat interessant is, is dat al die gevalle wat genoem word in Gauteng
>>> voorkom.
>>> ( Ek sê mos nog altyd dit is beter om by die see te bly:)) )
>>> Elk geval - die irritasies is oral dieselfde - dis net dat ons mense
> hier
>> by
>>> die see nie sommer oorgaan tot geweld nie:))
>>>
>>> Wat maak jou moerig in 'n supermark?
>>> Ek weet van 'n klomp goed - maar laat ons maar elkeen net 1 rede
> gee, dan
>>> kyk ons hoeveel daar is.
>>>
>>> Die ding wat my die gouste na 'n boek laat gryp om te lees om af te
> koel
>> is
>>> dat die helfte van die beskikbare kasregisters nie beman word in
> spitstyd
>>> nie.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Winkelwoede [boodskap #48679 is 'n antwoord op boodskap #48645] Wo, 22 Augustus 2001 01:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hier is nog 'n rede. Vrouens wat namens hul mans klere koop in die
mansafdeling. Dit is nog gangbaar. Maar, wanneer 'n uitverkoping plaasvind
is dit asof (asof) die, andersins heel aansienlike dames, in rotte verander
... Dit kom voor asof hulle bereid is om jou te lyf te gaan (op 'n lelike
manier) net om eerste by die winskope uit te kom.
Is dit 'n vroue ding hierdie - soos vergiftiging en smeerbriewe?

"Annette" skryf in boodskap news:9ltiqh$b27j1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net 'n artikel gelees oor winkelwoede - mense wat ander klante en selfs
> winkelassistente en kassiere aanrand.
> Wat interessant is, is dat al die gevalle wat genoem word in Gauteng
> voorkom.
> ( Ek sê mos nog altyd dit is beter om by die see te bly:)) )
> Elk geval - die irritasies is oral dieselfde - dis net dat ons mense hier by
> die see nie sommer oorgaan tot geweld nie:))
>
> Wat maak jou moerig in 'n supermark?
> Ek weet van 'n klomp goed - maar laat ons maar elkeen net 1 rede gee, dan
> kyk ons hoeveel daar is.
>
> Die ding wat my die gouste na 'n boek laat gryp om te lees om af te koel is
> dat die helfte van die beskikbare kasregisters nie beman word in spitstyd
> nie.
> Annette
>
Re: Winkelwoede [boodskap #48681 is 'n antwoord op boodskap #48674] Wo, 22 Augustus 2001 02:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet ook van daardie stupid vrae oor SA Pop, ek het, as ek nie lus was
vir gesels nie, Australië gesê - dan los hulle mens uit:))
Annette

--

pop skryf in boodskap news:9lunv2$mij$1@slb1.atl.mindspring.net...
> As ek by die till staan, en beide die kassiere EN die bagger vra vir
> my (apart) " you have an accent, where are you from" -( ek weet dis
> slegte Engels, maar dis hoe hulle praat). Ek is nou al so moeg van mense
> wat my dit vra (ten minste 4 maal n dag), dat ek nou sommer sê London
> of iets, want hulle vra net simpel vrae as ek sê S.A.
> Dit gebeur elke keer as ek inkope gaan doen.
>
> Pop
>
> Max skryf in boodskap news:9ltunl$l64$2@azure.nl.gxn.net...
>> Ek kies altyd die stadigste ry... Maar daaroor moet ek vir myself kwaad
>> word.
>> ________________________________________________________
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3b825fd3$0$229@hades.is.co.za...
>>> Hier is nog 'n rede. Vrouens wat namens hul mans klere koop in die
>>> mansafdeling. Dit is nog gangbaar. Maar, wanneer 'n uitverkoping
>> plaasvind
>>> is dit asof (asof) die, andersins heel aansienlike dames, in rotte
>> verander
>>> ... Dit kom voor asof hulle bereid is om jou te lyf te gaan (op 'n
>> lelike
>>> manier) net om eerste by die winskope uit te kom.
>>> Is dit 'n vroue ding hierdie - soos vergiftiging en smeerbriewe?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9ltiqh$b27j1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nou net 'n artikel gelees oor winkelwoede - mense wat ander klante
>> en
>>> selfs
>>>> winkelassistente en kassiere aanrand.
>>>> Wat interessant is, is dat al die gevalle wat genoem word in Gauteng
>>>> voorkom.
>>>> ( Ek sê mos nog altyd dit is beter om by die see te bly:)) )
>>>> Elk geval - die irritasies is oral dieselfde - dis net dat ons mense
>> hier
>>> by
>>>> die see nie sommer oorgaan tot geweld nie:))
>>>>
>>>> Wat maak jou moerig in 'n supermark?
>>>> Ek weet van 'n klomp goed - maar laat ons maar elkeen net 1 rede
>> gee, dan
>>>> kyk ons hoeveel daar is.
>>>>
>>>> Die ding wat my die gouste na 'n boek laat gryp om te lees om af te
>> koel
>>> is
>>>> dat die helfte van die beskikbare kasregisters nie beman word in
>> spitstyd
>>>> nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>
Re: Winkelwoede [boodskap #48682 is 'n antwoord op boodskap #48645] Wo, 22 Augustus 2001 04:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie stamme se werk is om rotte in die landerye te vang. Elke familie
werk as 'n span saam om die burrows om te dolwe en die rotte te vang. Aan
die einde van die dag maak hulle 'n groot vuur en gooi die rotte daarop. Die
hare skroei dan af en dit word so half-brand gaar gemaak. Geen ingewande
word uitgehaal nie en hulle eet dit net so. Eintlik erger as enige iets in
Afrika. (Behalwe vir die vlieg-koekkie eters)

"Danielle" skryf in boodskap news:iv96otca4cmsug219l55slfshjnniedb5q@4ax.com...
> On Tue, 21 Aug 2001 17:38:17 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
>> Praat van rotte het julle die storie op national G oor die rotte in India
>> gesien. Daar is 'n "tribe" mense wat rotte jag en dit so op die vuur gooi en
>> eet as hul hoof dieet.
>
> Ja wel, ek dink as jy honger is, sal jy enige ding eet. (En seker vir
> jouself wysmaak dat dit soos hoender proe) :-))
> Al gewonder hoekom die Europeers goeters soos paddas en slakke eet,
> en nogal maak of dit 'n smaaklike delikatesse is? :-))))))))))))
>
Re: Winkelwoede [boodskap #48694 is 'n antwoord op boodskap #48666] Wo, 22 Augustus 2001 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
toe jy vir jou wederhelf wou leer hoe om te kook?

Davie Davis skryf in boodskap news:qu85otgdaq5k3c67gb2nsbg0n2s51mfl2p@4ax.com...
>
> Nog nooit van winkelwoede gehoor nie maar ek is Sondag met
> kombuiswoede gedreig
>
> DD
Re: Winkelwoede [boodskap #48730 is 'n antwoord op boodskap #48694] Do, 23 Augustus 2001 19:19 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Heeltemal reg Shannon, maar potjie ìs mos lekkerder as vleis en
brocolli?

DD

On Wed, 22 Aug 2001 16:37:23 +0200, "Shannon"
wrote:

> toe jy vir jou wederhelf wou leer hoe om te kook?
>
> Davie Davis wrote in message
> news:qu85otgdaq5k3c67gb2nsbg0n2s51mfl2p@4ax.com...

>> Nog nooit van winkelwoede gehoor nie maar ek is Sondag met
>> kombuiswoede gedreig

>> DD
>
Vorige onderwerp: Re: Heerlike rotbraai...:-)
Volgende onderwerp: hallo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:01:12 MGT 2024