Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danielle
Danielle [boodskap #47879] Vr, 10 Augustus 2001 06:35 na volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek het nog weer vir jou probeer epos stuur, maar nou druk jou adres
vir my 'n toffie. Wat ek nog wou se is moet asseblief nie enige
attachments stuur nie. Die adres is 'n besigheids een ook en my velle
sal oral van my af getrek word.
Vir Liezl [boodskap #47880 is 'n antwoord op boodskap #47879] Vr, 10 Augustus 2001 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On 9 Aug 2001 23:35:29 -0700, li...@eco-formula.co.uk (Liezl) wrote:

> Ek het nog weer vir jou probeer epos stuur, maar nou druk jou adres
> vir my 'n toffie. Wat ek nog wou se is moet asseblief nie enige
> attachments stuur nie. Die adres is 'n besigheids een ook en my velle
> sal oral van my af getrek word.

Miskien moet ek sommer hier herhaal wat ek vir jou in epos geskryf
het.
Ek het voorgestel dat jy jou adres moet verander na iets wat nie
"lewendig" is nie. In die verlede was hier mense wat virusse en ander
nasties versprei het. Party mense sal 'n "no-spam" of iets
soortgelyks in die adres plaas om te probeer verhoed dat mense wat
adresse "oes" van Usenet nuusgroepe soos hierdie ene, jou adres in die
hande kry. Ander moontlikhede is om 'n Hotmail of email.com adres te
kry, en dit te gebruik. Dan is jy ten minste verseker dat jou velle
intak op jou lyf sal bly. :-))
In elkgeval, dit was net 'n voorstel. :-)
Re: Vir Liezl [boodskap #48086 is 'n antwoord op boodskap #47880] Ma, 13 Augustus 2001 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi!!!! Danielle© moedig alweer die mense aan om onder skuilname te
skryf!!!! :)

"Danielle©" wrote:
>
> On 9 Aug 2001 23:35:29 -0700, li...@eco-formula.co.uk (Liezl) wrote:
>
>> Ek het nog weer vir jou probeer epos stuur, maar nou druk jou adres
>> vir my 'n toffie. Wat ek nog wou se is moet asseblief nie enige
>> attachments stuur nie. Die adres is 'n besigheids een ook en my velle
>> sal oral van my af getrek word.
>
> Miskien moet ek sommer hier herhaal wat ek vir jou in epos geskryf
> het.
> Ek het voorgestel dat jy jou adres moet verander na iets wat nie
> "lewendig" is nie. In die verlede was hier mense wat virusse en ander
> nasties versprei het. Party mense sal 'n "no-spam" of iets
> soortgelyks in die adres plaas om te probeer verhoed dat mense wat
> adresse "oes" van Usenet nuusgroepe soos hierdie ene, jou adres in die
> hande kry. Ander moontlikhede is om 'n Hotmail of email.com adres te
> kry, en dit te gebruik. Dan is jy ten minste verseker dat jou velle
> intak op jou lyf sal bly. :-))
> In elkgeval, dit was net 'n voorstel. :-)
Re: Danielle [boodskap #48671 is 'n antwoord op boodskap #47879] Di, 21 Augustus 2001 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle"
-------knip------
en is vreeslik soet - selfs toe die anti my
: verdink het om Fielies te wees, het ek gladnie terug gefaait
nie.
: :-)))
:
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
ek is trots op jou ................
--
------------------------------------------------------------ ----
Our attitude always tells others what we expect in return.
------------------------------------------------------------ ---
Re: Danielle [boodskap #48672 is 'n antwoord op boodskap #48671] Di, 21 Augustus 2001 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Aug 2001 21:25:42 +0200, "Tobie" wrote:

> "Danielle©"
> -------knip------
> en is vreeslik soet - selfs toe die anti my
> : verdink het om Fielies te wees, het ek gladnie terug gefaait
> nie.
> : :-)))
> :
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> ek is trots op jou ................

Op wie Tobie, Danielle of die een wat onder haar handtekening hier
geskryf het. Danielle sal nie 'n leun vertel nie so iemand anders
het hier geskryf.

Handskrifontleder
Re: Danielle [boodskap #48709 is 'n antwoord op boodskap #47879] Do, 23 Augustus 2001 04:44 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" :
: >ek is trots op jou ................
:
: Maar vir hoe lank? :-)))
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
aahhh, maar een met 'n wilskrag soos jy, is enig iets moontlik.
[fluister] is die huidige DD ..... uhmmm ...eg?
--
------------------------------------------------------------ ----
Our attitude always tells others what we expect in return.
------------------------------------------------------------ ---
Vorige onderwerp: Die kat kom terug
Volgende onderwerp: Dingertjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:03:18 MGT 2024