Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Gloudina
Vir Gloudina [boodskap #15238] Wo, 27 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
IRQ0  is tans af-lyn  IRQ0
Boodskappe: 52
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina,

Ek will jou 'n guns vra. Ek weet nie of jy kan help nie maar as jy kan sal
ek dit waardeer.

My niggie is dinsdag in kanada vermoor. Sy het in High Prairie, Alberta
gewoon. Ek kan nerens 'n "on-line" berig vind op die internet nie, behalwe
in die beeld. As jy my inligting kan gee oor waar om te kyk sal ek dit
opreg waardeer.

Neels
Re: Vir Gloudina [boodskap #15290 is 'n antwoord op boodskap #15238] Do, 28 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
IRQ0  is tans af-lyn  IRQ0
Boodskappe: 52
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote in message ...
> Neels, ek is vreeslik jammer dat dit gebeur
> het. Het in ons koerante rondgekyk, maar geen
> berig gesien nie. Ek lees nie gewoonlik nuus
> op die rekenaar nie, maar sal rondvra. Vireers
> hier is die web site van die Globe and Mail:
> http://www.TheGlobeAndMail.com
>
> Gloudina
>

Dankie vir jou moeite Gloudina. Ek waardeer dit.

Neels
Re: Vir Gloudina [boodskap #15293 is 'n antwoord op boodskap #15238] Do, 28 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
IRQ0  is tans af-lyn  IRQ0
Boodskappe: 52
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Dankie Nico.

My van is Kriek. Ek sal my ouers vra of hulle jou ouers ken.

Groete
Neels
Johan N Potgieter wrote in message ...
> Groot simpatie, Neels!
>
> Wat is jou van? ek wonder of ons ouers mekaar daar in Akasiapark
> geken het?
Re: Vir Gloudina [boodskap #15294 is 'n antwoord op boodskap #15238] Do, 28 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"IRQ0" writes: > Gloudina,
>
> Ek will jou 'n guns vra. Ek weet nie of jy kan help nie maar as jy kan sal
> ek dit waardeer.
>
> My niggie is dinsdag in kanada vermoor. Sy het in High Prairie, Alberta
> gewoon. Ek kan nerens 'n "on-line" berig vind op die internet nie, behalwe
> in die beeld. As jy my inligting kan gee oor waar om te kyk sal ek dit
> opreg waardeer.
>
> Neels

Neels, ek is vreeslik jammer dat dit gebeur
het. Het in ons koerante rondgekyk, maar geen
berig gesien nie. Ek lees nie gewoonlik nuus
op die rekenaar nie, maar sal rondvra. Vireers
hier is die web site van die Globe and Mail:
http://www.TheGlobeAndMail.com

Gloudina
Re: Vir Gloudina [boodskap #15295 is 'n antwoord op boodskap #15238] Do, 28 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Groot simpatie, Neels!

Wat is jou van? ek wonder of ons ouers mekaar daar in Akasiapark
geken het?
Re: Vir Gloudina [boodskap #48545 is 'n antwoord op boodskap #15238] Sa, 18 Augustus 2001 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tosca wrote:

> Hallo Gloudina
>
> Moet eers sê dat jy 'n goeie sin vir humor het! Ek verstaan dat jy in Kanada
> bly? Hoe lank al?
>

My kind, Tosca, jy begaan nou die onvergeefbare fout om
vir Tant Hessie te sê dat jy van haar hou. Op hierdie nuusgroep
is dit boeresport om vir Tant Hessie rond te skop soos 'n bôl,
so hou maar tog jou oulike sentimente vir jouself.
Ja, ek is 'n Kanadese burger. In die herfs word Nelson
Mandela ook 'n ere-Kanadese burger.

Tant Hessie, wat haar burgerskap moes verdien.
Re: Vir Gloudina [boodskap #48564 is 'n antwoord op boodskap #15238] So, 19 Augustus 2001 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Nee Gloudina, so oulik is ek ook nou weer nie. Ek het net gesê dat jy 'n
goeie sin vir humor het...'Hou van' is 'n bietjie oordrewe, dink jy nie?

Tosca
*************************************
Tosca wrote:

> Hallo Gloudina
>
> Moet eers sê dat jy 'n goeie sin vir humor het! Ek verstaan dat jy in Kanada
> bly? Hoe lank al?
>
*********************************************
My kind, Tosca, jy begaan nou die onvergeefbare fout om
vir Tant Hessie te sê dat jy van haar hou. Op hierdie nuusgroep
is dit boeresport om vir Tant Hessie rond te skop soos 'n b�l,
so hou maar tog jou oulike sentimente vir jouself.
Ja, ek is 'n Kanadese burger. In die herfs word Nelson
Mandela ook 'n ere-Kanadese burger.

Tant Hessie, wat haar burgerskap moes verdien.
Re: Vir Gloudina [boodskap #48567 is 'n antwoord op boodskap #15238] So, 19 Augustus 2001 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tosca wrote:

> Nee Gloudina, so oulik is ek ook nou weer nie. Ek het net gesê dat jy 'n
> goeie sin vir humor het...'Hou van' is 'n bietjie oordrewe, dink jy nie?
>

Same to you, buster.

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As iemand sy neus wip, spring sy ook op haar perdjie.
Re: Vir Gloudina [boodskap #48586 is 'n antwoord op boodskap #15238] Ma, 20 Augustus 2001 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
...en ons trek by 15 stroop, Gloudina se guns. Gaan jy nog 'n keer probeer,
Tosca?
________________________________________________________
skryf in boodskap news:3B7FFE1D.B93E4862@home.com...
Tosca wrote:

> Nee Gloudina, so oulik is ek ook nou weer nie. Ek het net gesê dat jy 'n
> goeie sin vir humor het...'Hou van' is 'n bietjie oordrewe, dink jy nie?
>

Same to you, buster.

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As iemand sy neus wip, spring sy ook op haar perdjie.
Re: Vir Gloudina [boodskap #48592 is 'n antwoord op boodskap #48586] Ma, 20 Augustus 2001 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
> As iemand sy neus wip, spring sy ook op haar perdjie.
>

Asof sy ooit die grond weer gesmaak het nà sy eens die saal besyg het

bespieder van ruiters wat voorgee dat hulle slegs somtyds op die
perdjies spring maar in werklikheid nooit anders as op 'n galop is nie
Re: Vir Gloudina [boodskap #48593 is 'n antwoord op boodskap #15238] Ma, 20 Augustus 2001 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> bespieder van ruiters wat voorgee dat hulle slegs somtyds op die
> perdjies spring maar in werklikheid nooit anders as op 'n galop is nie

Wel, dan sal die Ruiter in die Nag baie trots wees op my.Welkom terug,
Davie Davis. Die nuusgroep is nie dieselfde
sonder jou nie.

Tant Hessie, met 'n hart wat ook galop.
Re: Vir Gloudina [boodskap #48597 is 'n antwoord op boodskap #15238] Ma, 20 Augustus 2001 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Aug 2001 12:05:23 GMT, @home.com wrote:
> Welkom terug, Davie Davis.

As ek nog nie voorheen jou diplomatieke aanleg besing het nie
Gloudina, is dit nou die tyd. Maar net miskien sal dit 'n herhaling
wees.
Baie dankie vir die verwelkoming - lekker om terug by die familie
te wees.

Wat beteken dit om 'katvoet te loop'?

DD
Re: Vir Gloudina [boodskap #48608 is 'n antwoord op boodskap #15238] Ma, 20 Augustus 2001 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Wat beteken dit om 'katvoet te loop'?
>

Ek ken eintlik nie so 'n Afrikaanse idioom nie.
Beteken dit nie maar net om so sag soos 'n
kat te loop nie?
Dan het ons in Engels die term "cat burglar."
Miskien is dit om so stil soos 'n dief te loop.
Dis seker nie dieselfde as "witvoetjie soek nie."

Gloudina
Re: Vir Gloudina [boodskap #48610 is 'n antwoord op boodskap #15238] Ma, 20 Augustus 2001 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Aug 2001 18:05:39 GMT, @home.com wrote:

> Dis seker nie dieselfde as "witvoetjie soek nie."
>
> Gloudina

uh uh, dit is 'baie versigtig en op jou tone sluip'.

DD
Re: Vir Gloudina [boodskap #48612 is 'n antwoord op boodskap #48610] Ma, 20 Augustus 2001 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> @home.com wrote:
>
>> Dis seker nie dieselfde as "witvoetjie soek nie."

Jy soek mos nie 'n wit voetjie nie, jy haal dit?

> uh uh, dit is 'baie versigtig en op jou tone sluip'.

Het julle nie ook 'n uitdrukking soos "om op kousevoete loop" nie?

Arthur
Re: Vir Gloudina [boodskap #48613 is 'n antwoord op boodskap #48612] Ma, 20 Augustus 2001 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Aug 2001 20:59:56 +0200, "Arthur" wrote:

> "Davie Davis" schreef...
>> @home.com wrote:

>>> Dis seker nie dieselfde as "witvoetjie soek nie."
>
> Jy soek mos nie 'n wit voetjie nie, jy haal dit?
Nee 'soek' is reg Arthur - want jy haal nie 'n witvoetjie nie maar
'werk' daarvoor!

> Het julle nie ook 'n uitdrukking soos "om op kousevoete loop" nie?
Nog nooit gehoor nie maar dit klink heel bruikbaar !!!

sjjjttt Davie Davis (heel katvoet op sy kousevoete)
Re: Vir Gloudina [boodskap #48632 is 'n antwoord op boodskap #15238] Ma, 20 Augustus 2001 23:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink "katvoet loop" beteken om versigtig te loop vir iemand,
m.a.w. watch wat jy sê.

Katvoeterig Pop as Madame G praat! :-))

skryf in boodskap news:3B815282.1FF1DFD5@home.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> Wat beteken dit om 'katvoet te loop'?
>>
>
> Ek ken eintlik nie so 'n Afrikaanse idioom nie.
> Beteken dit nie maar net om so sag soos 'n
> kat te loop nie?
> Dan het ons in Engels die term "cat burglar."
> Miskien is dit om so stil soos 'n dief te loop.
> Dis seker nie dieselfde as "witvoetjie soek nie."
>
> Gloudina
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #48640 is 'n antwoord op boodskap #48586] Di, 21 Augustus 2001 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Trust jou, om 'n kompetisie van 'n ou onskuldige komplimentjie te maak....
Nee, laat ek maar eerder nie weer probeer nie, ek kan dalk net permanente
sielkundige skade opdoen...

Tosca
*********************
Max" skryf in boodskap news:9lqph5$lul$1@azure.nl.gxn.net...
> ...en ons trek by 15 stroop, Gloudina se guns. Gaan jy nog 'n keer probeer,
> Tosca?
> ________________________________________________________
> skryf in boodskap news:3B7FFE1D.B93E4862@home.com...
> Tosca wrote:
>
>> Nee Gloudina, so oulik is ek ook nou weer nie. Ek het net gesê dat jy 'n
>> goeie sin vir humor het...'Hou van' is 'n bietjie oordrewe, dink jy nie?
>>
>
> Same to you, buster.
>
> Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
> As iemand sy neus wip, spring sy ook op haar perdjie.
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #48651 is 'n antwoord op boodskap #15238] Di, 21 Augustus 2001 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tosca wrote:

> Trust jou, om 'n kompetisie van 'n ou onskuldige komplimentjie te maak....
> Nee, laat ek maar eerder nie weer probeer nie, ek kan dalk net permanente
> sielkundige skade opdoen...
>
> Max" wrote
>> ...en ons trek by 15 stroop, Gloudina se guns. Gaan jy nog 'n keer
> probeer,
> Tosca?

Wat is die vroulike van "papbroek" ?

Tant Hessie Toscanini
Re: Vir Gloudina [boodskap #48656 is 'n antwoord op boodskap #15238] Di, 21 Augustus 2001 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dertig - stroop!
_______________________________________________________

> Tosca wrote:
>
>> Trust jou, om 'n kompetisie van 'n ou onskuldige komplimentjie te maak....
>> Nee, laat ek maar eerder nie weer probeer nie, ek kan dalk net permanente
>> sielkundige skade opdoen...
>>
>> Max" wrote
>>> ...en ons trek by 15 stroop, Gloudina se guns. Gaan jy nog 'n keer
>> probeer,
>> Tosca?
>
> Wat is die vroulike van "papbroek" ?
>
> Tant Hessie Toscanini
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #48662 is 'n antwoord op boodskap #15238] Di, 21 Augustus 2001 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Aug 2001 13:51:53 GMT, @home.com wrote:

> Wat is die vroulike van "papbroek" ?
>
> Tant Hessie Toscanini
>

Flexi Panty ? _:-)

DD
Re: Vir Gloudina [boodskap #48675 is 'n antwoord op boodskap #15238] Di, 21 Augustus 2001 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> Dertig - stroop!
>

Max, ek wie nie wie nie, maar iemand speel hier
"backhand" (rughand?), en ek dink nie dis ek of
Toscanienietjie nie.

Tant Hessie Williams
Re: Vir Gloudina [boodskap #95450 is 'n antwoord op boodskap #15238] Do, 22 Julie 2004 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
> inligting maak? Waarom wil jy haar adres h^e? Wat wil jy probeer
> bewys of doen daarmee? Of is dit maar net 'n tipiese ou Afrikaner

Hy wil vir haar 'n blik Oumabeskuit stuur. Miskien selfs biltong!

Max____________________________
Re: Vir Gloudina [boodskap #95453 is 'n antwoord op boodskap #95450] Do, 22 Julie 2004 14:26 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf:

> "Katryn"
>> inligting maak? Waarom wil jy haar adres h^e? Wat wil jy probeer
>> bewys of doen daarmee? Of is dit maar net 'n tipiese ou Afrikaner
>
> Hy wil vir haar 'n blik Oumabeskuit stuur. Miskien selfs biltong!

Giegiegieee...dankie, Max. Dalk is jy reg! ;-)
Vorige onderwerp: Te skatlik
Volgende onderwerp: Elektrisiteit in SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:16:00 MGT 2024